
Karin Heydenrych se voorstel van Boeksemdais/Booksemdais is deur Darryl gekies as die beste inskrywing. Baie dankie aan almal vir goeie voorstelle, en baie geluk aan Karin!
Die kompetisie is nou gesluit.
Lys van voorstelle
Lidia Nuala
Boekenhouse / Boekenhause / Oppi-oewer-boeke-huis / Lekkalees / Ontspan-oppi-oewer
Sybrandus Adema
Die Ryk Residensie / Karooryk / Huis Rykmond / Die Plesierpaleis / Boekhoek / Geboek-gebou / Eenvoud-geenfout / Woordkantoor / Woordoord / Warm Woorde
Dietloff van der Berg
Bedbook
Denese Heydenrych
Little Gem
Delovia Van Eeden
Carpe Diem / Soete drome
Christine Steenkamp
Papyrus Paradys
Theresa Postma
Kaia-Fiësta
Henriette Neethling
Boeked
Anna Schoeman
Blokhuis
Ilna Stander
Boekboksie / Boekmuishuis
Rina Swart
Boekerest / Bookrich/Boekerich / Boekedoor / Bookmood / Bookmond
Kleintjie Joubert
Hartsverlange
Llewellyn Abdoll
Boekejoynt
Jan Schaafsma
Schrijfhuijs / Inspirasiestasie / Inkdink / Flinkdink / Penkop / INKeer
Elize Perrin
Kraakvars / Nostalgie / David's destiny
Sidney Gilroy
Tonteldoos
Martie Bargiacchi
The right turn
Sunita Keyser
Ekkie / LitRest
Marais Wilmans
Gannabos
Zandra Bezuidenhout
Darryl's den
Maricel Krügel
Toeka
Amanda Groenewald
Mijn kleine huisie / Karoorus / Kom tot rus / Hemel op aarde
Corlietha Swart
Papirus/Papyrus
Pirow Bekker
Librikaroo
FC Boot
Feniks
Karin Heydenrych
Boeksemdais/Booksemdais
Heinz Meissner
Boekeryk
Rhonnie Perrin
Journey's end
Mo Venter
Doleriet / Intaka / House/Huis Jul'hoan
Louise Viljoen
Die Skryfhuis / Die Skryfkaia / Darryl se skryfkaia
Elmarie van Kampen
Die Boekrak / Die Boekwurm / Die boekvraat/ Boekeplek / Darryl se Boekhemel
Elkarien Fourie
Darrel se Boekblik
Adri Vivier
Bedonnerde Boekehuisie
Waldemar Gouws
Darryl Se Boek Toe
Naomi Corinaldi
The Open Book
Corlietha Swart
flINKdINK / Karolus
Gustaf Claassens
Knus-rus
Henning Janse van Vuuren
Graaf Richmond Boekkasarm / De Oude Davids-Maitland Antikwariaat (DOMDA) / Wilgersloot Sanctum / Poenankies Outentiek / Die Incognito Boekebib / Almaardeur Kwintessens en Kantig Leserhospitium
Marna van den Berg
Boekaro
Riaan le Roux
Langverhaalstaning / Lees-in-Vrede / Lees-en-laat-lees / Kanniedoodkaroo / Tuis-Tussen-Boekvrinne / Boekvrindblyplek / Genoeglike Leeshoekie / Hoezit my Boek / Sonnerstres-Sentrum / Sinmaakspasie / Boepens-met-Boeke / Fully Booked
Marley Roos
Die pers blokkie
Die kompetisie is nou gesluit.


Kommentaar
Boekbedonnerd
Platdakkie