Jan Rap2020-01-22Nee, ons moenie ophou kyk na die regering om iets te doen nie; ons moet aanhou kyk na die regering om iets te doen want ons betaal hulle.
Hanno Visagie2020-01-22Barend vd M, ek het jou beantwoord, maar LitNet het dit sonder geldige rede nie geplaas nie, soos hulle ook met bv Johannes Comestot sonder geldige rede maak.
Gustaf Claassens2020-01-22Mens moet in hoop leef ongeag. Dit skep energie, motiveer, inspireer en laat jou dinge doen. Doen jy dit nie, hou jy op 'leef' en 'kwyn weg'. Die gaan dus oor keuses vir my en jou, vir ons almal. 'n Goeie begin is om te doen waarvan jy hou en jou laat go
Raed-na-Gael2020-01-22Angus en sy "lieflike seun" Barend (Angus se beskrywing).
Die natuur het natuurlik ontstaan, geëvolueer vanuit basies niks. O.K. Alles van die huidige mens, sy lewe en menswees het uit die evolusie geëvolueer/voortgespruit/ontstaan. Alle nasies, volke
Barend van der Merwe2020-01-22Darem vreemd dat mens nerens in die Bybel van hierdie "drie-eenheid" of "triniteit" kan lees nie. Mens sou dink dat god darem die begrip 'drie-eenheid' of 'triniteit' in Sy heilige boek sou aanwend. Maar nou ja, die skrywers van die Bybel het mos nie by T
Barend van der Merwe2020-01-22Darem interessant altyd dat daar aan die een kant altyd gese word god is te groot vir die mens se verstand, net om in die volgende asem god se gedagtes en toekomsplanne uit te stippel. So is dit met elkeen van die 40 000 kerksektes. Elkeen is oortuig daar
Barend van der Merwe2020-01-22Dit laat my nou dink aan die sogenaamde Grensoorlog (1966 - 1989). Oor die bestaan daar presies ook sulke uiteenlopende reaksies. Een klomp sal jou sê dit het van hulle manne gemaak. Die ander klomp sal sê nee dit het hulle beste jare gemors. So reageer
F C Boot2020-01-22Beste Barend
Jy het die kat aan die stert beet en slinger die arme dier in 'n klein vertrekkie rond, waar jy dit gaan doodslaan.
Abiogenese is 'n teorie (voorlopige verklaring) oor die onstaan van lewe.
Biogenese is 'n teorie van, lewe uit lewe-sel
Barend van der Merwe2020-01-22Hierdie boek het maar min om die lyf en is 'n bietjie van 'n teleurstelling. Meeste van wat daarin geskryf staan is reeds bekend. Goeie resensie!
Barend van der Merwe2020-01-22Lyk of sy wou nog iets se by die 3de laaste vraag, toe sny julle haar af...
Nietemin kyk, al wat jy eintlik nodig by so fees is mos maar 'n tent met 'n verhoog en klomp drank en klomp sangers. Dan raak die Afrikanertjies inderdaad plesierig jong.
Daniel2020-01-22As ek dink hoe lewe kon ontstaan, en waar kom materie vandaan, waar is die einde van die heelal, kan ek nie anders as om te dink dat daar 'n God moet wees nie. Hy moes materie uit niks laat ontstaan. Ek is geleer dat God "tyd" ook geskape het. Dus kan ons
Hans Richardt2020-01-21Privatisering van Eskom en ander staatsinstellings gaan hoër pryse tot gevolg hê.
Tyd dat hierdie instellings salarisse volgens skaal van staatsdiens betaal, dit sal aasvoëls weghou.
Jan Rap2020-01-21Beste Angus
Baie mense het al spoke gesien en sien nog gereeld spoke. My een oom byvoorbeeld het een gesien; hy het my self vertel en hy sal nie vir my lieg nie. Self het ek nog nie een gesien nie (en ek wil ook nie).
Groetnis
Joe Harris2020-01-21Ek is op soek na grade 5- tot 9-wiskundevraestelle/toetse met memorandums. Asook inligting tov herleiding van desimale breuke na gewone breuke. Baie dankie.
Reusedwerg2020-01-21Ek is nog steeds van mening dat dit nie net grootheid of vervolgingswaansin is waaraan die kader lei nie. Dit is ook 'n goeie skep, waansinnigheid en verwaandheidswaansin met 'n skeut gemoedsbekakking bygegooi. Die tor het ek dink iewers van 'n prop af ge
Johann H Claassen2020-01-21Bettina, jy is in die kol wat Meghan en Michelle betref, maar met die res lees jy die 'onderliggende boodskappe' dalk net verkeerd.
Barend van der Merwe2020-01-21Ja so begin dit neh, dit begin by 'n misterieuse buitesintuiglike god wat lewe 'geskape' het. Alles is 'geskape' behalwe hyself. Van daar af spring dit na dat die god eintlik 'n drie in een god is wat moes sterf vir sy 'skepsels'. Sy aanhangers weet alles
Angus2020-01-21Beste Jan Rap,
Mense glo aan spoke, vertel en skryf stories oor spoke, maar niemand het nog ooit 'n spook gesien nie. Al spoke wat nog ooit waargeneem is, is grapmakers in wit lakens geklee. En natuurlik speel die menslike verbeelding 'n groot rol.
Angus2020-01-21Daniel,
Natuurlik is "begin van die lewe" natuurlik. Die gelowige (Christen vir ons) sê selfvoldaan hy glo dis godgegewe bonatuurlik, en sit dan tevrede agteroor. Die ateïs (agnostikus) sê hy weet nie hoe lewe ontstaan het nie, en indien hy nog 'n wet
Charles2020-01-21Ek sien uit hierna, ek het reeds J. W. Meijer se boek oor Generaal Ben Viljoen gelees, en kan nie wag om te sien wat Mnr v/d Merwe oor hierdie merkwaardige mens te sê het nie!
Dianne La Vita2020-01-21Congratulations on your debut as a writer/reporter Miss GiGi. Clearly not short on reader appeal, this article is both well written and well received.
Roxi2020-01-21I have two large worked by Judith Mason and am in awe of her work. I would so much like to have a better understanding of why she painted certain elements into her paintings. I am curious to understand better what she was thinking. Who can I go to to ask?
Amy2020-01-21Interesting to see light shed on how much Harry and Meghan have actually brought in for the monarchy itself, and not just the other way around. Great read!
Jan Rap2020-01-20Beste Angus
Jy sê jy wil bewys hê dat die bonatuurlike bestaan? Man, oral waar dit spook is die bonatuurlike bedrywig (tensy, natuurlik, jy spoke as natuurlik beskou).
Groetnis