Kommentaar

Godsdiens vir ateïste

Barend van der Merwe 2020-01-13 Ai FC, ek pleit en smeek opnuut, ek doen 'n ernstige beroep op jou om vir my iets te vertel wat ek nog nie voorheen gehoor het nie. Rakende die Bybel, wanneer het die ou koninkrykie van David bestaan? Sover ek weet was dit so 1000 jaar voor die jaar nu

Studienotas vir Sabbatsreis?

Dewald Koen 2020-01-13 Goeiedag Dit is heel onwaarskynlik dat daar enige studienotas gebaseer op Sabbatsreis sal wees aangesien dit nie in Suid-Afrikaanse skole voorgeskryf word (of was) nie. Daar is egter heelwat aantekeninge oor Siener in die suburbs beskikbaar. U kan op B

EskomSePush

F C Boot 2020-01-13 Beste Gustaf Dit is 'n rol wat die Westerse wêreld na die 2de wêreldoorlog aan Amerika toegeken het,vermoedelik uit dankbaarheid,want sonder Amerika se ingryping sou Duits dalk ons eerste taal gewees het. Guten Morgen, wie geht es Ihnen heute? Met

Hoekom soek boer ’n vrou?

Johannes Comestor 2020-01-13 Ja, dit het voorspelbaar Boer soek (vr)ou geword. Die volgende skuif is feitlik onafwendbaar: Die program sal multikultureel word, dus koersvas "eie aan sy tyd".

Die Noord-Kaap se spookdorpe

Jan van der Merwe 2020-01-13 Al hierdie Spookdorpies het eienaars. Plekke soos Putsonderwater behoort gedeelteilk aan Transnet en aan 'n boer. Die gedeelte langs die spoorlyn behoort aan Transnet, en die gedeelte oorkant die pad aan 'n boer. Ek het ongelukkig nie meer hulle kontakbe

Elisabeth Eybers se “soetste kettery”: Die woord en die Woord in haar poësie

Dirk Vercuil 2020-01-12 My eerste interaksie met Lina was as lid van die US Koor in 83/4, toe ons haar Psalm 42 beryming gesing het o.l.v. Johan de Villiers. Ek kan my vereenselwig met Eybers se pastoriedogter ervarings. Ek het "z.B" my pa "uitgedaag" as tiener deur Juluka se

LitNet Akademies-resensie-essay: Die storie van Afrikaans uit Europa en van Afrika. Deel 2 deur WAM Carstens en Edith Raidt

Mercia Oostdam 2020-01-12 Dankie vir dit, dis fantasties. What an education for me!

Kastele

Mariska Pienaar 2020-01-11 Baie dankie, Andries (-;

EskomSePush

Gustaf Claassens 2020-01-11 My vraag aan FC, wie het Amerika aangestel om die wêreld se polisieman te wees!!!? (Soos Barend was ek self uit die veld geslaan om FC buite die bybelversie domein te sien beweeg. Ook op dié terrein sal ons mekaar nie vind nie. Dis maar hoe dit is.)

Die lang generaal: 'n samevoeging van samesweringsteorieë

Douw Krüger 2020-01-11 M du Plessis, ek weet nie of jy al die boek gekry het nie, maar doen asb nie moeite nie. Ek het dit pas gelees. Hoe nader ek aan die einde gekom het hoe vinniger het ek gelees. Nie uit opwinding nie, maar om net klaar te kry. Dit is duidelik hoofsaaklik

Mediese navraag: Wie kan help?

Lionel 2020-01-11 Ek is 60 jaar oud en het ’n seerplek vir die afgelope 7 maande op my been onder die knie wat nie wil gesond raak. Het al antibiotikas gebruik, maar dit help nie.

Boer kry sy pasmaat ná "Boer soek ’n vrou"-brief

Carla van der Spuy 2020-01-11 Die meeste publikasies het deesdae leefstyl-afdelings en dis ook uiters gewild.

Elders gesien: "my man was in die army"

Pete 2020-01-11 Dit is nou nie reg om so te reageer nie. Wat bedoel jy NOT PROPER BOET?

In memoriam: Réna Pretorius

Nerina 2020-01-11 Elkarien, die gebou wieg nog steeds en die wind fluit soms verwoed. Ek kan onthou hoe ek vakansies uitgesien het na die lesings van Pretorius, Botha en Grové. Ek kan nie dieselfde sê van my Engelse dosente nie. Hulle het nie dieselfde indruk gemaak nie

Godsdiens vir ateïste

F C Boot 2020-01-11 Beste Barend Jy vergeet van die gaping tussen die ou en nuwe testament van ongeveer 400 jaar. Dus het die Bybel tot stand gekom oor ’n tydperk van ongeveer 2000 jaar. Dit is nou nie dat daar niks geskryf is nie. Die boeke wat wel geskryf is is besko

LitNet Akademies-resensie-essay: Grensgeval as interteks tussen môre en gister

Dirk Vercuil 2020-01-10 Ek het jou Magnum Opus gate uit geniet. Ek het met Marita kontak gemaak in konteks van Harry se dood (nadat sy 'n besonderse huldeblyk geskryf het) en ons het tussendeur beaam dat ons beide positiewe ervarings van Dao gehad het. Grensgeval is 'n top ver

Interview: How authors can use social media

Dave H 2020-01-10 Thanks for allowing me to share with your readers :)

Eer jou ouers: ma en pa, ma en ma, pa en pa, net-ma, net-pa

Jan Rap 2020-01-10 Beste Tasneem Hoekom gebruik jy Engelse woorde? Groetnis

Godsdiens vir ateïste

Jan Rap 2020-01-10 Beste Angus Ek brand om te hoor hoe jou helikopterrit toe afgeloop het. Groetnis

Daniel Hugo (1955–)

Jan Rap 2020-01-10 Geplak vanaf facebook: Een aand, jare gelede, het ek deurnagdiens op RSG geluister en die omroeper aaan diens - ek's seker dit was Daniel Hugo - sê ". . . en hier's 'n Engelse boodskappie en hy gaan sommer dadelik snippermandjie toe." Ek vermoed die a

Boer soek 'n vrou: 'n Onderhoud met die geheimsinnige Boer Theunis

Elouise 2020-01-10 Theunis jy is 'n aangename man. Met baie passie en drome. Hou van jou.

