Kommentaar

Die ses weke van Thomas en Ella deur Zelda Bezuidenhout: ’n jong leser se indrukke

Zelda Bezuidenhout 2019-12-24 Oeps! En daar noem ek jou Sandra. Jammer, Karla!

Die ses weke van Thomas en Ella deur Zelda Bezuidenhout: ’n jong leser se indrukke

Zelda Bezuidenhout 2019-12-24 Liewe Sandra, dit maak nie saak hoeveel mooi dinge grootmense oor my jeugboeke sê nie, dit tel nóóit so baie soos wanneer ‘n jongmens hou van wat ek skryf nie. Ek waardeer jou pragtige, eerlike lesersindruk oor "Die 6 weke van Thomas en Ella" flippen

Daknatmaak-kompetisie: Wen ’n boekpakkie!

Cecile kruger 2019-12-24 HALFPAD...

Drie US-Konvokasie-lede bedank

Spook Speurder 2019-12-24 Mnr Smuts, ek is jammer oor die spelfout, nie omdat dit jou jou lae ingang tot kommentaar lewer gebied het nie maar omdat dit help om waarheid te ondermyn. Ek dink reeds dat die 'gewone Afrikaner' ook sat is vir die gemaklike gebruik van onwaarhede en hal

Afrikaans se verklarende woordeboeke: gister, vandag en môre

Corlietha Swart 2019-12-24 Uitstekend, Jana, DANKIE - vir my honneursstudente (Taalversorging) ook, Nerina! Corlietha Swart

Deurnag

Quintin du Plooy 2019-12-23 Margaret, jou denke en jou unieke hantering van die woord sal nooit anders as om my diep, diep te raak nie.

Nasionale gesondheidsversekering nodig om armes se menswaardigheid te herstel en om bevoorregtes menswaardigheid te leer

Gustaf Claassens 2019-12-23 Ai tog, hopelik skrik u betyds uit droomland wakker en besef dat niks waaraan die regering of sy kripvreters raak, ooit enige kans op sukses het nie. In 20 jaar is alles vernietig. Die groot 'Afrika verval' is nou ook op ons voorstoep en in volle swang. M

Spade Reën Sending (Blourokke)

Johan 2019-12-23 Middag Robert Jy is nie die enigste een wat vrae het oor die feit dat persoonlike profetiese boodskappe na bewering deur die President verbied is nie. Ek weet ook nie hoekom nie en dit raak my nie want ek is nie lid van die Sending nie. Maar as jy na O

Twee nuwe gedigte deur Margaret Cordier

Margaret 2019-12-23 Baie dankie Hennie. Jou woorde bou my op as skrywer en maak my dankbaar. Gedigte behoort aan ons almal a.g.v meelewing!

In memoriam: Réna Pretorius

Marius van Staden 2019-12-23 Ek onthou nog soos gister, ʼn eerstejaarstudent in 1980, toe Prof Pretorius een van Breyten Breytenbach se gedigte behandel het. Ek dink dit was "Bedreiging van die Siekes". Sy het dit in haar netjiese, modulêre stem voorgelees - in een van die ondergron

Nasionale gesondheidsversekering nodig om armes se menswaardigheid te herstel en om bevoorregtes menswaardigheid te leer

Ja swaer 2019-12-23 Mnr Lloyd, 'n paar ernstige gate in jou rooskleurige prentjie, ek noem 'n paar. 1. Suid-Afrika soek oplossings om die ongelykhede van apartheid suksesvol aan te spreek om op die duur die lewenskwaliteit van alle Suid-Afrikaners, veral die armes, te verbet

Uittreksel uit "Wanneer dit reën op Rietfontein" deur EN Marais

Hans Richardt 2019-12-23 Teen 2040 gaan aanvraag 40% meer wees agv bevolkingsaanwas, as beskikbare bronne. Dalk nog groter aanvraag...

Twee nuwe gedigte deur Margaret Cordier

Hennie 2019-12-23 Jy snap beslis iets van die wese van die ou stad. Mens voel goed nadat ek klaar gelees het.

Sandile Dikeni is dood: ’n Speellys vir ’n nxa! bra

Ricardo 2019-12-23 Dankie antie Diana Ferrus dus roerend en beteken so soms wens ek Sandile kon toe sien wie da vir hom was tot sy bitter einde.

