Kommentaar

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Leatitia 2019-12-06 Jammer om te sê, ek vind die skryfsel onverkwikkend. Die skrywer het 'n hele klomp verdigsels oor Afrikaanses / Afrikaanssprekendes aangebied sonder om haar van die werklikhede te vergewis. Mense, wat voorgee dat hulle iemand anders is as wat hulle werkl

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019

Bes van Rooyen 2019-12-06 0m iets 'rondom' iets anders te verduidelik

Lesersindruk:  Robey Leibbrandt. ’n Lewe van fanatisme deur Albert Blake

bernd 2019-12-06 ek´s verbaas oor die baie foute in die boek se teks, ek bedoel die skrywer het in dié gevalle geen bronne aangegee nie. Ek praat net oor die deel wat in Duitsland of op die sailboot speel. soms lyk my dié deel soos n sproekie boek

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Carla van der Spuy 2019-12-06 Hoekom moet alles so oorontleed word? Prof Jansen praat vlot Afrikaans. Die assistent was 'n bewonderaar van hom. Ek het al 'n onderhoud met hom gevoer - ook in Afrikaans. Kan nie glo hierdie storie is so uit verband geruk nie. Klink vir my na moedswillig

Gustaf Pienaar reageer op die voortslepende Gelyke Kanse | Universiteit Stellenbosch-sage – en die Fourie-verslag

Orweliaanse Tolk 2019-12-06 Dankie Gustaf vir jou deurtastende en analitiese kommentaar oor die (On)Gelyke Kanse sage. Dit het my onwillekeurig laat dink aan die volgende staaltjie van 'n professor aan sy regstudente in die regsetiekklas : 'n Boer kom met 'n baie swak saak na 'n pr

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019

Elsa van Gass 2019-12-06 Wêreldbeker !

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019

Hans Richardt 2019-12-06 Ramapolis?

Jansen se vloermoer oor Afrikaans berus op "halwe waarhede"

Hans Richardt 2019-12-06 Johnathan wie? Sal nooit die ou herken opstraat in bv Douglas nie tussen die gewone rondsitters nie...

Boer soek 'n vrou: Vinnige vrae vir Boer Hentie

Monica 2019-12-06 Hentie Hoop jy kry die vrou wat jou gaan gelukkig maak Van ons vrouens is nie almal die sele nie. Pot het altyd n deksel Baie sterkte aan jou...jy lyk na n regte gentleman

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Fanie de Villiers 2019-12-06 Ek het Afrikaans grootgeword maar woon nou in ’n hoofsaaklik swart deel van Johannesburg. Ek het totaal vrede daarmee dat geen winkelassistent hier Afrikaans verstaan nie; Engels is die lingua franca (meestal broken English). Ek het eenkeer onderlangs g

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Theodorus du Plessis 2019-12-06 Ek weet nie oor wie se uitlatings my teleurstelling die grootste is nie - Jonathan Jansen se jongste petalje of Azille Coetzee (wie se boek ek pas tydens my besoek aan België gelees EN geniet het) se reaksie op die hele debakel nie. Omdat ek as Oud-Kovsi

Vreugde buite my venster 

LitNet 2019-12-06 Goeiedag Renate Ek hoop dit gaan goed. Wil jy by die nuusbrief inteken? Jy kan inteken op die nuusbrief op LitNet se tuisblad: https://www.litnet.co.za/category/als-oor-litnet/nuusbrief/ Vriendelike groete

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Klant kalant 2019-12-06 En vanoggend staan ek in die loodgietersgedeelte van 'n badkamerwinkel hier op Stellenbosch en hoe aangenaam was dit om in vrede inkopies te doen, terwyl Pxxl the Plumber rustig voortpraat in Engels en die winkelassistent hom vriendelik bedien in Afrikaan

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Elmarie 2019-12-06 My geduld is ook op met hierdie alewige hand-in-eie-boesem-stekery. As 'n "liberal whitey" wat blykbaar niks reg kan doen of dink nie, is ek seker dan, soos Gustaf Claassens, een van die "stiksinniges". Maar skuldig voel, dié gaan ek nie meer nie.

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Johan Coetzee 2019-12-06 Daar is 'n ding soos toleransie, ek deurdat ek op skool tweetalig op die regte manier opgelei is besit die vermoë om sonder om te skroom oor te skakel van Afrikaans na Engels sonder om aan stoot te gee. Op dieselfde manier verwag ek dat mense my moet

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Johannes Comestor 2019-12-06 Dit is bekend dat Jansen Afrikaans en Engels kan praat en skryf. Afrikaans is sy moedertaal terwyl Engels sy voorkeurtaal is. Dit is ook bekend dat Jansen om politieke redes insidente sowel uitlok as aandik. Coetzee kan gerus haar aanbiedingstyl verander

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Cobus Hopley 2019-12-06 Nou wat van al die tv stories en sepies soos 7de laan waar elke persoon meestal in hul eie taal antwoord en praat ongeag watter taal die persoon met hul mee praat. Sir Jansen sal sekerlik daaroor moet kla, dink ek. Of bly ons maar onkonsekwent as dit ons

Gustaf Pienaar reageer op die voortslepende Gelyke Kanse | Universiteit Stellenbosch-sage – en die Fourie-verslag

Pienkes du Plessis 2019-12-06 Wat 'n deeglike uiteensetting deur Gustav Pienaar, werklik deurdag. Nou is die vraag: wie gaan dit verder voer?

