Kommentaar

Is die paradys in die hemel of op die aarde, en hoekom? Die aard en funksie van die paradys volgens die interpretasie van Johannes Chrusostomus

Barend van der Merwe 2019-12-12 Is dit grootdopers of kleindopers wat daardie blad bestuur ou FC? Moekie kla juis weer vanoggend by my omdat die Bybel se dat Satan rondloop soos 'n brullende leeu en dat hy moor en verwoes, en dat dit haar so ontstel as van haar mede-Christene dan beweer

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Hans Richardt 2019-12-12 Margaret Cordier, die vraagstuk was, was NG kerk gekaap vir politieke korrektheid. Die res is irrelevant.

Godsdiens vir ateïste

Hans Richardt 2019-12-12 "These boots are make for walking..." Nou ja, ons almal het vrae. Ek dink solank mens vra, dan is daar nog lewe in jou geloof. Almal moet hul Hanuka en Kersfees geniet en voorspoedig reis. Meeste sterftes is oppad van drank, nie vanaf kerke nie, behal

Adam Small – só onthou ek een van ons grootste digters

Marthinus Pieterse 2019-12-12 Die dice word nog alli pad geskommel, en dit val nog steeds verkeerd vi' ons, maar dit is nie Here wat skommel, dit is die fokken gowerment en daai ka ons nie lat happen.

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Spook Speurder 2019-12-12 Azille, ek voel die “wit broosheid” (white fragility), ’n konsep geskep deur Amerikaanse sosioloog, Robin DiAngelo" het hy of sy by verfynde Engelse en Amerikaansengelse 'antietjies' opgemerk en dis mi van min toepassing op Afrikaners. Haar of sy we

Godsdiens vir ateïste

F C Boot 2019-12-12 Beste Hans Die mense wat na hulself as Israliete verwys, lewe in 'n droomwêreld. Die volgelinge van Christus, dws diegene wat Hom sonder voorbehoud as hul enigste Verlosser en Saligmaker aanvaar, kom uit alle volke,alle tale en kleure. Dit is tog du

Eindes

Barend van der Merwe 2019-12-12 Dankie dit is nogal iets uit die ongewone die. Altyd lekker om iets te lees wat jy geskryf het.

Godsdiens vir ateïste

Barend van der Merwe 2019-12-12 Die valshede wat oor Jesus verkondig word deur die kerk is niks kort van 'n tragedie nie. Waarvan moes Jesus ons vandag kwansuis verlos? Hy was 'n politieke figuur wat sy mense van die Romeine se onderdrukking wou verlos. Toe begin die mensdom hom later a

Droogte: waar sal ons hulp vandaan kom?

Gustaf Claassens 2019-12-12 Raak-gevat Bettina. Die regering en sy plunderaars sal eers agterkom hoe ernstig die boere se situasie is wanneer hulle met hul hande vol opgerolde note in Woolworths opdaag net om te vind dat die rakke leeg is. Presies soos in Zimbabwe waarna jy tereg ve

Godsdiens vir ateïste

Hans Richardt 2019-12-12 Wel, nog 'n paar vrae. In SA is Israeliete wit, daar was in 1920's Bondelswart Israeliete wat Jan Smuts sommer met masjiengewere dood geskiet het.

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

F C Boot 2019-12-12 Beste Barend Hou op kla, jy kan by 'n losgemaal infoeter, solank jy van agteraf en deur die hek kom en tenmiste as dit uit 'n laagvat ontstaan het,jy jou hande opgelig het,om daglig of is dit nou nanoplastiek,te wys. Lekker dag.

Skole-navrae

LitNet 2019-12-12 Goeiedag! Ek is onseker of ons inhoud oor daardie spesifieke boek het. Blaai deur ons indeks om te sien waarvoor ons inderdaad materiaal kan verskaf: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel vol

Persverklaring: US-raad aanvaar Fourie-verslag se bevinding oor rektor se optrede

Gerhard Scheepers 2019-12-12 Van voor DF die drywer was Malan van landsbestuurdersklas Mosesstok in hand soos sy mes in Klasie Havenga se rug is die duiwels hier bedrywig einste klou nou in houvas in die Ou US holisties gekwes in vlakke graf lê vol en spook “onaangenaamh

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Margaret Cordier 2019-12-12 https://www.bible.com/af/bible/5/PSA.53.2-3.AFR53. Ons is lewendige stene en God bou Sy kerk liggaam. Hy werk en niemand kan dit keer nie. Die poorte van die hel sal nie daarteen kan staan nie. Hy het ons eerste liefgehad en Homself in neerbuigende goed

Die fees wat waai(b)! Die 2020-Suidoosterfeesprogram beloof ’n fees-ervaring uit die boonste rakke

Tasneem Daniels 2019-12-12 Tramakassie virrie mention, LitNET! Was leqqa om julle te ontmoet! Kom kyk ose shows op Vrydag 1 Mei 2020 innie Arena Theatre- julle gat julle klaa lag! :) :)

Droogte: waar sal ons hulp vandaan kom?

Gefrustreerde Honger Stadsvark 2019-12-11 Uitstekende artikel! Mense wat vir die ANC gestem het moet nou die voorbeeld stel en die leiding neem: “Plaas druk op die politici [lees ANC] om hul werk te doen. Herinner Ramaphosa aan sy beloftes.” ANC-ondersteuners, plaas nou druk op jul v

Sonreis

Clari Niemand 2019-12-11 Ek hou baie hiervan!

Maangedigte

Clari Niemand 2019-12-11 Verskriklik mooi!

