Kommentaar
Eer jou ouers: ma en pa, ma en ma, pa en pa, net-ma, net-pa
Barend van der Merwe 2019-12-11 Wonderlike skrywe! Dit inspireer my nou sommer. Jan Rap, dit is bekend dat die betrokke skrywer in Kaaps skryf. Dit is goed dat daar in Kaaps geskryf word. Afrikaans was ook eens so afgemaak as 'n vreemde manier van skryf deur al wat 'n behoudende dominee
Eer jou ouers: ma en pa, ma en ma, pa en pa, net-ma, net-pa
Olivia 2019-12-11 Baie dankie, Jan vi jou onnesteuning :) Ek hoep djy't 'n lekke dag, ennat alles goed gan!
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019
Johann Heymann 2019-12-11 Galamus 'n platvloerse persoon, boereverneuker
Skrywersonderhoud oor Suiker Britz: dossier van ’n speurbaas
Leon Burger 2019-12-11 Dit is baie leersaam.
Godsdiens vir ateïste
Reusedwerg 2019-12-11 FC Boot. Ek het die eenvoudige les in my lewe geleer, ek gee dit in my eie woorde mee. Hou eerder jou mond en laat die mense wonder of jy 'n dwaas is, eerder om dit oop te maak en hul vermoede bevestig. Vir die manne wat nie die Bybel met die nodige respe
Eer jou ouers: ma en pa, ma en ma, pa en pa, net-ma, net-pa
Jan Rap 2019-12-10 Eienaardie spelling - moeilik om te lees.
Godsdiens vir ateïste
F C Boot 2019-12-10 Beste Dirk Kom ek wed jou 1000 teen 1 dat behalwe my kommentaar gelewer,ek niks meer oor Angus verwarde gedagtes,sal pos nie. Net so'n terloopse vragie - vir wie is die ou testament nou eintlik geskryf? Lekker dag.
Is die paradys in die hemel of op die aarde, en hoekom? Die aard en funksie van die paradys volgens die interpretasie van Johannes Chrusostomus
Barend van der Merwe 2019-12-10 Interessante artikel! Dit herinner my aan die opgestane Jesus. Soms loop hy deur deure en mure en verskyn onverwags. Ander kere voel die "ongelowige Tomas" aan Jesus se fisiese wonde wat Jesus op die kruis gekry het. Dat die kerk so obsessief is oor 'n
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
Conrad Steenkamp 2019-12-10 Beste Azille Dis gevaarlik om teoretiese (of in hierdie geval eerder analitiese) raamwerke met die werklikheid te verwissel. Dié stelling geld veral 1) indien dit gebruik word om standaardkenmerke aan diskrete groepe toe te ken, en 2) indien die raamw
Godsdiens vir ateïste
Pieter Loots 2019-12-10 Ek glo nie in 'n lewe na die dood nie, en anders as sendelinge, wil ek niemand oortuig om die lewe te verstaan soos ek dit sien nie, of te oortuig dat hulle op 'n dwaalspoor is nie. As dit waaraan, of waarin jy glo vir jou gelukkig maak, en almal geniet d
Oor troostantes en ander wyshede
Hans Richardt 2019-12-10 Ek as gelukkige geskeide man, voel so af-en-toe na 'n Troostante.
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
Jan Rap 2019-12-10 Briljant Ronée, 'ongepoestheid' pas perfek! Ek hoop hy antwoord jou vraag oor die Engelssprekendes wat net Engels praat met die Spar-mense.
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
Jan Rap 2019-12-10 Nee Angus taal is nie net 'n kommunikasiemiddel nie, dis deel van 'n groep se kultuur net soos tipiese musiek, danse, kleredrag, kos ens.
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
Hans Richardt 2019-12-10 "Ongepoestheid" was seker Stellenbosch spelfout...
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019
Hans Richardt 2019-12-10 Ek dink Troostante is woord met baie betekenisse..
Navraag oor dagga
Hans Richardt 2019-12-10 Tiens, die volledige uitspraak is beskikbaar op Google en so kan jy daarin lees dat Regter Zondo sy uitspraak opgeskort het vir 2 jaar om parlement kans te gee om artikels oor privaatheid, wettige besit en gebruik van hoeveelheid dagga in privaatheid, te
Goed of sleg?
Hans Richardt 2019-12-10 Regtig, niks goed of sleg nie? Net chaos? Postmoderne mens klink sirkel wat voltooi is na onbeskaafdheid, terug waar alles was, amper dierlik.
Godsdiens vir ateïste
Hans Richardt 2019-12-10 Angus, ek wonder darem dikwels oor Jesus Justus in my bybel, wat as Paulus afgevaardigde gestuur was na gemeente. Die predikante verduidelik dan dat Jesus naam was soos Jan, baie algemeen. As mense dus bid vir "Liewe Jesus", wonder ek watter gees word
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
Ronée Robinson 2019-12-09 Wie was nou eintlik broos hier? Die winkelassistent wat spontaan, omdat sy (verkeerdelik blyk dit) die man voor haar bewonder het, en toe onmiddelik na Engels oorslaan om die man beleef te bedien in reaksie op sy barre ongepoestheid, óf die man wat nog s
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
Hans Richardt 2019-12-09 Hierdie voorval is nie "wit broosheid" nie. Dit gaan oor blatantheid van 'n man wie Afrikaans groot geword het.