Danie Botha (1947–)

Leopold Scholtz 2019-12-06 Ek was in die laat jare sestig saam met Danie in die koshuis Helderberg op Stellenbosch. Ek wis destyds nie dat hy homoseksueel was nie, maar agterna sien ek in wat aan die gang was. Nie dat dit saak maak nie. Niemand kies om homoseksueel te wees nie; dit

Jonathan Jansen en Protea Boekwinkel: Frederik van Dyk reageer

Desere Barnard 2019-12-06 Ek wonder wat die ou Prof sou sê indien n winkelassistent hom in Xhosa sou aanspreek? Siestog, die aandagsoeker sindroom is oral.

“die meisie mettie boek”

Olivia 2019-12-06 Give thanks, Shaun!! En danki an jou oek!

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Gogo Debruin 2019-12-06 Maar is prof. Djensen dan nou ook wit dat hy so broos reageer op Vrye Weekblad? Wees tog asb. versigtig met jou uitsprake (en roltitel) - dis soms beter dat gewone mense nie weet waaraan hulle swaarverdiende belasting by universiteite bestee word nie.

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Arrie de Beer 2019-12-06 Wat van? Die winkelassistent is Afrikaanssprekend (?) en wit (?). Sy herken prof. Jansen as hy instap. Sy weet hy praat Afrikaans, want dit is wat hy by sy boekbekendstelling in dieselfde boekwinkel gepraat het. (Kyk Daniël Hugo vroeër). E

Gustaf Pienaar reageer op die voortslepende Gelyke Kanse | Universiteit Stellenbosch-sage – en die Fourie-verslag

Spook Speurder 2019-12-06 Eina! david ras, nou weet ek hoekom ek so hinkepink moet loop, daar word teen my gekonkel.

Jansen se vloermoer oor Afrikaans berus op "halwe waarhede"

Ada 2019-12-06 Leë blikke raas gewoonlik die meeste.

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019

Tina Koekemoer 2019-12-06 Ramaforie

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019

Anna Visagie 2019-12-06 Droogtegeteister(de)

Hoe word ontvangers van die omstrede Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs gekies?

Jason Lloyd 2019-12-05 Daniel ek het Brink se roman gelees en ook Jakes Gerwel se resensie oor dit. Ek verwys na Brink se reaksie direk na die kritiek en nie na die inhoud van die roman wat jare na die kritiek verskyn het nie.

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019

Corina le Roux 2019-12-05 Staatskaping

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Gustaf Claassens 2019-12-05 Ag nee wat en met respek aan me. Coetzee, u maak 'n eenvoudige gebeurtenis onnodig gekompliseerd. Hoe u die insident ookal wil teoretiseer en lyf gee, maak na dese geen impak of indruk nie. Inteendeel, mens is tot satwordens toe moeg vir hierdie soort pra

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Peter Abrahams 2019-12-05 Dis reg prof gryp hulle aan hul bek hulle raak arrogant ek het vanaand weer die ervaring in Wellington gehad van iemand - wit- wat vir my prontuit sê, toe ek hom vra o, jy is baas? Hy my onbeskaaam antwoord ja dit moet so wees.

Drie US-Konvokasie-lede bedank

Johan Smuts 2019-12-05 Ag nee mense, julle maak my deurmekaar met al die groot woorde en lang sinne. Gaan dit nou oor Cameron of oor ons taal? Beteken dit dat Cameron as kanselier Afrikaans sal bedreig? Hy is tog immers 'n eerbare man, dan nie? Met respek, verduidelik asb. hoe

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Johan Mocke 2019-12-05 Indien die winkelassistent 'n bruin meisie was, hoe sou die argument dan geloop het?

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019

Cora Joubert 2019-12-05 Sakeredding

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Hendrik Kruger 2019-12-05 Lyk my eerder na 'n geval van Swart Broosheid van prof Jansen se kant af ... Hoekom so fyngevoellig as iemand jou herken as 'n persoon wat baie goed Afrikaans kan praat? Klink my die Prof soek maar bietjie aandag...

“die meisie mettie boek”

Shaun Warner 2019-12-05 Olivia dankie vi' jou thought provoking en rê'rag necessary piece en ja,lees is van paramount belang assie ee'ste lyn teen conforming to die Flets se malaise. Dankie dat djy my gedig feature. Jou wêk gie lewe.

Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid

Barend van der Merwe 2019-12-05 Daar is so liedjie wat lui - it's not what we do, it's the way that we do it... U maak interessante opmerkings maar het my so bietjie verloor hier na die einde toe.
Top