Margaret2019-12-18Hans jy het my verloor. Die Jode het 'n politieke leiter gesoek wat hulle aardsgesindheid moes dien. Hy Jesus, het hulle ontglip ter kroning van Hom. Hy het Homself nie aan die mens toevertrou nie, omdat Hy weet wat in die mens is. Vlees en bloed kan nie
Hans Richardt2019-12-18Zirk, ek stem gedeeltelik saam.
Sedert die NG kerk nie meer permanente kantore in Kaapstad parlement het nie, het hul eie binnegevegte hul van binne vernietig.
Die NG kerk is ook nie sigbaar werksaam in SA gemeenskappe vir bv opheffing onder hul eie g
Robert2019-12-18Ontnugter ek gaan nie met jou stry oor enige van die stellings wat jy gemaak het, of ook van Fred nie. Verseker is dit waar, en Johan weet self daarvan. Ek gaan beslis vir Johan opkom omdat ek bietjie weet van hom. Hy is gebore en het grootgeword in die S
Zirk2019-12-18Nee, die NG kerk is 'n slagoffer van sy eie uitgediende snert wat geen plek meer het nie. Kortweg - die NG kerk het net soos alle kerke hulle raklewe uitgedien.
Marilize2019-12-17I've been a proud member of ROSA for two years, and the support and encouragement you get from this group of authors is unbelievable. Writing can be a very solitary occupation, and it is wonderful to have this sense of community.
Zandra Bezuidenhout2019-12-17Wat 'n verruimende, openbarende artikel. Pragtig geformuleer. Baie dankie vir die voorreg om in hierdie gespreksruimte toegelaat te word.
Angus2019-12-17Beste Jan Rap,
Dit wil my voorkom of jy lus is om die gesprek oor grammatika voort te sit. Op die oomblik is al grammatika waaraan ek kan dink, die helikoptervlug een van die dae oor die Drakensberge.Ek gaan plekke beloer waar my ou bene nie meer kan uit
Hans Richardt2019-12-17Magaret, ek wil my nie uitlaat oor politieke korrektheid in teologie nie.
Ek het sg bevrydingsteologie gehaat en voel so oor politieke korrektheid teologie.
Jesus se dissipels was Jode, nie ander nasies of etniese groepe. Maw hul kultuur en tradisies
ONTNUGTER2019-12-17Johan,.miskien moet jy eers bietjie ondervinding opdoen voordat jy raad uitdeel oor Spade Reen. Veral aangesien jy self se jy is nie betrokke in die kerk as sulks nie. Die leerstellings waarna jy so baie verwys is eers in die laaste paar jaar neergeskryf
ONTNUGTER2019-12-17Hi Fred, al wat ek kan se is "amen" op jou boodskap. Ek was in die geloofshuis en ook vir baie lank gemeente. Ek kan jou waarborg die werkers wat Sondae agter die preekstoel staan is NIE dieselfde mense as waarmee die huiskinders die res van die week moet
Barend van der Merwe2019-12-17Jan daar is baie inligting oor die verkille tussen Kaaps, Afrikaans, Oranjerivier Afrikaans en so aan en so meer. Jy is slim en sal nie sukkel om die verskil te kan sien nie.
Fanie de Villiers2019-12-17Vanoggend (17 Desember) sien ek hierdie Daily Sun-plakkaat teen 'n lamppaal: FANS LASH DJ BLACK COFFEE!
Kry Jansen al weer slae?
Margaret2019-12-17Hans voorsien jy dus 'n domino- effek?
Moontlik ...
Dit is nodig dat daar 'n skudding kom, sodat die wankelbare en onwankelbare onderskei word. Verganklikheid beklee word met onverganklikheid.
Dit is nodig dat daar partyskappe onder hulle (in di
Angus2019-12-16Ek is goed, of liewer, ek was goed. Ek kon 15km per dag oor kranse en klowe klouter, maar nou is ek sleg. Ek sal maar op 'n helikopter moet staatmaak om my al die plekke te gaan wys waar ek eens so flink geklouter het.
