F C Boot2019-12-11Beste Reusedwerg
Baie dankie vir jou kommentaar.Die enigste rede waarom ek kommentaar lewer
is om te keer dat die leuens wat oor die Bybel versprei word naderhand as die waarheid beskou word.
Hierdie leuens word eg aanvaar veral omdat baie uit gedagtes
Angus2019-12-11Beste FC Boot,
Dit is juis jy wat toe weer die pot mis sit. Ateïsme is nie 'n sinoniem vir wetenskap nie.
Om jou terloopse vragie te beantwoord: die Ou Testament is vir Jode geskryf, en by implikasie (deur die NT) ook vir Christene. Die Koran is op die
Barend van der Merwe2019-12-11Wonderlike skrywe! Dit inspireer my nou sommer. Jan Rap, dit is bekend dat die betrokke skrywer in Kaaps skryf. Dit is goed dat daar in Kaaps geskryf word. Afrikaans was ook eens so afgemaak as 'n vreemde manier van skryf deur al wat 'n behoudende dominee
Reusedwerg2019-12-11FC Boot. Ek het die eenvoudige les in my lewe geleer, ek gee dit in my eie woorde mee. Hou eerder jou mond en laat die mense wonder of jy 'n dwaas is, eerder om dit oop te maak en hul vermoede bevestig. Vir die manne wat nie die Bybel met die nodige respe
F C Boot2019-12-10Beste Dirk
Kom ek wed jou 1000 teen 1 dat behalwe my kommentaar gelewer,ek niks meer
oor Angus verwarde gedagtes,sal pos nie.
Net so'n terloopse vragie - vir wie is die ou testament nou eintlik geskryf?
Lekker dag.
Barend van der Merwe2019-12-10Interessante artikel! Dit herinner my aan die opgestane Jesus. Soms loop hy deur deure en mure en verskyn onverwags. Ander kere voel die "ongelowige Tomas" aan Jesus se fisiese wonde wat Jesus op die kruis gekry het.
Dat die kerk so obsessief is oor 'n
Conrad Steenkamp2019-12-10Beste Azille
Dis gevaarlik om teoretiese (of in hierdie geval eerder analitiese) raamwerke met die werklikheid te verwissel. Dié stelling geld veral 1) indien dit gebruik word om standaardkenmerke aan diskrete groepe toe te ken, en 2) indien die raamw
Pieter Loots2019-12-10Ek glo nie in 'n lewe na die dood nie, en anders as sendelinge, wil ek niemand oortuig om die lewe te verstaan soos ek dit sien nie, of te oortuig dat hulle op 'n dwaalspoor is nie. As dit waaraan, of waarin jy glo vir jou gelukkig maak, en almal geniet d
Jan Rap2019-12-10Briljant Ronée, 'ongepoestheid' pas perfek! Ek hoop hy antwoord jou vraag oor die Engelssprekendes wat net Engels praat met die Spar-mense.
Jan Rap2019-12-10Nee Angus taal is nie net 'n kommunikasiemiddel nie, dis deel van 'n groep se kultuur net soos tipiese musiek, danse, kleredrag, kos ens.
Hans Richardt2019-12-10Tiens, die volledige uitspraak is beskikbaar op Google en so kan jy daarin lees dat Regter Zondo sy uitspraak opgeskort het vir 2 jaar om parlement kans te gee om artikels oor privaatheid, wettige besit en gebruik van hoeveelheid dagga in privaatheid, te
Hans Richardt2019-12-10Regtig, niks goed of sleg nie? Net chaos? Postmoderne mens klink sirkel wat voltooi is na onbeskaafdheid, terug waar alles was, amper dierlik.
Hans Richardt2019-12-10Angus, ek wonder darem dikwels oor Jesus Justus in my bybel, wat as Paulus afgevaardigde gestuur was na gemeente.
Die predikante verduidelik dan dat Jesus naam was soos Jan, baie algemeen.
As mense dus bid vir "Liewe Jesus", wonder ek watter gees word
Ronée Robinson2019-12-09Wie was nou eintlik broos hier? Die winkelassistent wat spontaan, omdat sy (verkeerdelik blyk dit) die man voor haar bewonder het, en toe onmiddelik na Engels oorslaan om die man beleef te bedien in reaksie op sy barre ongepoestheid, óf die man wat nog s
Dirk Rigter2019-12-09Beste Angus,
Ek gee jou 50 teen 1 dat hierdie skrywe van jou ten minste 40 paragrawe van FC Boot sal ontlok met ten minste 76 bybelversies om sy teologie te staaf. Daarna sal ek en jy so 2 of 3 sinne repliek lewer en dan sal hy lostrek met nog meer.