Godsdiens vir ateïste

F C Boot 2020-01-10 Kyk dis nou maar so. Dit is die maklikste ding op aarde is om agter ‘n rekenaar of wat jy ook al gebruik om kommentaar te lewer onder veilige omstandighede en dan vreeslik ingelig en geleerd te klink, sonder om eers die omstandighede waaronder die Bybel

Stof in die Karoo

Angus 2020-01-10 In die vier jaar wat ek daar was, het dit net een keer gereën. In LitNet se argiewe kan jy seker nog lees wat die dag met my gebeur het. Hulle beweer met Noag se vloed het dit daar net so gedrup-drup.

In memoriam: Réna Pretorius

Elkarien Fourie 2020-01-10 Ek onthou hoe haar glashelder uitleg van 'n gedig my soms so opgewonde kon maak dat ek wou opspring, maar heimlik gevrees het dat ek daardeur Tukkies se hoë Nuwe Lettere-gebou, wat voelbaar in die wind gewieg het, sy balans sou laat verloor sodat dit met

Boer kry sy pasmaat ná "Boer soek ’n vrou"-brief

LitNet 2020-01-10 Beste Sandra Die letterkunde is nie LitNet se enigste fokus nie. Ons het onder meer ook 'n hele leefstylafdeling waaronder hierdie artikel gekategoriseer is. Vriendelike groete Remona Voges

Resensie: Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden

Barend van der Merwe 2020-01-10 @Christo. Ek dink mense reageer verskillend op stories. Mense lees ook stories vir verskillende redes. Let's face it, baie mense lees vir vermaak. Louis L'amour of Mills & Boon. Dan is daar lesers wat iets meer om die lyf soek. Ek dink nie die doel va

Daniel Hugo (1955–)

Nicolaas 2020-01-10 Saluut, 'n waardige digter en bewaarder van die taal. 'n Digter wie se ouvre respek afdwing.

NSRI

Nicolaas 2020-01-10 Ek moet sê, die gehalte van plasings hier het heelwat agteruit gegaan. Dit doen bietjie afbreuk aan LitNet in geheel. Kyk asb daarna.

Die stil-stil wetsontwerpe gedurende die feesseisoen: wat behoort landsburgers te doen?

Gerhard Scheepers 2020-01-10 Tussen die ANC en EFF Besit hul stemmegewys hierdie land Die grondwet herskrywe het watse keer Sieketoestand onderliggend Daarin broei 'n grootse beywering Beskermend van ewige voortbestaan Uit die grondwet sal gou verwyder word Elke wet wat rem

NSRI

Charleine Olivier (Collins) 2020-01-09 Baie dankie, Loretta. Ek waardeer jou ondersteuning!

Godsdiens vir ateïste

Jan Rap 2020-01-09 Mejuffrou Bangbroekie, Ek sien nou eers jou briefie anders het ek al lankal kommentaar gelewer. Eventwil, die andersdenkende Afrikaner was gewees; hy is nou 'n kuddedier soos die omhelsing van die Nuwe! Verbeterde! Suid-Afrika getuig. En hy word erger s

Elders gesien: "my man was in die army"

Izak de Vries 2020-01-09 Goeie beskrywing van posttraumatiese stres.

Boer soek 'n vrou: 'n Onderhoud met die geheimsinnige Boer Theunis

Nadia 2020-01-09 Aangename man die, hartseer wat gebeur het, hy is handsome alles in een pakkie... jammer die girls was blind.

Persverklaring: inskrywings vir kykNET se nuwe realiteitsprogram is nou oop

Aiden 2020-01-09 Ek dink dit is n baie goeie idee en sien uit om self deel te word van die program.

LitNet Akademies-resensie-essay: Die storie van Afrikaans uit Europa en van Afrika. Deel 2 deur WAM Carstens en Edith Raidt

Hanno Visagie 2020-01-09 Lees gerus ook Leon Lemmer: Wannie Carstens oor Die storie van Afrikaans - http://praag.co.za/

Boer kry sy pasmaat ná "Boer soek ’n vrou"-brief

Sandra Pretorius 2020-01-09 Verduidelik asseblief vir my mooi wat dit met letterkunde uit te waai het? Hoekom verskyn hierdie op LitNet en nie in Rooi Rose nie?

Die stil-stil wetsontwerpe gedurende die feesseisoen: wat behoort landsburgers te doen?

Spook Speurder 2020-01-09 M.i. is moderne demokrasie altyd sentralisties. Demokratiese regerings het te veel mag. Ons kort 'n ander landstruktuur. Ons is nou deur 'n uiters vreemde, onnatuurlike kultuur koloniseer. Verset alleen maak nie 'n toekomsplan nie, of, anders gestel: hie

Sy dans

Charleine Olivier (Collins) 2020-01-09 Baie dankie, Elise. Ek waardeer jou saamlees!

NSRI

Loretta Szikra 2020-01-09 Ek love dit Charleine. Welgedaan!

my kleivlerke

Anze Bezuidenhout 2020-01-09 Baie dankie Driekie ek waardeer jou altyd.
Top