Beatrice de Munnik (nee Haasbroek)2020-01-17Ek het hierdie kort boekie (stories) van jou sooo geniet. Dit het my baie aan my eie lewe en familie laat dink. My suster was jou ouderdom. Ek was ses jaar later, maar die stories klink so baie soos my eie stories. Pretoria Tuine grootgeword. Die Savo
Mariska2020-01-17Nicolaas, ek is nie heeltemal seker of dit toepaslik is om 'n aanmerking oor die gehalte van plasings in die algemeen onder een skrywer se werk te plaas nie. Ook glo ek nie dat hierdie 'n forum is vir afbrekende kritiek nie maar wel vir opbouende kritiek.
Marius2020-01-17Ai Bettina, die media naas die politici, is hoofsaaklik verantwoordelik vir die verswakking van rasseverhoudinge want hul is absoluut daarop uit om enige moontlike storie 'n rassegeurtjie te gee, soos jy pragtig in jou artikel illustreer. Jy sukkel maar s
Gustaf Claassens2020-01-17Nee FC, u antwoord hierbo is die presiese rede en bewys hoekom ek 'geselskap soek' onderskei van 'menings' of dan gesprek. Beide van ons het gewys waar ons staan oor hierdie saak en hoe ons dink. Reageer ek op verdere vrae of sommer net op die inhoud van
Koos Holtzhausen2020-01-16Baie oulike artikel, Pieta.
Wat die getalle en Euler se identiteit fassinerend maak, is dat dit elke dag deur elektriese ingenieurs en wetenskaplikes gebruik word om berekeninge i.v.m. wisselstroom (sinusgolwe) te maak (sonder dat hulle dit dalk besef
Stephanie Op’t Hof2020-01-16Goed om te hoor vanuit die mond van nog 'n uiters suksesvolle en interessante mens soos jy, Chris! Baie respek vir jou. Ek is ook in die introvert-clan. My spasie is my heiligdom.
Leens2020-01-16Ek vermoed my kommentaar moet of nog goedgekeur word, of is dalk onvanpas. Ek stem nie met als saam nie, maar kon so baie uit dit vat. My opinie is soos my Pa s'n. Oom Giel reken die mensdom is redelik in sy kas in as religie weggevat word. Eenvoudig o
Jan Rap2020-01-16Angus, Leens
As jy tussen Christene gebore is en grootword hang jy die Christelike geloof aan, as jy tussen Islamiete gebore is hang jy die Islamietiese geloof aan en so ook wat betref Hindoes, Boeddhiste, Zen-aanhangers ens. Indien jy iewers in Bongoboe
Leens2020-01-16Ek is self 'n bloed ateïs en die gedeelte van van net religie kan mense oortuig dat als nice is... (want dis absurd) gaan nog lank in my kop draai. Dalk het ek dit verkeerd verstaan, my raam like dit net!
Ek is Christen grootgemaak en daar is steeds d
Spook Speurder2020-01-16Nico M, die twee wette is nie so maklik opspoorbaar en oop vir kommentaar soos dit behoort te wees nie.
Advokaat Tembeka Ngcukaitobi skryf in die Mail & Guardian op 13 Desember 2019, die artikel “What section 25 means for land reform”. Hy maak
Raed-na-Gael2020-01-16Ai ou Leens,
jy vat Angus liederlik in die gesig. Sy skrywes, gedagtes, oortuigings en idees hierbo is nie vir hom "tong innie-kies" nie. Hy is 'n oortuigde en hardgebakte ateïs. Of glo jy nie dat iemand soos hy kan wees nie.
Jan Rap2020-01-16Dis andersom Bettina - met die doodskisgeval, waar twee ouens spaas gemaak het, het die koerante 'n fees gehad, groot opskrifte. Plaasmoorde en -aanvalle aan die ander kant haal baiemaal nie eers die koerant nie. 'n Swart hogere (in meer as een geval) vra
Anthony Wilson2020-01-16Dankie vir jou aanhaling "Poppy’s, waar ek my verkyk het aan die blink modes van Johannesburg se bruin gemeenskap terwyl hulle jazz kom luister het."Dankie dat jy die woord bruin en nie kleurling gebruik nie. Kleurlinge word by Plascon
gemaak - die wo
Susan2020-01-16Ons wanou oor Desembervakansie by Draghoender en Put Sonder Water ekt 'n paar fotos daar geneem mens kan dit besoek sonder toestemming.
