2020 Zabalaza-toekennings: "Jy weet nooit waarheen dié fees jou kan lei nie"
2020-03-19"Op Saterdag 14 Maart 2020 is die Zabalaza-toekenningsgeleentheid by die Baxter-teater in Kaapstad gehou. Tydens die geleentheid is toekennings vir die beste draaiboek, akteur en aktrise, beste vernuwende produksie en vele meer uitgedeel."
Huis+Hou+Ding-uitstalling: ’n onderhoud met Anna Verloren van Themaat en Alet Viljoen
2020-03-11In Huis+Hou+Ding kyk Anna Verloren van Themaat en Alet Viljoen na die moderne verbruikerskultuur wat ons beskouings binnesypel tot in ons privaatwonings, daar waar mense geneig is om die minste krities te wil wees.
Resensie: From Broadway to Bird Street
2020-03-11"Hierdie stuk was perfek vir enigeen wat teater geniet, en liefhebbers van musiekspele is in oormaat bederf."
"Die maskers word afgehaal en kwesbaarheid word voor die gehoor neergelê"
2020-03-11Stephren Saayman is ’n jong opkomende akteur en teatermaker. Sy groot liefde lê by die skryf en maak van opregte en hartroerende teater. Twee van sy teaterproduksies, Dankie, maar nee dankie! en Ek Eva, is vanjaar by die KKNK, Suidoosterfees en Vrystaatkunstefees te sien.
What the water remembers: ’n onderhoud met Pieter Odendaal
2020-02-25"Ons probeer sin maak van die voortslepende traumas rondom water en hoe poësie ons kan help om hierdie traumas te begin genees."
Miela’s Box – ’n onderhoud met Tasneem Daniels
2020-02-25"Dit het baie tyd gevat en ek dink ek moes certain discoveries oo my eie identities ee’ste maak voorat ek hierie toneel kon klaa skryf."
"Ek wou die boek skryf wat ek nie as kind gehad het nie" – ’n onderhoud met Bianca Flanders
2020-02-20"As kinders selfvertroue kan kry en hulself lief kan hê, dan kan hulle dink aan belangriker dinge, soos hoe om president te word."
SA Cocktail Festival: A grand street party
2020-02-19"We wanted to do it a bit differently this year, hence the 'street festival', the fun, the free, tantalising cocktails, the food and the great company."
Wat is te siene by Zeitz MOCAA in 2020?
2020-02-19"Museums versteek gewoonlik die proses van kuns, maar Zeitz MOCAA wil dit met hierdie uitstalling blootstel sodat die publiek kan insig kry oor wat die kunstenaar voed en inspireer."
Fotogalery: kykNET Fiëstas is tien jaar jonk
2020-02-10Die 10de kykNET Fiëstas is Sondag 9 Februarie 2020 by die Kunstekaap-teater in Kaapstad aangebied. Tydens dié glansgeleentheid is die beste werk van die afgelope feesjaar met toekennings vereer.
"Om te probeer verstaan hoe hulle die wêreld sien" – ’n onderhoud met Dineke van der Walt
2020-02-07"Dit is vir my ’n wonderlike geleentheid om so ’n verskeidenheid van sterk stemme in gesprek met mekaar te kan bring."
Die Alfadokument: ’n onderhoud met René van Zyl
2020-02-05"Sommige mense kan soos skape gelei word om ’n charismatiese leier of ’n ideologie te glo wat teen die meeste mense se gesonde intellek indruis. Dit fassineer my."
Seksuele teistering: "’n Baie sensitiewe, vernederende kwessie"
2020-01-29"Daar is soveel meer aan seksuele teistering as net wat die arbeidsreg daaroor bepaal."
Resensie: Bombshell
2020-01-29"Die fliek het my verbaas omdat dit soms lig en komies was, ten spyte van die moeilike tema. ’n Besonder treffende aspek van Bombshell was die insig wat die kyker in die vroue se denke tydens so ’n situasie kry."
Fotogalery: KKNK 2020-programbekendstelling
2020-01-17Laat dit juig! Op Donderdagaand 16 Januarie 2020 is die 26ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees-program tydens ’n glansgeleentheid by Zeitz MOCAA in Kaapstad bekendgestel.