Oor troostantes en ander wyshede

Waldemar Gouws 2019-12-11 Baie dankie vir die verwysing na ietermagogkleintjies - hulle mag nie uit die prentjie verdwyn nie. Daar is, terloops, (anders as in die vlakhaas se geval) net een ietermagoggie op 'n slag.

Oor troostantes en ander wyshede

Waldemar Gouws 2019-12-11 Baie dankie vir die verwysing na ietermagogkleintjies. Gelukkig (?), anders as die vlakhaas, net een op 'n slag.

Godsdiens vir ateïste

Angus 2019-12-11 Beste FC Boot, Geseënde Kersfees vir jou. Ons vier sommer baie gode se verjaarsdag. Horus,Buddha, Krishna, Zarathustra, Dionysos,Thammuz, Hermes, Adonis, en Jesus Christus ('n Romeinse god). Almal gebore op 25 Desember van 'n heilige gees pa, en 'n aard

Godsdiens vir ateïste

Reusedwerg 2019-12-11 Angus, "Read my lips" ek wil en gaan nie in 'n geloofs bekgeveg betrokke raak nie. Daar is 'n spreekwoord wat lui, " 'n Goeie begryper het 'n halwe woord nodig". Gaan aan met jul doen en late as nie Gods gelowiges. Los ons armsalige gelowiges uit wat volg

Godsdiens vir ateïste

Angus 2019-12-11 Raed-na-Gael, dis waar, ja. Ek het jarelank uitgehou in Sondagskool- en katkisasieklasse, en so waar, net een keer uitgeloop. Ek kan dit self nie glo nie, maar ek weet dit.

Godsdiens vir ateïste

F C Boot 2019-12-11 Beste Angus Nêrens se ek of beweer ek dat ateïsme sinoniem met die wetenskap is nie. God se verbond in die ou Testament is met die bevryde slawe van die volk Israel. Soms word verwys na die 12 stamme van Israel of die Israeliete. Daar word na Jode

Skole-navrae

Antionette Smuts 2019-12-11 Het julle enige vrae en antwoorde en opsommings van Vlerkdans skooluitgawe vir graad 9

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Barend van der Merwe 2019-12-11 Margaret, FC hou kwalik by die onderwerp. Mens praat nog oor gottens en die Bybel dan foeter hy hier by die losgemaal in met sy nanoplastiek.

Droogte: waar sal ons hulp vandaan kom?

Hans Richardt 2019-12-11 Wie het geld om ammunisie te mors op brandsiek skaap of bok? Sny hul sommer keelaf en verkoop die velle.

Godsdiens vir ateïste

Hans Richardt 2019-12-11 Volgens die sg Israeliete in SA, geloofskultuur, is hel onder die aarde, waar Jesus neergedaal het en hemel bo, waarheen hy opgevaar het. Hul glo aarde is plat en son draai om aarde, want God het son vir Joshua laat stilstaan. Ek is maar kleingelowig oo

Godsdiens vir ateïste

Hans Richardt 2019-12-11 Angus, as die huisrower jou teen wang brand met bv strykyster, gaan jy jou ander wang ook draai om gebrand te word? Onthou net dat volgens evangelies was Jesus Christus deur God verlaat in sy uur van nood. Sou jy dit kan doen so op jou eie? Ek dink ni

Eer jou ouers: ma en pa, ma en ma, pa en pa, net-ma, net-pa

Olivia 2019-12-11 Hey, Barend. Baie cool gesê, dankie, ek waardeerit. En dankie dat djy lies, en vi my en Kaaps, onnesteun! Lekke dag vi jou!

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Margaret Cordier 2019-12-11 Lief vir Barend en FC. Vir Barend vir sy ietwat van 'n kinderlikheid/ nederigheid en groot opregtheid. Dis mooi vir my. Vir FC omdat hy die wetenskaplike blinddoeke van die sogenaamde kerk as instelling afruk, ook lief is vir Waarheid, en weet hoe om

Godsdiens vir ateïste

Raed-na-Gael 2019-12-11 Angus sê dat hy 'eenkeer uitgestap' het (12/09). Dit impliseer mos dat hy teruggekeer het.

Godsdiens vir ateïste

Raed-na-Gael 2019-12-11 Indien jy na die Jesus van die Bybel verwys, dan spreek jy Hom tydens die gespreksopening aan as Jesus Christus en is Hy as sodanig algemeen bekend.

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019

Hans Richardt 2019-12-11 Troostantes. (Grab-a-granny)

LitNet: Aktivisme

Hans Richardt 2019-12-11 Nuusbrief amper iets soos Media 24 koerant se Saterdag tydskrif?

Godsdiens vir ateïste

Angus 2019-12-11 Beste Reusedwerg, Ek volg nie jou skrywe mooi nie. Aan die eenkant hou jy jou mond as dit by godsdiensgesprekke kom, en aan die anderkant neem jy so bietjie daaraan deel. (Ek het my voorgeneem om enigsins in geloofsgespekke/argumente betrokke te raak.) '

Godsdiens vir ateïste

F C Boot 2019-12-11 Beste Reusedwerg Baie dankie vir jou kommentaar.Die enigste rede waarom ek kommentaar lewer is om te keer dat die leuens wat oor die Bybel versprei word naderhand as die waarheid beskou word. Hierdie leuens word eg aanvaar veral omdat baie uit gedagtes

Godsdiens vir ateïste

Angus 2019-12-11 Beste FC Boot, Dit is juis jy wat toe weer die pot mis sit. Ateïsme is nie 'n sinoniem vir wetenskap nie. Om jou terloopse vragie te beantwoord: die Ou Testament is vir Jode geskryf, en by implikasie (deur die NT) ook vir Christene. Die Koran is op die
Top