Spade Reën Sending (Blourokke)

Robert 2019-12-23 Johan ek wil grotendeels met jou saamstem, maar... die gemeentes in die klein plekkies (soos ons hier in die Suid-Kaap) hoor nie van die veranderinge, die belydenisse ens van waar die foute erken was deur die leierskorps nie. Alles hoor ons net so tweede

Uittreksel uit "Wanneer dit reën op Rietfontein" deur EN Marais

Hans Richardt 2019-12-23 Raed-na-gael, dis al by angs verby. Ek dink dis nou al by desperaat verby. Die droogte in karoo is net te lank en aanhoudend. Meeste is nou net gelate op verlate dor vlaktes.

Spade Reën Sending (Blourokke)

Lodewyk 2019-12-22 Beste Johan Ek waardeer jou reaksie en begrip t.o.v. huidige situasie. Ek stem saam dat dit 'n goeie ding sou wees as sommiges wat "te na gekom is" 'n opening kan kry om behoorlik,soos volwasse kinders van God te kan uitpraat, en oopmaak,al sou dit dan

Vrymesselary ten tye van die Suid-Afrikaanse Oorlog

Ryka Pretoruis 2019-12-22 My pa was vir 2 jaar by die losie van Stilfontein. Ons het verhuis na Virginia en hy was nie verder betrokke nie. Weet nie hoekom nie. Hy is op 51 jr oorlede my broer ook jonk 59. My ander broer se seun op 30jr. Daar word nou beweer daar is ’n vloek op

Godsdiens vir ateïste

F C Boot 2019-12-22 ’n Mens hoef nie sover op die onderwerp in te gaan om by die kern uit te kom nie. En die kern is wat die kerk en my Pa veral ontken het en vermy het. Ons as mens het dieselfde biologiese onderbou as al die ander primate wat al hierdie planet bewandel e

Sandile Dikeni is dood: ’n Speellys vir ’n nxa! bra

Diana Ferrus 2019-12-22 Wat 'n roerende huldeblyk. So baie herinneringe wat nou opduik. Dankie Heindrich, jou pen troos. Rus in vrede Sandile.

Goed of sleg?

F C Boot 2019-12-22 Beste Zirk Niemand het al in die tronk beland vir onuitgesproke gedagtes nie. Dit is wanneer dit oorgaan in die daad en jy gevang en veroordeel word. Die probleem is die begeerte van Angus het nie ontstaan in die liggaamsdeel wat hy wil opoffer nie ma

Spade Reën Sending (Blourokke)

ONTNUGTER 2019-12-22 Lodewyk, jy haal die volgende aan: Handelinge 5: 38-39 "dat dit nie bevind word dat ons selfs teen God stry nie ..." En dit is presies waar die probleme onstaan, want as mens 'n obviously vals profesie met 'n werker wil bespreek, dan is hulle eerste re

2019 se top 15: hoogtepunte, laagtepunte, raakpunte en knelpunte

Ilse Bakkes 2019-12-22 Baie goed geskryf! Dit het ons so raak beskryf! "Spot on"! Ernstig, fyn spot en humoristies! Dit baie geniet!

Godsdiens vir ateïste

Reusedwerg 2019-12-21 Danie E, jy som dit reg op. Ek stem heeltemal met jou saam. Die ongelowiges, atïeste, anti-Christe, heidene en wat ook al is erg onrustig. Iemand het iewers op 'n muur gskryf, "as jy nie aan Jesus Christus jou verlosser glo nie nie, moet jy nie eendag to

Losprys deur Martin Steyn: ’n resensie

Marie Dantuma 2019-12-21 Sjoe ek het sopas die week Martin Steyn se DONKER SPOOR, SKULDIG en SWARTVAL, klaar gelees. Nou gaan ek eers asemskep en weer terug om te kyk of ek LOSPRYS te lees kan kry. Wat n ongelooflike SKRYWER. Ek sit heeltyd met my asem opgehou terwyl ek lees!

Want die pad roep sy naam

Hélène 2019-12-21 Hartroerend. Hou aan skryf! Jy kan.

