G Keen2020-01-03Ongelukkig is daar géén historiese bewyse van 'n mens - Jesus - wat gelewe het op die aarde nie.
Nou wonder ek maar net of dié geplaas sal word en of dié wat verskil en so vinnig veroordeel en met klippe gooi, ooit die moeite sal doen om alles te l
Wietz Marais2020-01-03Jy verwys na bevoorregtes (wat kwansuis ook die NGV-teenstanders is). Wie is die “bevoorregtes” dan nou juis? Die 8.9% wit bevolking? Ek lees ’n ondertoon van “straf die wittes vir apartheid” hier. Hulle is mos die sogenaamde rykes volgens die n
Fred2020-01-03Die Jode het ten minste iets om te vier, Hanukkan, maar die Christene vier Santa se kinderverhaal wat ten laaste ook in Suid-Afrika aangekom het vanaf die Noorde. Die arme boere het voorheen niks geweet van Kersfees nie. Nou word die Christene beïnvloed
Hans Richardt2020-01-03Ek dink die lewe is saai, sonder godsdiens. Ja, daar is 'n paar kinkels in die storielyne, maar op 'n manier ook raaklyne tussen godsdienste. Party messelaars glo in 'n universele skepper. Êrens in hierdie heelal is kragte wat almal wil probeer verstaan
Hans Richardt2020-01-03Tani, dan terug na Ons gifappel, die uwe president.
Ek luister na sy Versoeningsdagtoespraak oor Geloftedag. Hy beweer toe dat die diktator van die Zoeloes, wat die minderhede onderdruk het, 'n vryheidsvegter was in die ware sin van die woord. Hy neem
Johann de Lange2020-01-03I would just like to point out that in the case of Jolyn Philips we submitted our own translation to Ms Philips but she chose to do her own translation. Through an error on my part Douglas Skinner's name as translator was not replaced with that of the poe
Gerda2020-01-02Ek is nou halfpad met die boek en geniet dit baie. Kon nie help om elke nou en dan hardop vir my familie uit die boek voor te lees nie. Daar is soveel interessante inligting in en ek geniet ook die verhaal en hoe dit vertel word. Dankie Andrè vir die bek
Mo2020-01-02O aarde, wie bly oor? Ek vermoed ek is in ten minste 7 van daardie stereotipes genoem …
Wat noem mens die stereotipe wat hul nie steur aan ander se doen en late nie?
Laura E2020-01-02Ek het nou om die beurt heerlik gelag, myself verskriklik vir die kleine Eva vererg, en ook 'n tikkie hartseer ervaar - daar is eenvoudig sekere dinge wat nie met geld gekoop kan word nie!
Louis Dey2020-01-02Baie dankie vir die gepaste groet aan prof. Rena Pretorius, Nerina. Vir my het sy “Dat liefde so tot haat kon skif ...” weer by die buitemuurse gebou in Proesstraat oopgebreek. Daai stem, daai stem ... Wat ‘n voorreg was dit nie om in die 80’s aan
Angus2020-01-02Beste Ronee Robinson,
Nee, ek gebruik nie 'n pot nie, en al sou ek ook, dan staan ek regop. My "teorie" kan ook nie op iemand "probeer" word nie. Dis 'n feit soos 'n koei: taal is 'n geluidstroom waarmee die mens kommunikeer. 'n Mens kan dit natuurlik oo
Olivia2020-01-02Dankie, Tasneem. Ek dink oek dis baie moeilik vi grootmense om deu hulle eie traumas te wêk, wan miskien wiet hulle nie eens dat hulle met trauma sittie. Die woort 'trauma' is mos maa 'n woort wat ôs nou gebruik, en vestaan. En dis tog moeilik vi ôs om
Andre2020-01-02O ja, ou Robert? Die Ou Testament irrelevant? Foei tog. Die Tien Gebooie is dus 'n klomp tjol? Die profete se kritiek teen korrupsie is 'n klomp tjol? Die Psalms ook? Dit is vlak opmerkings soos joune wat eerder die klomp tjol is.
Isobel Rycroft2020-01-01Wat 'n voorreg was dit om by Réna Pretorius te kon klas hê. Ek het waarlik aan haar lippe gehang, en het die grootste respek vir haar gehad. Nerina, jy het dit so wonderlik saamgevat. Beter kon ek dit nie sê nie. Baie dankie.
Inarie de Vaal2019-12-31'n Heerlike toepaslike storie vir 'n alleen oujaarsdagaand. Woorde het gewemel van kleur, beskrywing en emosie. Die harde waarheid en lewenslesse. Baie dankie. Het dit vreeslik geniet.
Gustaf Claassens2019-12-31Dis nie die eertse keer en ook nie die laaste keer dat die ANC regering hierdie kaart gaan speel nie. Korrup tot in sy wese word Afrika regerings al meer en meer nagevolg. Hulle het 'n beweging geword wat hul hande op en oor alles wil hê en in die proses
Theo H Kruger2019-12-30Die Konstitusionele Hofuitspraak het my maar net laat twyfel aan dié land se regstelsel, nog nie iets tot bou van 'n nasie bygedra nie.
kla-kous2019-12-30Die opskrif van die artikel impliseer dat mediese versekering nie al is wat beoog word nie. Oënskynlik moet bevoorregtes 'n les ook geleer word. 'n Mens wonder hoe daar beoog word om dit te doen? Om hulle aan swak mediese sorg te onderwerp?
Kokkies Stemmet2019-12-30Waarom die titel
Sewe-en-veertig?
Nie seker wat dit te doen het met die boek nie. Eks nou op bl 302. En ek kon nog nie die konneksie vind met 47 nie.
Sara Louw2019-12-29Damian, ek dink jy is n baie spesiale mens - ek geniet jou sin vir humor baie - ek geniet jou baie en ek kan sien jy is 'n genuine ou - sterkte met jou toekoms en verhouding en dankie dat jy die program interessant hou.