F C Boot2019-12-09Dit is nie wat Paulus sê nie:Hy sê:"23Ons almal is sondaars. Nie een van ons leef tot God se eer nie."
Dit beteken nie een van ons leef volgens God se plan nie,want ons oortree in gedagte en daad nie net die 10 gebooie nie maar sommer 'n hele lot lands
Raed-na-Gael2019-12-09Hmm... Angus - jy sê "Jesus vir ateïste" - soos in ateïste moet na 'Jesus' draai? jy's nie eens 'n goeie ateïs nie? En Angus... van watter 'Jesus' praat jy... Jesus da Silva?
F C Boot2019-12-09Ja-nee Angus as jy godsdiens en die wetenskap meng sit jy nie wetenskap en of godsdiens nie,maar met 'n pot stront soos hierdie brief van jou.
Hans Richardt2019-12-09"loadshedding"! Die uitspraak wat vir 2 jaar opgeskort was, vir slaperige regering om wetgewing aan te pas, veroorsaak chaos vir wetstoepassing.
Hans Richardt2019-12-09Die Grondwethof het groot verwarring veroorsaak vir wetstoepassing, met 2 opgeskorte uitspraak dat privaat besit en gebruik in privaatheid wettig is, vir wetstoepassing.
Ek voel nie veel gestoor oor dagga nie, want dit het geen wetenskaplike nagevorsde
Danie Botha2019-12-09Dankie, Malinda. Ek slaan dadelik na in my Matie-legger.En daar is die digters van 1968:Edward Hammond,Charles Fryer, Fanie Olivier en ... Melinda Laubscher. Spelling van die naam verskil? Die Nel het mos later gekom. Dig in Afrikaans en Engels; doen dit
Angus2019-12-09Die titel van my brief was Jesus vir ateïste. Miskien moes ek dit 'n Jesus vir ateïste
gemaak het. Of miskien 'n Bart Nel vir ateïste, of 'n Genghis Kahn vir ateïste. G'n Godsdiens vir ateïste nie.
Angus2019-12-09Raed-na-Gael, toe het ek sit en kwel oor die twak wat die kategeet vir ons opdis. Ek het een keer sommer uitgestap en my Wilson toffie wat ek by Moekerie se keffie gekoop het, gaan opkou. Nee, ek het my boerematriek met lof gedruip.
F C Boot2019-12-09Regso Angus
Taal as 'n kommunikasiemiddel is bedoel om onderlinge begrip te bewerkstellig omdat almal se ervaringsvelde anders is.So verskil die prof se ervaringsveld van die van 'n winkelassistent en omdat hy reeds in die betrokke winkel van sy boeke ve
Raed-na-Gael2019-12-09Wonder wat het jy gesit en doen tydens die kategese sessie. Jy't darem seker nie ingestem om "aangeneem" te word nie - of hoe? Sover dit hierbo aangaan is jy agnosties.
Raed-na-Gael2019-12-09Ek't nie 'n kwessie met dagga nie. Gebruik (rook, zol,drink,groei, kweek, droog, gee weg, handel, aanbid of wat ookal ) dit nie.
So.. waarom moet ek navraag doen - jy het 'n kwessie. Doen jy navraag?
Francois Verster2019-12-09Johannes Comestor, 10 uit 10! Gatkruip was nog nooit koel nie, en subjektiwiteit pas uiteraard nie by 'n akademikus nie. Voeg daarby skynheiligheid en 'n gewaande meerderwaardigheid en Me Coetzee is die plakkaatkind vir wat 'n kollega 'n "unconcious idiot
Barend van der Merwe2019-12-09Jong ek het ook grootgeword as Kristen in die NG kerk. Die AGS mense het ook verkondig dat hulle ook Kristene is, maar nons het geweet ware Kristene is lid van die NG kerk. Hulle word nie grootgedoop soos Baptiste nie, tensy hulle nie as babas gedoop is n
Angus2019-12-09Jan Rap, as jy dink dat 'n mens nog 'n bohaai moet opskop oor taal soos Jansen, dat taal nog aan die hare by politiek ingesleep moet word, dat iemand nog moord en doodslag moet skree as hy nie in Afrikaans (of Engels, of Duits of Portugees) bedien word ni