Godsdiens vir ateïste
Dirk Rigter 2019-12-09 Beste Angus, Ek gee jou 50 teen 1 dat hierdie skrywe van jou ten minste 40 paragrawe van FC Boot sal ontlok met ten minste 76 bybelversies om sy teologie te staaf. Daarna sal ek en jy so 2 of 3 sinne repliek lewer en dan sal hy lostrek met nog meer.
Goed of sleg?
F C Boot 2019-12-09 Dit is nie wat Paulus sê nie:Hy sê:"23Ons almal is sondaars. Nie een van ons leef tot God se eer nie." Dit beteken nie een van ons leef volgens God se plan nie,want ons oortree in gedagte en daad nie net die 10 gebooie nie maar sommer 'n hele lot lands
Godsdiens vir ateïste
Raed-na-Gael 2019-12-09 Hmm... Angus - jy sê "Jesus vir ateïste" - soos in ateïste moet na 'Jesus' draai? jy's nie eens 'n goeie ateïs nie? En Angus... van watter 'Jesus' praat jy... Jesus da Silva?
Godsdiens vir ateïste
F C Boot 2019-12-09 Ja-nee Angus as jy godsdiens en die wetenskap meng sit jy nie wetenskap en of godsdiens nie,maar met 'n pot stront soos hierdie brief van jou.
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019 – hier's ons wenner!
Ingrid Seipel 2019-12-09 Ingrid Seipel - platform
Private rook en besit van dagga versus handel met dagga?
Hans Richardt 2019-12-09 "loadshedding"! Die uitspraak wat vir 2 jaar opgeskort was, vir slaperige regering om wetgewing aan te pas, veroorsaak chaos vir wetstoepassing.
Private rook en besit van dagga versus handel met dagga?
Hans Richardt 2019-12-09 Die Grondwethof het groot verwarring veroorsaak vir wetstoepassing, met 2 opgeskorte uitspraak dat privaat besit en gebruik in privaatheid wettig is, vir wetstoepassing. Ek voel nie veel gestoor oor dagga nie, want dit het geen wetenskaplike nagevorsde
Danie Botha (1947–)
Danie Botha 2019-12-09 Dankie, Malinda. Ek slaan dadelik na in my Matie-legger.En daar is die digters van 1968:Edward Hammond,Charles Fryer, Fanie Olivier en ... Melinda Laubscher. Spelling van die naam verskil? Die Nel het mos later gekom. Dig in Afrikaans en Engels; doen dit
Godsdiens vir ateïste
Angus 2019-12-09 Die titel van my brief was Jesus vir ateïste. Miskien moes ek dit 'n Jesus vir ateïste gemaak het. Of miskien 'n Bart Nel vir ateïste, of 'n Genghis Kahn vir ateïste. G'n Godsdiens vir ateïste nie.
Godsdiens vir ateïste
Angus 2019-12-09 Raed-na-Gael, toe het ek sit en kwel oor die twak wat die kategeet vir ons opdis. Ek het een keer sommer uitgestap en my Wilson toffie wat ek by Moekerie se keffie gekoop het, gaan opkou. Nee, ek het my boerematriek met lof gedruip.
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
F C Boot 2019-12-09 Regso Angus Taal as 'n kommunikasiemiddel is bedoel om onderlinge begrip te bewerkstellig omdat almal se ervaringsvelde anders is.So verskil die prof se ervaringsveld van die van 'n winkelassistent en omdat hy reeds in die betrokke winkel van sy boeke ve
Godsdiens vir ateïste
Raed-na-Gael 2019-12-09 Wonder wat het jy gesit en doen tydens die kategese sessie. Jy't darem seker nie ingestem om "aangeneem" te word nie - of hoe? Sover dit hierbo aangaan is jy agnosties.
Private rook en besit van dagga versus handel met dagga?
Raed-na-Gael 2019-12-09 Ek't nie 'n kwessie met dagga nie. Gebruik (rook, zol,drink,groei, kweek, droog, gee weg, handel, aanbid of wat ookal ) dit nie. So.. waarom moet ek navraag doen - jy het 'n kwessie. Doen jy navraag?
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
Francois Verster 2019-12-09 Johannes Comestor, 10 uit 10! Gatkruip was nog nooit koel nie, en subjektiwiteit pas uiteraard nie by 'n akademikus nie. Voeg daarby skynheiligheid en 'n gewaande meerderwaardigheid en Me Coetzee is die plakkaatkind vir wat 'n kollega 'n "unconcious idiot
Godsdiens vir ateïste
Barend van der Merwe 2019-12-09 Jong ek het ook grootgeword as Kristen in die NG kerk. Die AGS mense het ook verkondig dat hulle ook Kristene is, maar nons het geweet ware Kristene is lid van die NG kerk. Hulle word nie grootgedoop soos Baptiste nie, tensy hulle nie as babas gedoop is n
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
Angus 2019-12-09 Jan Rap, as jy dink dat 'n mens nog 'n bohaai moet opskop oor taal soos Jansen, dat taal nog aan die hare by politiek ingesleep moet word, dat iemand nog moord en doodslag moet skree as hy nie in Afrikaans (of Engels, of Duits of Portugees) bedien word ni
Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid
Jan Rap 2019-12-09 Peter Manel, hoe kan Afrikaanssprekendes nou Afrikaans doodmaak deur Afrikaans te praat? En wat van die feit dat Afrikaanssprekendes nou maar Engels MOET praat wanneer hulle by SARS, die polisie-aanklagkantoor, die munisipaliteit, die bank, Eskom, die lug
