
Fotogalery: kykNET Fiëstas is tien jaar jonk
2020-02-10Die 10de kykNET Fiëstas is Sondag 9 Februarie 2020 by die Kunstekaap-teater in Kaapstad aangebied. Tydens dié glansgeleentheid is die beste werk van die afgelope feesjaar met toekennings vereer.

"Om te probeer verstaan hoe hulle die wêreld sien" – ’n onderhoud met Dineke van der Walt
2020-02-07"Dit is vir my ’n wonderlike geleentheid om so ’n verskeidenheid van sterk stemme in gesprek met mekaar te kan bring."

Die Alfadokument: ’n onderhoud met René van Zyl
2020-02-05"Sommige mense kan soos skape gelei word om ’n charismatiese leier of ’n ideologie te glo wat teen die meeste mense se gesonde intellek indruis. Dit fassineer my."

Seksuele teistering: "’n Baie sensitiewe, vernederende kwessie"
2020-01-29"Daar is soveel meer aan seksuele teistering as net wat die arbeidsreg daaroor bepaal."

Resensie: Bombshell
2020-01-29"Die fliek het my verbaas omdat dit soms lig en komies was, ten spyte van die moeilike tema. ’n Besonder treffende aspek van Bombshell was die insig wat die kyker in die vroue se denke tydens so ’n situasie kry."

Fotogalery: KKNK 2020-programbekendstelling
2020-01-17Laat dit juig! Op Donderdagaand 16 Januarie 2020 is die 26ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees-program tydens ’n glansgeleentheid by Zeitz MOCAA in Kaapstad bekendgestel.

Interview: How authors can use social media
2020-01-10"Social media – used properly – can be an important tool within any author’s marketing arsenal." Cliffordene Norton interviews Dave Henderson, founder of MyeBook.co.za.

Creating a digital business – an interview with Janine Nel
2020-01-09"If you do not put your skills into constant practice, you will lose your flair and soon become obsolete."

#lovewhatyoudo – an interview with Natasha Anders
2020-01-09What started out as a spur-of-the-moment decision turned into an award-winning career. Natasha Anders talks to Cliffordene Norton about what keeps her motivated, and her journey from self-published to traditionally published author.

Menings wat in 2019 gegons het
2019-12-23In 2019 het daar baie dinge gebeur waaroor daar veel te sê is. Hier is tien artikels waaroor ons lesers heelwat op die sosiale media gesels het.

Artikels wat jy dalk in 2019 misgekyk het
2019-12-23Daar het vanjaar so baie dinge gebeur dat jy dalk ’n interessante artikel oorgeslaan het. Cliffordene Norton het 12 artikels geïdentifiseer wat jy dalk misgekyk het.

"As unique as braaivleis and pap" – an interview about ROSA
2019-12-17ROSA (Romance writers Organisation of South Africa) is a non-profit, volunteer-run professional association for romance writers. Cliffordene Norton talks to Romy Sommer about this organisation’s origin, 100-membership mark and future projects.

Fotogalery: Suidoosterfees 2020-programbekendstelling
2019-12-13Die Suidoosterfees 2020 se program is op 9 Desember by ’n glansgeleentheid by Nasdak (Media24) in Kaapstad bekendgestel.

Afrikaans/Afrikaaps-gehoorgesprek tydens die Innie Shadows-bekendstelling: ’n perspektief
2019-12-12"Hoewel ek Afrikaaps geniet, wonder ek soms hoe sal my Afrikaans ervaar word? Moet dit ’n titel kry om dit meer geldig te maak?"

Video: Kaapstad-bekendstelling van Innie Shadows deur Olivia M Coetzee
2019-12-12Olivia M Coetzee se eerste boek, “Innie Shadows”, is Dinsdag, 3 Desember 2019, by The Book Lounge in Kaapstad bekendgestel. Barbara Boswell het met haar gesels.