Barend van der Merwe2020-01-15Hierdie is 'n heel interessante artikel. Die tragedie van die moderne mens is dat dit nog behoorlik kennis dra, en nog minder die bevindinge van die Bybelwetenskap aanvaar en hulle geloof dienooreenkomstig aanpas nie.
Daar is 'n baie ou polemiek binne
Tommie2020-01-15Ek dink hoekom die NG Kerk besig is om leeg te loop en so ook ander kerke, is omdat al ons kerke voorgesê word wat om op die preekstoel gepreek moet word, daar is nie meer opregtheid nie. Daar word gepreek wat die gemeente wil hoor instede van wat hulle
F C Boot2020-01-15Beste Barend
Dit gaan mos nie in die Bybel oor die geskiedenis van Israel nie en die Bybel is mos ook nie 'n wetenskaplike handboek nie.
Die Bybel is mos nie dadelik neergeskryf nie. Boeke het eers in 'volksmond' geleef en is oorvertel totdat dit neer
Angus2020-01-15Beste FC Boot,
Ja, ek van stof gemaak, maar ek moet jou sê, dis prima-stof so oor die miljoene jare deur evolusie bymekaar gemaak. Nie stof wat so sjoef-sjaf deur 'n god bymekaargekrap en binne 'n jap-trap aanmekaar gesmeer is nie; en ek het nog al my r
Angus2020-01-15Beste Jan Rap,
Wat van lepelindiedaksteeklys? Dit lyk my so, want ek sal nooit weer die stap-en-klouter kan maak nie. Ek het al 'n paar keer vantevore ook gevlieg. Een keer het ek omgedraai en my geld gaan terugvra toe twee medepassasiers v
Barend van der Merwe2020-01-15Nou ja dis mos 'n goeie Katoliek wat slegs seks vir voortplanting dan nie? Is mos hoe die erfsonde oorgedra word, deur te jy weet wat...
Barend van der Merwe2020-01-15Lyk na 'n lekker boek. Baie "keybord warriors" en baie leë woorde wanneer dit by grond kom. Die regering het baie planne maar sukkel om eenvoudige basiese dinge gedoen te kry. Al waaroor dit uiteindelik gaan is wie slaan die kitaar. Wie regeer. Wie kry w
Dewald Koen2020-01-15Dit is verblydend dat wyle dr. Cilliers se waardevolle boeke by die UGent bewaar en waardeer sal word. As dosent in Afrikaanse letterkunde (en bibliofiel) is dit bitter hartseer dat Afrikaanse (en selfs Nederlandstalige) boeke deur mense (en selfs univers
Wietz Marais2020-01-15Is dit ’n moderne weergawe van hoekie-vir-eensames? In die ou dae was dit: “Ek hou van die buitelig, perdry, stap en dans”. Hier is dit iets soos: “Ek hou van draks, om pervers ’n vreemde vrou se hare te bevoel en seks vir teël doeleindes. Ek s
Jan Rap2020-01-15Beste Angus
Ek's bly jou helikopterrit was 'n sukses. Klink vir my na 'n fees. Was dit 'n item op jou bucket list of het die geleentheid hom sommer net uit die bloute voorgedoen?
Groetnis
F C Boot2020-01-15Beste Angus
Moenie in ontkenning lewe nie-aanvaar dit, jy word oud. En so word die natuur wat jy gedink het jy oorwin het weer jou baas tot die dag wat dit wat in die Bybel geskryf is, waar word. Gen 3-vers 19:
"19 Met sweet en met harde werk sal jy ’
Barend van der Merwe2020-01-15FC ja inderdaad bestaan die jaar nul glad nie. Maar dit maak geen verskil aan die ouderdom van die Bybel nie. Die Israeliete het die Bybel saamgeflans uit die storieboeke van hulle twee koninkrykies noord en suid, en 'n voortdurende stryd gehad om die vol
Barend van der Merwe2020-01-15Konserte is 'n wonderwêreld maar ook nie aldag so lekker nie. Dis gevaarlike buite in die nag. Jou kar word met klippe gegooi. Jy sukkel met parkering. Die kroeg is 'n vertrapping en jy kry nie eens 'n ou sappie gekoop nie.
