Die uitspraak in die Konstitusionele Hof gelewer ten gunste van die Universiteit Stellenbosch se taalbeleid. Droogte. Bendegeweld op die Kaapse Vlakte. In 2019 het daar baie dinge gebeur waaroor daar veel gesê is. Cliffordene Norton deel tien artikels waaroor ons lesers heelwat gepraat het.
- Konstitusionele Hof dien Afrikaans ’n gevoelige slag toe deur Danie van Wyk
- Jonathan Jansen, Protea Boekwinkel en Twitter: ’n studie in wit broosheid deur Azille Coetzee
- Gedagtes van ’n beroerte-oorlewende deur Jacobus Uys
- Droogte: waar sal ons hulp vandaan kom? deur Bettina Wyngaard
- NouNet-mening: Beteken bo vyftig dat jy breindood is? deur Hendie Grobbelaar
- NouNet-mening: Bendegeweld op die Kaapse Vlakte – ’n humanitêre krisis deur Shirmoney Rhode
- “Navigating your way in a world filled with untruths”: Frederik van Zyl Slabbert lecture 2019 deur Marianne Thamm
- Die politiek van gemene spel deur Christo van der Rheede
- Johnny Clegg ‒ Uhambe kahle, nkosi! deur Carsten Rasch
- Jan Rabie Marjorie Wallace-beurs: Steward van Wyk se repliek deur Steward van Wyk



Kommentaar
Baie interessant - dankie.
There is a third force that doesn't want the New SA to succeed.
Die Konstitusionele Hofuitspraak het my maar net laat twyfel aan dié land se regstelsel, nog nie iets tot bou van 'n nasie bygedra nie.