Can’t see this mail? Click here to view it online

- ISSN 1995-5928 - Ingesluit LitNet Akademies

 

Nuusbrief 784

30/01/2020


  Krities Afrikaans

LitNet: Nataniël

Pasverskyn

Blydskap

Skrywer: Johannes de Villiers
Uitgewer: Tafelberg
ISBN:
9780798179775

Dit is nie noodwendig maklik om bly te wees nie – maar Johannes de Villiers wys hoe dit ’n haalbare doel is vir enigiemand. Vind in hierdie boek ’n omvattende blik op lewensvreugde; alles van teorieë oor wat presies blydskap behels tot praktiese wenke om dit te bereik, met inligting van spiritueles sowel as sielkundiges.

Boeke en skrywers

Skrywersonderhoud: Nataniël oor kunstenaarskap en Kyk na my

Remona Voges, Nataniël
Skrywersonderhoude

"Genoeg mense skryf die blote realiteit, maar my geheue is visueel, ek vergeet nooit die detail van iets wat my geroer het nie."

Willem Anker, Red Dog en Vrye Weekblad

Michiel Heyns
Seminare en essays

"In verlede week se Vrye Weekblad het daar uit die pen van Deborah Steinmair ’n nogal felle aanslag op Willem Anker se veelbekroonde roman Buys verskyn."

Red Dog en die illusie van skande

SJ Naudé
Seminare en essays

"Is die slotsom dus nie soseer dat plaaslike skrywers te geredelik leen in hul tekste nie, maar dat plaaslike kommentators soms so blindelings beïndruk kan word deur ’n enkele opinie, bloot omdat dit in die Noordelike Halfrond uitgespreek word, dat dit hul eie gesonde oordeel lamlê?"

Skrywersonderhoud: Irma Venter oor Sewe-en-veertig

Remona Voges, Irma Venter
Skrywersonderhoude

"Ek skryf boeke omdat ek graag vir mense bietjie ontvlugting wil bied van die alledaagse. Ek wil iemand vir ’n paar uur vermaak."

Resensie: Die Wonderwese deur Carina Stander

Elzette Steenkamp
Resensies

"Haar slim verwewing van Bybelse tekste, sprokies, filosofiese vraagstukke en tong-in-die-kies verwysings na haar eie digkuns en populêre kultuur dui op ’n volwasse skrywer in volkome beheer van haar kuns."

Resensie: Oorlog en vrede: Die morele verbeelding van die mens deur Willie Esterhuyse

Laurie Gaum
Resensies

"Sóveel gemaklikheid met jou veld en só ’n greep op die geskiedenis kan slegs later in die lewe bereik word wanneer terúggekyk word."

Resensie: A sin of omission deur Marguerite Poland

Maryke Roberts
Resensies

"Toe ek die laaste bladsy klaar gelees het, swem die woorde in my trane. Lanklaas het fiksie my só geraak."

Resensie: Sushi en Shosholoza: Rugbyreise en pelgrimstogte in Japan deur Erns Grundling

Nadine Petrick
Resensies

"Dis nostalgies en lieflik en presies wat die leser van die boek sou verwag."

Resensie: Klaskamer deur Vita du Preez

Riette Rust
Resensies

"Vita du Preez verdien lof vir haar waagmoed om die BDSM-tema (in Afrikaans) te takel. As die Fifty shades-reeks wel vir jou boeiend was, skaf gerus Klaskamer aan."

Review: The Stellenbosch Mafia: Inside the Billionaires’ Club by Pieter Fourie

Frederik Rudolph van Dyk
Books and writers

"Stellenbosch Mafia is a pleasant piece of research supplying a good dose of quick facts and insight into the world of South Africa’s richest Afrikaners."

De Januskop van black tax in Zuid-Afrika

Herman Meulemans
NeerlandiNet

"Alle hoofdstukken van Niq Mhlongo’s prachtige, revelerende boek komen recht uit de hart van de schrijvers. Ze zijn sterk gevoelsgeladen."

Kansvatter – Die rustelose lewe van Ben Viljoen deur Carel van der Merwe: ’n lesersindruk

Handré Brand
Lesersindrukke

"Die teks lees maklik, is humoristies en ernstig wanneer nodig, en die skrywer weet wat met 'die ekonomie van woorde' bedoel word. Die teks word met ’n verskeidenheid seldsame foto’s toegelig."

Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Elmarié Dercksen

Naomi Meyer, Elmarié Dercksen
Toyota US Woordfees

"Die titel van die verhaal is 'Die worshond', maar dit handel eintlik oor mense."

Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Jaco Fouché

Naomi Meyer, Jaco Fouché
Toyota US Woordfees

"My verhaal se verteller is ’n ontnugterde vrou. Dit gaan nie goed in haar huwelik nie en sy moet die nuus aanvaar dat haar man ’n affair het."

Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Emile Joubert

Naomi Meyer, Emile Joubert
Toyota US Woordfees

"My verhaal is iets waaraan ek lank gedink het. Dit handel oor ’n afgetrede polisie-offisier wat op sy sieke oudag – hier in die hede – deur ’n episode uit sy verlede gekonfronteer word."

Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Santie van der Merwe

Naomi Meyer, Santie van der Merwe
Toyota US Woordfees

"My skryftyd is gewoonlik soggens, maar op ’n Vrydag het ek laatmiddag in die tuin gewerskaf (tuinwerk is vir my ’n ongewone aktiwiteit) en die verhaal was net daar, so tussen die dooie roosblare."

Persvrystelling: Kortlys van LAPA se jeugromankompetisie bekend

LitNet
LAPA Uitgewersportaal

LAPA Uitgewers bied elke tweede jaar ʼn jeugromankompetisie aan. Hierdie gewilde kompetisie trek met elke ronde groot name. Hier is vanjaar se finaliste.

Opkomende liriekskrywers gesoek vir mentorskap-program | Emerging songwriters wanted for mentorship programme

LitNet
Suidoosterfees

Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees bied vanjaar vir die eerste keer ’n mentorskap-program aan vir opkomende liriekskrywers en sangers wat oorspronklike liedjies in Afrikaans, Engels of Xhosa skep. | In 2020 the Jakes Gerwel Foundation and the Suidoosterfees introduce a mentorship programme for emerging songwriters and singers who create original songs in Afrikaans, English and Xhosa.

Menings

Die man agter Nataniël se kostuums

Elize Perrin, Floris Louw
Onderhoude

"Vir sommige van die uitrustings moet ’n mens eerder ’n nutsman wees. Dit gesê, is hierdie uitdagende stukke meestal ook die mees bevredigende uitrustings."

Mans in magsposisies en hul "komplekse nalatenskap"

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Sportsterre, en filmsterre, en sangers, aan die ander kant, word vereer asof hulle die redding van Armageddon is – al is hulle soms meer bekend vir skade en skande as enigiets anders."

Seksuele teistering: "’n Baie sensitiewe, vernederende kwessie"

Cliffordene Norton, Anri Botes
Onderhoude

"Daar is soveel meer aan seksuele teistering as net wat die arbeidsreg daaroor bepaal."

Nou in die verlede: Gedenk Auschwitz, Frans Fischer en Ferdinand aus der Fünten

Jako Bezuidenhout
Seminare en essays

"Gedurende hierdie week het wêreldleiers van oor die hele aardbol in Pole vergader om op 27 Januarie die bevryding van gevangenes uit die Auschwitz-Birkenau-doodskamp 75 jaar gelede te gedenk."

Auschwitz-Birkenau: 75 jaar ná die bevryding

Elsabé Brits
Seminare en essays

"Op 27 Januarie 2020 was dit 75 jaar nadat die reuse-konsentrasiekamp Auschwitz-Birkenau deur troepe van die Rooi Leër bevry is. ... Ons, en ons kinders en hulle kinders, moet juis hiervan weet."

Die mentaliteit van die verslaandes

Frederik Rudolph van Dyk
Menings

"Jy sien kultuurskaamte in hoe baie Afrikaanse jongmense ineen trek en sê 'Ek’s nie eintlik ’n fan van Afrikaanse musiek nie' wanneer die radio ’n Afrikaanse poptreffer of ’n sessie deur ’n Boereorkes speel."

Afrikaans as liminale transnasionale literêre sisteem: ’n Paar gedagtes oor ontlaering uit QwaQwa

Azille Coetzee
Universiteitseminaar | University Seminar

"Hoe kan ons Afrikaanse letterkunde aanbied vir nuwe generasies studente op ’n manier wat die skanse van die laer deurbreek? Hoe word die studie van Afrikaanse letterkunde in verhouding gebring met ander geskiedenisse, tale, literêre tradisies en invloede?"

