Lien se lankstaanskoene deur Derick van der Walt: eenstopskolehulp

  • 7

Lien se lankstaanskoene
Derick van der Walt

ISBN: 9780624046684
Tafelberg

Behandel jy vanjaar Lien se lankstaanskoene in die skool en het jy hulp nodig om die boek beter te verstaan? Dewald Koen, tot onlangs Afrikaansonderwyser voordat hy by die universiteit begin doseer het, deel hier sy opsomming van die eerste paar hoofstukke, vrae en antwoorde wat onderwysers moontlik oor die boek kan vra, sowel as 'n klastoets.

Lien se lankstaanskoene: opsomming van die eerste paar hoofstukke

Lien se lankstaanskoene: moontlike vrae

Lien se lankstaanskoene: antwoorde op die vrae

Lien se lankstaanskoene: klastoets

  • 7

Kommentaar

  • Avatar
    Edith Joubert

    Goeie dag.Ek is 'n gr.12 Afr.EAT onderwyseres by Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo en sal graag inligting hieroor wil hê.

    • Hallo Edith, kyk wat is beskikbaar in hierdie artikel. Klik op die skakels om die vraestelle of opsomming oop te maak. Dis gratis beskikbaar en laai outomaties af as jy daarop klik. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Hallo! Al die inligting is in hierdie artikel. As jy oefenvraestelle hieromtrent wil aflaai, klik net op die skakel en die dokument maak vanself oop. Dis gratis beskikbaar, so dit kos jou niks om dit oop te maak nie. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top