Dis baie, baie hartseer om die eens pragtige dorpies so te sien.
Het iemand dalk foto's hoe dit in hul vroeë jare ge
Spook Speurder2020-01-16Ja Swaer slaan die spyker op die kop met "4..nou wil hulle met mag en mening mediese fonds reserwes steel".
Menswaardigheid tel jy nie aan jou hoeveelheid en kwalitiet pleisters en pille nie, dit kom van binne af. Die propaganda apparatchik het die ideë
Angus2020-01-16Dankie, tog! Leens! Uiteindelik darem iemand wat my skrywe gelees het. Ek sal graag meer van jou wil hoor. Moenie uitklim uit die gesprek nie.
Groete,
Angus
Clinton V du Plessis2020-01-16Alet, dankie - hierdie gedig is nog nie in 'n bundel nie, maar jy kan via Facebook kontak maak vir meer inligting oor die ander bundels.
Gustaf Claassens2020-01-16Om 'n introvert te wees is nie "andersheid" nie, dis 'n gegewe. Net soos om 'n ekstrovert te wees. Dit is 'n persoonlikheidstipe en daar's nie 'n "reg" of "verkeerd" nie.
Die uitdaging is om ruimte te maak vir mekaar se gedragspatrone en die twee gegew
Leens2020-01-16Angus hallo,
"Het religie dit nie reggekry om die mensdom te laat glo in pratende slange, bome en diere nie? Het religie dit nie reggekry om almal te laat glo aan wilde diere wat ewe mak Noag se ark binnestap nie?"
Ek klim laat in die gesprek in, jo
Jan Rap2020-01-16Beste Angus
Lepelindiedaksteeklys is beslis baie beter, dankie.
As daardie helikopter 'n noodlanding moes maak het jy ook gebid, ek kan jou verseker.
Wat jou antwoord aan FC Boot betref; jy moenie alles letterlik vertolk nie.
Groetnis
Jan Rap
Roelien Werkman2020-01-16Uitstekend, ek is 'n introvert, my seun is 'n introvert, my hele familie is introverte. Ons oordink alles 'n 100 keer, maar as ons als uitgefigure het in ons koppe, is ons baie sterk. Ek is baie bevoorreg om 'n man en familie te hê wat almal mekaar onde
Sarie2020-01-16Diskriminasie sny beide kante toe - veral in SA. Die regters wat oor die doodskissaak en die een in Coligny uitspraak gelewer het, het defnitief rassevooroordeel gepleeg. So ook die omstrede onlangse uitsprake van die MRK. Die hoofstroommedia in SA is def
Chris Marnewick SC2020-01-15Vriende nooi ons verlede week om saam met hulle op 'n bootreis te gaan - op Kanada se riviere en mere en van daar op see tot in Boston. Toe ek die aanbod van die hand wys, vra hulle, toekom nie? My antwoord het hulle nie aangestaan nie. Ek is 'n buitestaa
Raed-na-Gael2020-01-15En Angus :
het nog al sy ribbebene!
Eienaardig dat al wat nasie en kultuur op aarde is, 'n oog op 'n bonatuurlike wese het.
Wonder hoekom.
Chris Marnewick SC2020-01-15Bettina, dink jy nie daar is terselfdertyd 'n soort weerwraak-vervolging aan't gebeur nie? Wit beskuldigdes, veral as die klaer swart is, word met venyn en soms op erg verdagte getuienis vervolg, met betogers en die ANC se Vroueliga wat met groot vertoon
Isabel Keegan2020-01-15Die slaghuis nou klaar gelees. Nog nie voorheen iets van Cas Wepener gelees nie maar my belangstelling was geprikkel deur 'n resensie. Ek woon op KZN suidkus en altyd "uitgehonger" vir Afrikaanse boeke met "vleis". Kan nie nou opinie gee nie maar gaan nog