Is South Africa ready for public unisex toilets?

Giséle Lavita
Opinion

"Ultimately, should unisex bathrooms be implemented, the privacy of all persons should be of great importance, and thus the toilet should be structured in a manner that provides as much privacy to the individual as possible."

Ontgroening: ’n pleidooi vir integrasie en solidariteit

Simon Saffraan
Seminare en essays

"Ek wil dus ’n kopskuif oor ontgroening voorstel: integrasie, met die einddoel van inklusiwiteit en solidariteit."

Ontgroening: Territoriale aggressie

Nini Bennett
Seminare en essays

"Oorgangsrituele (rites of passage) is so oud soos die mensdom self, en vind op gewelddadige wyse uitdrukking in die inisiasiepatrone van bendes, tronk-gangs, die mafia, en dies meer."

’n Onderhoud met Zalman Davis, die jongste uitgewer in die land

Carla van der Spuy, Zalman Davis
Onderhoude

"Jy moet maar ietwat dikvellig wees en deursettingsvermoë aan die dag lê."

Als het licht uitgaat: Waarom Vlaanderen de lopende ontwikkelingssamenwerking met Zuid-Afrika niet mag schrappen

Yves T'Sjoen
NeerlandiNet

De Vlaamse regering heeft besloten de ontwikkelingssamenwerking met Zuid-Afrika te herzien en op termijn zelfs stop te zetten. Een verontrustende ontwikkeling, vindt Yves T’Sjoen. Want het zijn vooral kinderen uit achtergebleven gemeenschappen die door de economische problemen van het land worden geraakt.

Leefstyl

Boekfees-organiseerder Darryl David se Daknatmaak: Hier is die wenvoorstel!

LitNet
Wen

Karin Heydenrych se voorstel van Boeksemdais/Booksemdais is deur Darryl gekies as die beste inskrywing. Baie dankie aan almal vir goeie voorstelle, en baie geluk aan Karin!

Resensie: Peter Pan on Ice

Maryke Roberts
Teater

"Dis twee ure van pure dagdroom, kleur, klank en ysskaats wat jou asem wegslaan."

Resensie: Bombshell

Cliffordene Norton
Film

"Die fliek het my verbaas omdat dit soms lig en komies was, ten spyte van die moeilike tema. ’n Besonder treffende aspek van Bombshell was die insig wat die kyker in die vroue se denke tydens so ’n situasie kry."

Persvrystelling: Pak die Bul by die horings by ikoniese Taalmonument – Sterrekykpiekniek fokus op Taurus en sy rooi oog

LitNet
Die Afrikaanse Taalraad-portaal

Kapenaars en besoekers sal die skitterende sterrehemel – spesifiek die sterrebeeld van die Bul (Stier) en sy kenmerkende rooi oog – van nader leer ken tydens ’n somerpiekniek op Paarlberg op Saterdag 22 Februarie 2020.

Press release: Slave Route Challenge powered by Brimstone

LitNet
Lifestyle and entertainment

One month to go to the 10th anniversary of the Slave Route Challenge powered by Brimstone taking place on Sunday 23 February 2020 on the Grand Parade in Cape Town.

LitNet Akademies

Gebedspraktyke en geloofsoortuigings van kerklos millenniër-Christene: ’n Ritueel-liturgiese verkenning

Marileen Steyn, Cas Wepener
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

“Gereformeerdheid word sodoende dus weer ’n moontlikheid vir millenniërs – nie deurdat hulle die klassieke erediens bywoon nie, maar wel deurdat hulle in ’n vorm van ’n gemeenskap van gelowiges tree.”

Die estetika van ’n skreeu-lelike, “weerlose God”. Skilderkuns as medium in prosesse van teologies-paradigmatiese transformasie – ver-beeld-ende stank (skúbalon) vir skandalige on-dank (skandalon)

Daniel Louw
LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe)

“Die implikasie en argument is dat skilderkuns ’n medium is om God se wese nie te probeer definieer nie, maar slegs esteties te ‘infinieer’ – die sosyn van God in terme van solidariteitsmedelye.”

Nou op Voertaal

A story of South African brandy

Clifford Roberts
Culinair

"A cultural review on the topic of boererate (traditional folk remedies), going back to previous centuries, lists 8 705 recipes, of which 6% contain brandy as an ingredient."