2019 se top 15: hoogtepunte, laagtepunte, raakpunte en knelpunte

J. Le Roux 2019-12-21 Netjies opgesom, facts are stranger than fiction....

Spade Reën Sending (Blourokke)

Johan 2019-12-21 Middag Lodewyk Die punt is juis dat die meeste van hierdie probleme reeds tot 'n groot mate aangespreek is, veral met die aanvaarding van die Sending se Konstitusie in 2007. Die toepassing van die beginsels daarin uiteengesit het ongelukkig miskien 'n

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019 – hier's ons wenner!

Marieta 2019-12-21 Baie geluk aan Martie Muntingh vir die wenwoord (droogte). Ek hoop daar word genoeg prosa en poësie gepen oor dié wenwoord. Ek glo dit gee hoop aan ons boere en gee vir hulle krag om elke oggend net een tree vorentoe te gee - en só oorwinnings te beha

Deurnag

Martmeri 2019-12-21 Reg!

Nog gedagtes van ’n beroerte-oorlewende

Alta Jordaan 2019-12-21 Dankbaarheid straal uit hierdie pragtig geskrewe stuk. Baie dankie vir die plasing. Dit was baie insiggewend. Sterkte vorentoe.

Die nuwe Vrye Weekblad: ’n onderhoud met Max du Preez

Margret Ivey 2019-12-21 Ek is n sg chickenrunner en ek is so dankbaar dat ek die dinge nie hoef te beleef nie.

Top 10-nuwe skryfwerk 2019: Chris Brunette se keuse

Loretta Szikra 2019-12-20 Ek is stomgeslaan!! Baie dankie Chris. Dit is vir my 'n baie groot eer om hierdie erkenning van LitNet te kon ontvang. Ook baie geluk aan al die ander woordskilders.

In memoriam: Réna Pretorius

Henning Pieterse 2019-12-20 Prof. Réna; ek het die voorreg gehad om my doktorale mondeling in 1989 in u kantoor op die 15 de voer van die GW-gebou af te lê. U het die grondslag vir my liefde vir die Afrikaanse poësie gelê. Nooit sal ek u vergeet nie! OOK nie al die heengegane "

Spade Reën Sending (Blourokke)

Lodewyk 2019-12-20 Het hierdie kommentaar "site" nou in 'n sensasie ding ontaard? Waarskynlik is die meeste "probleme" lankal aangespreek of afgehandel. Kan ons nie maar nou ons persoonlike "hartseer" of dan bitterheid, ook 'n slag na die altaar bring, en dit daar los nie..

Afrikaans se verklarende woordeboeke: gister, vandag en môre

Nerina Bosman 2019-12-20 Wonderlike oorsig, Jana! Voorgeskrewe leesstof volgende jaar vir my studente. Dankie.

In memoriam: Réna Pretorius

Stephanie Duursema 2019-12-20 Voorwaar 'n formidabele vrou en begeesterde dosent. Rus sag, Prof. 🌸

In memoriam: Réna Pretorius

Johnny Oosthuizen 2019-12-20 Dankie Nerina ! Jy het dit mooi geskets met 'n skerp woordpotlood . En hoe bevoorreg was ons nie om in dié 'goue era van Afrikaans' aan die voete van hierdie groot geeste te kon sit. Hulle het nie net Afrikaans doseer nie, maar ons moedertaal nog diepe

Nasionale gesondheidsversekering nodig om armes se menswaardigheid te herstel en om bevoorregtes menswaardigheid te leer

Koos 2019-12-20 Met die swak prestasie van elke liewe staadsdepartement en parastatal tot nou toe asook korrupsie wat hoogty vier, sou ek reken die vrese dat hierdie gaan misluk is gegrond. Vergelyk nogal Engeland met Suid Afrika... Kan jy dit glo?

Top 10-flieks van 2019: Floris Groenewald se keuse

Andries Groenewald 2019-12-20 Hoewel ek saamstem dat Ford vs Ferrari 'n uitstekende fliek is, het die tweede posisie my aangenaam verras. Dit strek veel verder as die renbaanstryd tussen die twee handelsmerke se renspanne. Ek wens so dat die mediaskakelpersone van alle plaaslike motor
Top