Ek begeer die Mercedes GLE wat die
André2019-12-16Jy het sekerlik verdwaal, ou ding. As jy mooi kyk sal jy sien die stuk is 'n akademiese "godsdienswetenskap" artikel. Daarom is dit vir jou te moeilik om te verstaan. "Akademies" beteken dat dit geskryf is vir spesialiste in teologie (tjek jou woordeboek,
Zirk2019-12-16Demokrasie is die grootste grap van die 19 de eeu wat nog steeds soos geloof mense verblind.
Links en Regs soos na die Franse Rewolusie het soos mis tydens en na Napoleon verwyn. Die middeleeue se Adelikes is vandag se korporsies en bankwese. Die El
Dirk Vercuil2019-12-16Beste Tian
Ek versug verniet dat meertaligheid onsigbaar met deernis toegepas word soos wat Hugh Corder, Marius de Waal, Gerhard Lubbe, Cornie van der Merwe et al dit in die 80s as't ware gedoen het.
Ek het oornag in 88 tydens klerkskap by EFK Tucker In
F C Boot2019-12-16Beste Reusedwerg
Die beste van alles is hoe vinnig Angus antwoord op vrae wat eintlik aan Dirk Rigter,gerig is.
Laat ek probeer om Angus se houding te ontleed.Hy was ‘n Christen, het verskillende gesagsposisies beklee in die kerk waarvan hy lidmaat wa
Anzill Adams2019-12-16Ek het Philip Spies leer ken in die wynbedryf toe hy die Visie 2020 projek gelei het. Dit was ’n toekomsgerigte projek wat die bedryf sou gear vir 2020. Ek het sy boek gekoop en gelees en sien menige pittekos vir alle Suid Afrikaners om die gemors wat n
LUKIE VD MERWE.2019-12-15Goeiedag. Hierdie spookdorpies behoort seker aan 'n eienaar. Sou mens net daar gaan kamp opslaan, plak en bly as jy wil, wie gaan mens daar verwyder of jaag? Daar moet ook seker 'n soortvan 'n utiliteitsinfrastruktuur bestaan op so 'n spookdorpie wat w
Hans Richardt2019-12-15Staan my nie aan nie, Magaret.
Ek dink dat as iets wat privaat is, deur die staat beheer bv mbv hofuitsprake, dit gekaap is om Staatsbeskikking af te dwing. Dit is net so voorskriftelik soos in vorige era, niks vryheid nie. Mandela-effek (nie zeitgeist
Fred2019-12-15Dit is hartseer as ek sovele opmerkings hoor van die SR-sending, tog weet ek baie word gespreek weens verbittering en oordraagbare onopgeloste trama. Met geluk het ek goeie kennis opgedoen deur verskillende leesstof wat ek bekom het, deurgewerk en verorbe
Abigail Roodt Cheong.2019-12-15Hi yuri,
As the youngest sister of Lulu Strachan, I read this with sweet melancholy. So touched that people remember her in such a beautiful way. Thank you Anthony for this informative piece of the life she portrayed both on screen and stage.
Yes, my
Hans Richardt2019-12-15Tiens Pretorius, dagga kan nie 'n breëspektrum wonderkuur wees nie, van kanker tot HIV nie. Die paranoia aangebring deur chroniese verslawing aan dagga, is 'n erkende psigiatriese newe-effek.
Na die wêreldwye prohibisie van dagga kon mense met 'n "d
Hans Richardt2019-12-15Die Hemp-besigheid is beter. Daaruit kan vele produkte gemaak word. THC in hemp maak dat dit nie 'n dwelm is nie en dus nie verslawend is nie. Dis reeds groot bedryf in ander lande. Dagga is 'n dwelm en veslawend.
Soos alles wil politici voorkeur kry.
Jan Rap2019-12-15Beste Dirk Rigter
Ek het, sover ek kan onthou, nog niemand se grammatika hier aangeval nie. Hoe kan ek; my eie kennis van grammatika (Afrikaans, Duits, Engels) is maar baie gemiddeld. Om die waarheid te sê, ek dink jy en Angus, onder andere, het my al
F C Boot2019-12-15In 'n berig wat onder https://www.bbc.com/news/world-africa-47800718 van 2 Oktober 2019 verskyn het:
"Where are the migrants from?
About 70% of foreigners in South Africa come from neighbouring Zimbabwe, Mozambique and Lesotho.
The remaining 30% is ma