Cliff-hanger: Die fluisteraar deur Jacolet van den Berg – ’n skrywersonderhoud
2026-06-10"Dit motiveer my altyd om die volgende storie aan te pak."
"Exactly where I’m supposed to be": an interview with Rushdiyah Narker
2026-06-02"You have to create intrigue and curiosity pretty quickly for a reader to want to finish the story."
’n Video en foto’s van ’n aand saam met Zelda Bezuidenhout oor Mei en alles daarna
2026-05-20"Mei voel soos die perfekte maand vir ’n boek met die titel Mei en alles daarna. En op Saterdag 16 Mei 2026 het lesers by die Kaalvoet Kafee buite Parys in die Noordwes saamgetrek om Zelda Bezuidenhout se derde roman vir volwassenes te vier."
Cliff-hanger: Some unspoken thing by Rushdiyah Narker
2026-05-14"We meet Maryam in 1994 at the movies, watching Grumpy old men with her best friend Tauhier after being ditched by their friends. It is such an ordinary moment, and yet it becomes the foundation for everything that follows. There is already a tenderness between them – a sense of possibility – but restraint. They make a choice: Their friendship matters more than the risk of romance."
’n Jaar in my lewe deur Louis Pretorius: ’n resensie
2026-04-20"Dit is ’n boek wat eindig op hoop – geloofwaardige hoop. Ek sou dit aanbeveel vir enigiemand wat belangstel in stories oor identiteit, liefde en die komplekse werklikheid van grootword. Veral vir onderwysers, en ouers."
Cliff-hanger: Sterre is vir altyd deur Sophia Kapp – ’n resensie
2026-04-07"Sterre is vir altyd voel asof Sophia ’n eenvoudige liefdesverhaal wou skryf. Maar Janie en Max is komplekse karakters wat iets meer – en diepers – wou hê en verdien het."
"Ek dink ek het liefdesverhale saam met melk ingekry!” – Elsa Winckler
2026-03-09"Ek glo in die liefde. Ek glo elke vrou verdien haar gelukkig-vir-altyd, so dis vir my maklik om daaroor te skryf."
"’n Tikkie fantasie" – Marilé (Alta) Cloete
2026-03-09"Mense dink iets wat maklik lees is noodwendig maklik om te skryf. Ek dink wanneer iets maklik lees, is dit juis omdat die skrywer baie moeite daarmee gedoen het."
"Real romance is more complex" – an interview with Nadia Cassim
2026-02-25"My advice to other writers is simple: Write what is truly on your heart, without overthinking how it will be received. When you write from an honest place, you’re rarely wrong."
Do we still feel safe enough to invest in romance?
2026-02-18Cliffordene Norton spoke to three romance authors and asked them whether they think people in South Africa feel emotionally and socially safe enough to fall in love. The answers were layered. "History shows that people fall in love regardless of circumstances ... During wars, plagues, political unrest. Falling in love is not always a rational act; it happens."
Cliff-hanger: What does romance look like now?
2026-02-17"The most persistent critique of romance is that it is formulaic: read one, read them all. And yet, it is one of the most resilient genres globally. It outsells most others. It sustains fiercely loyal readers. It adapts."
Cliff-hanger: Halley se komeet deur Hannes Barnard
2026-01-13"Dit is ’n boek wat elke student in die letterkunde en die geesteswetenskappe behoort te lees. Meer as dit: Dis ’n boek wat ons herinner dat geskiedenis nie stilstaan nie – dit beweeg saam met ons."
Cliff-hanger: Een jaar as meestersstudent
2025-12-09"My eerste jaar as meestersstudent in Kreatiewe Skryfkuns was alles waarvan mense jou waarsku voordat jy die stryd aanpak: anders, moeiliker en ryker as wat jy verwag."
Cliff-hanger: Knal deur Bettina Wyngaard
2025-11-19"Bettina Wyngaard herinner my met hierdie boek dat misdaadfiksie nie net oor bloed en spanning gaan nie – dit gaan oor mense. Oor die lyding wat soms in stilte gebeur. En dat hoop nie altyd lyk soos goud nie, maar eerder soos mense wat bereid is om alledaagse mense teen die ergste van ons samelewing te beskerm."
Cliff-hanger: Life is ’n biets deur Faeed Amardien
2025-10-09"Ek dink elke leser moet hierdie boek lees. Ek wil nie oordeel uitspreek nie, maar ek dink die haweloses word steeds beoordeel – en hierdie boek laat jou in hul spore stap."

