Barend van der Merwe 2020-02-05 at 09:43 Hans, Nataniël is 'n legendariese Boerkind. Doen bietjie moeite en koop sy boeke. Jy kan dit sommer aan Orania se biblioteek skenk as jy daarmee klaar is. Jy sal verbaas wees oor die wonderlike dinge wat Nataniël alles skryf. Reply
Kommentaar
Asof Nataniël regtig soveel saak maak.
Hans, Nataniël is 'n legendariese Boerkind. Doen bietjie moeite en koop sy boeke. Jy kan dit sommer aan Orania se biblioteek skenk as jy daarmee klaar is. Jy sal verbaas wees oor die wonderlike dinge wat Nataniël alles skryf.