Angus2020-01-15Beste FC Boot,
Dis 'n ou truuk van Christengelowiges om te maak asof hulle ateïste is, en dan skryf hulle iets wat so reg in die kraal van Christenlesers is. Natuurlik bestaan daar 'n karakter soos Jesus. Hy is dan die hoofkarakter in die Nuwe Testament
Angus2020-01-14Beste Jan Rap,
My besoek aan die Drakensberge was heel aangenaam, behalwe vir die wolkmassa wat vanaf die see oor die hele Natal gelê het. My helikoptervriend wou wag vir sonskyn, maar bel my een oggend: hy gaan vlieg. Ek sluk toe inderhaas my weetbix,
Nico M Ferreira2020-01-14Stil-stil wetsontwerpe nogals - wat 'n lot tjol!
Geen politieke party in SA kan 'n wetsontwerp stil-stil deur druk nie. Daar is spesifieke prosedures wat deur die parlement gevolg moet word. Het julle dan nie die versoeke om kommentaar op die wetsontwerp
F Boot2020-01-14As jy nie geselskap soek nie moet dan nie vrae vra of vrae onbeantwoord laat nie of tree jy altyd so in 'n gesprek op, al is dit ook op LitNet, as dinge nie na jou sin verloop nie.
Heleen2020-01-14Wat ‘n wonderlike bekendstelling aan Umhlanga. Die backstory, die kulturele tradisies, die fantastiese foto’s - insiggewend en baie interessant. I had no idea. Het altyd gedink dis net die naam van ons gunsteling kleintydse vakansie dorp. Baie dan
Spook Speurder2020-01-14Ja Swaer, slaan die spyker op die kop met ‘4. Nou wil hulle met mag en mening mediese fondsreserwes steel.’ Menswaardigheid tel jy nie aan jou hoeveelheid en kwalitiet pleisters en pille nie, dit kom van binne af. Die propaganda apparatchik het die i
hannes steyn2020-01-14Ja-nee Vince, ek het ook al by geleentheid gewonder of Melville (of dalk Westdene 'for that matter' want daar gebeur ook so nou en dan iets wat die tonge laat klap) dood is. Maar dan, klokslag om ses, klink daai alombekende sepie-wysie vanuit die voorhuis
Barend van der Merwe2020-01-14Jussie, dit lyk prettig! Ek wonder hoe laat begin daai pretstap die Saterdag. Saterdae is ek geneig om so bietjie langer te lê mos.
Wietz Marais2020-01-14Pik ek toe ’n traan terwyl ek hierdie skryfsel lees. Ek is nie ’n taal-geleerde of joernalis of akademikus nie. Ek is bloot ’n dag-tot-dag Afrikaansprater (lekker nuwe woord!). Ek kyk dus hierna met ’n eenvoudige oog en beoordeel dit as sulks. We
Hendrik kraak2020-01-14Ek dink dis n baie goeie idee,om te kyk hoeveel van ons nog die uithouvermoë het om te kan doen wat ons voorvaders gedoen het ... Ek sien uit na die uitdaging.
F C Boot2020-01-13Beste Barend
Ek weet nie watter bronne jy raadpleeg nie om sulke snert aanmekaar te las nie.
'n Goeie begin is om 'n Boek soos bv A History of Christianity deur Owen Chadwick te lees, want dit is duidelik jy het geen benul waarvan jy praat nie.
Die
Barend van der Merwe2020-01-13Noudat jy dit noem Johannes, dis miskien tyd vir transformasie teikens vir Boer Soek 'n Vrou. En hulle moet beslis ook ander lede van die LGBTI gemeenskap akkommodeer. Soos onder meer die transgender en dubbelslagtige mense. Ons boer tog almal saam in son
Wilhelm2020-01-13Ek dink LitNet kan beter doen as hierdie tipe artikels. Populariteit is nie 'n goed genoeg rede nie.
Die "Leefstyl" leuse is: "stimuleer jou sintuie .... " Die enigste sintuig wat hierdie artikel stimuleer is reuk.
Ugo Paladini2020-01-13As jong student uit ʼn Italiaanssprekende huis en Engelstalige skool het Juffrou Pretorius, soos ons haar leer ken het, ʼn groot invloed op my gehad. Sy was die eerste mens wat Afrikaans binne die raamwerk van wêreld tale en letterkunde vir my kon pla