Angus2020-01-20Beste Jyspeelseker en Barend van der Merwe,
Nee, Kyk, die god van die bybel het nie op sy jis gesit nie; hy is 'n man wat vinnig werk. Die oomblik toe die geleerde skrywers hom gemaak het, het hy sy moue opgerol. Binne ses dae was alles kant en klaar en
Leens2020-01-20Meeste gee my die "jy sal weet"... nee, ek weet nie. Mense is gemaak om te weet, nie om te glo nie. Ek sal die eerste een wees om op my knieê te val indien daar bewyse is. Tot dan, probeer ek net damn nice wees wat baie nog kan aanleer. Ek is meestal
Domdom2020-01-20Ai tog Angus, jy is seker familie, daarom sal jy weet. Ek weer, kyk na die vrugte wat in die boom sit. Vir al wat ons weet het al die onse nie 'n clue wat dit is om 'n gees van onderskeiding te hê nie.
Daniel2020-01-20Kan die ateïste my sê hoe het lewe ontstaan. Daai eerste lewendige sel? Kan wetenskaplikes dit naboots? Is dit dalk 'n bewys dat daar tog 'n God is?
Angus2020-01-20Beste Jan Rap,
Hierdie ou het in der ewigheid nog nooit beweer dat enige gelowige van watter aard ook al, die kat aan die wat ookal beet het nie. Eintlik voel hierdie ou vere waar enige gelowige watter kat ookal waar beet het. Jarelank moes ek en ander o
Henning Janse van Vuuren2020-01-20Sancho Panza, paranoia, aldus my gesaghebbende HAT, is: 1. geestesversteurdheid waarby die pasiënt las het van waanbeelde, bv. grootheids- of vervolgingswaansin, óf 2. abnormale neiging om ander te wantrou. Uit die kort diagnose: paranoia; en binne die
Daniel2020-01-20My God het geen begin nie. Is daar wetenskaplike bewys dat lewe kan ontstaan sonder 'n bonatuurlike wonder? Sou dit nie die beste bewys ooit wees dat daar 'n God moet wees nie? Sien die dokumenter "one strange rock" wat nou op netflix te siene is oor hoe
Barend van der Merwe2020-01-20Die verhoging van tariewe gaan niks help nie. Al wat dit sal bereik is nog besighede se deure wat sal sluit en ander sal van die netwerk afgaan en self krag opwek en die res sal nog minder krag gebruik. Uiteindelik sal die land se fiskale tekorte net nog
Hans Richardt2020-01-20Ek ondersteun ANC se opinie dat Evkom na department van Energie gaan, DENEL na Departement van Verdediging en SAL na department van Vervoer.
Barend van der Merwe2020-01-20Dirk, dit is nie uniek aan die NG kerk dat hulle dink hulle manier is die enigste pad na saligheid toe nie. Ek was in my Christenjare met verskeie kerksektes deurmekaar, onder meer die Baptiste. My opinie is dat die kredobaptiste en die verbondsbaptiste n
Michiël Geldenhuys2020-01-20Dirk
Jy is in die kol! Daar is nagenoeg 4200 "religions" in die wêreld (Google, Wikipedia) en dan is 4199 volgens 'n eensydige siening verkeerd. Kom ons voeg net nog "een (1)" by. So what! Die kontinuumlyn van ateïste (0), agnostici (0.5) tot heel gelo
Stuiwer2020-01-20Ai, kan 'n mens se wêreldbeskouiing so eenvoudig wees. Asof jy êrens uit die hemel kyk en sien:
Kyk, kyk, daardie Romeine gaan nou vir Engeland binneval, oorheers, plunder en die verskriklike gevolge agterlaat. Weet hulle nie hoe hulle vir ewig gaan w
Dirk Hoekstra2020-01-19Die grootste tragedie vir my oor die hele NG Kerk-gesprek, is dat hulle steeds glo dat hulle die enigste ware Christelike kerk in Suid-Afrika is. Interessant dat die media letterlik net op hulle fokus, so dit versterk daardie idee. Amper asof die ondergan
Jyspeelseker2020-01-19FC Boot
Hoe lank het die god alleen in die donker gesit voor die verveeldheid hom gedwing het om sy magic uit te stal en n son en modderman te maak?
Corlietha Swart2020-01-19Ek weet die kompetisie het reeds gesluit, maar ek let nou eers op wat Darryl se volle name is en slegs met ’n effense verskuiwing van spasies in sy volle naam en van kry ’n mens, interessantheidshalwe, so ’n dialektiese Afrikaans + Frans + Engelse t
Johan2020-01-19Die byeenkomste deesdae is net vir kerkgangers of sogenaamde Christene. Nie vir dié wat soekend is na God nie. Die preke is dieselfde. Waneer laas het jy ’n harde preek gehoor wat jou diep aanraak en die verkeerde dinge by die naam noem? Preke is vir d
Johan2020-01-19Angus Buchan's net worth is estimated to be in the range of approximately $759 713 149 in 2019, according to the users of vipfaq. The estimated net worth includes stocks, properties and luxury goods such as yachts and private airplanes.
Johan2020-01-19Al wat ek keer op keer hier sien, is dat mense, Christenmense, nie meer die liefde van God het nie. Hulle maak vir hulle predikers bymekaar om hul gehoor te streel, hulle volg evangeliste en predikers wat hul eie dwaling regverdig. Voordoeners, geveinstes
TJ Steenekamp2020-01-18Ek het dit ontsettend moeilik gevind om hierdeur te worstel. Die boek is vervelend, nikseggend en teleurstellend. Ek sal baie moeilik weer enigiets lees van die outeur...