AfriForum wil wêreldwyd kla oor Suid-Afrika

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Brandpunte waarop daar in die besonder gefokus sal word, is onder andere onteiening sonder vergoeding, plaasmoorde, haatspraak en die Suid-Afrikaanse regering se heldeverering van beweerde menseregteskenders."

The Norval Foundation: Where the visual arts and nature meet

Marli van Eeden, Luke de Kock
Kunst

"Our sculpture garden and purpose-built exhibition spaces are situated in a unique setting in the Constantia Winelands and offer visitors a multisensory experience."

Kris Van de Poel nieuwe algemeen secretaris Taalunie

Ingrid Glorie
Taalunie

"'Ik vind het een eer om te mogen bijdragen aan de groei van een inclusief en creatief Nederlands, waarin iedereen zich pratend, lezend en schrijvend thuis voelt en zich naar hartenlust kan uitleven,' aldus Kris Van de Poel."

De Graaff skryf eerste boek oor belangrike Griekwa-kaptein van 1800’s

Willem de Vries, Bart de Graaff
Interviews

In sy mees onlangse boek, Barend Barends – Die vergete kaptein van Danielskuil, fokus die historikus en joernalis Bart de Graaff op ’n belangrike figuur binne die noordelike grensgebied van die Kaapkolonie in die 1800’s. De Graaff het Willem de Vries se vrae beantwoord oor hierdie persoonlike reisverslag wat terselfdertyd ’n joernalistieke werk en geskiedenisboek is. Die bekroonde vertaler Daniel Hugo het die manuskrip uit Nederlands in Afrikaans vertaal.

Suid-Afrika dop korrupsietoets

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Suid-Afrika is, soos die res van Afrika, pens en pootjies deel van die mees korrupte lande ter wêreld."

Un-capturing the State: If not you, Hermione, who?

Mike van Graan
Nuusvinke

"How could ordinary South Africans stand up to the mass looting overseen by ministers, premiers, mayors, the leadership of the ruling party who persistently not only expressed their confidence in, but vociferously defended, their president when it was abundantly clear that state institutions and resources were being captured by a politically connected elite?"

Uniseks toilette sit die pot mis

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die meerderheid Suid-Afrikaners is sterk gekant teen uniseks toilette wat in openbare plekke soos lughawens deur mans en vrouens gedeel word."

Akademies en skole

Oproep om referate vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se jaarlikse algemene simposium

LitNet
Akademies en skole

Die SA Akademie se jaarlikse simposium, wat op 17 en 18 September 2020 in Stellenbosch plaasvind, wag referaatvoorstelle in oor die tema: Armoede in die Suid-Afrikaanse samelewing.

Skoolnotas: letterkunde-begrippe

Suné Williams
Notas, toetse en vraestelle

Suné Williams, ’n graad 12-leerder, deel haar opsommings van algemene Afrikaanse letterkunde-begrippe.

Skoolnotas: Afrikaans (taalkunde)

Suné Williams
Notas, toetse en vraestelle

Suné Williams, ’n graad 12-leerder, deel haar opsommings oor Afrikaanse taalkunde.

Skoolnotas: Afrikaans-taalbegrippe

Suné Williams
Notas, toetse en vraestelle

Suné Williams, ’n graad 12-leerder, deel haar opsommings van algemene Afrikaans-taalbegrippe.

Nuwe skryfwerk

Bybel in Kaaps: Psalms 2 en 3

Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps

"En al staan daa tien duisend vyande reg rondom my gereed om my an te pak, is ekkie bangie."

Bybel in Kaaps: Psalms 4 en 5

Olivia M Coetzee
Bybel in Kaaps

"U het my bly gemaak, blyer as mense wat baie koring en wyn het."

Fay se bekering (Deel 2)

Stanley Cierenberg
Fiksie

“Dis die tuin van Eden. Dis die plek van vrede. Dis waar die mens se siel stil word.”

Waar die brakvygies blom

Loretta Szikra
Poësie

“Agter rooikoperduine
waar brakvygies purper blom”

Daa' kô ’n tyd

Christo Meyer
Poësie

“Daa' kô ’n tyd om'ie yesterdays
finaal agte' te laat”
Clarissa

Abigail George
New writing

“When I’m with Lewis, I think of you; when he yells at me, I think of you; when he hits me, I think of you, Malcolm ...”



Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid?
LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf.

KONTAK

litnet@litnet.co.za

021 886 5169


© 2020 LitNet. Alle regte voorbehou | All rights reserved