Liezl Smal2019-11-28Hi Yolande,
Ek weet nie of jy intussen na Wolwedans op die radio kon luister nie. Dis nou 2019 en ek het Wolwedans van 2012 op RSG se potgooi gevind. Sterkte - jy gaan Wolwedans so geniet!!
Faiza Schroeder2019-11-28Well done!!! Tasneem ek herrit soema lekke ge-enjoy. Ek is baing proud van my mengelmoes wannit maak my hart warm en baing lief vi osse mense.
Carl Frick2019-11-28Goeiedag. Ek is op soek na die boek me die titel:"Praat daaroor" geskryf deur Dr Nico Roos sielkundige. Dit handel oor molestering. Wil vir iemand gee as geskenk. Kan tweedehands wees.
F C Boot2019-11-28Beste Jan
Wat 'n mens saai maai jy op die ou einde. Jare lank het die huidige regering burgerlike ongehoorsaamheid aangemoedig om die Apartheidregering tot 'n val te bring.
Ek onthou goed hoe bang van die ouer personeel in die oorgangsdae was vir di
Hans Richardt2019-11-28Henning Jansen van Vuuren, daar was referendum in November 1983, vir wittes, sodat apartheidwette geskrap kon word en bruin en indiërs in parlement gesit kon word.
Die leuens oor "bevryding" van 1994, is dat onafhanklike tuislande se burgers sommermeer
Waldemar Gouws2019-11-28Hoe verder ek van nr. 1 af gelees het, hoe intenser het ek verwag om die vyf wyse maagde uitgewys te sien. Maar nee.
(Soos Henri Beyle het me Bennett nie baie vriende nodig nie.)
Henning Janse van Vuuren2019-11-28Goed gatvol vir politiek het ek reikhalsend daarna uitgesien om die fynbesnaarde Valda Jansen se ‘Hy kom met die skoenlappers’ te lees. ʼn Roman wat in die “Opsomming” soos volg beskryf word: “In dié diep ontroerende verhaal toor die skrywer so
Jan Rap2019-11-2816 dae van aktivisme help net mooi niks. Eers wanneer dissipline, verantwoordelikheid en respek vir goed en lewe geld sal dinge regkom. 'n Begin na herstel is lyfstraf in skole en tuis.
F C Boot2019-11-28Dink nou net hoe saai die lewe so gewees het as almal eeners was dan het Nini amper niks gehad om oor te skryf en skinner nie,behalwe dat dat almal vervelend eeners was.
Vlakvark met korte lewensduur op aarde2019-11-28Geagte Bettina,
‘n Baie relevante artikel. Dankie.
Ek en my beter helfte het vanjaar ge-emigreer om nader aan al ons kinders en kleinkinders te wees. Waarom het ons kinders as hoogs professioneel opgeleide mense ge-emigreer? Omrede hulle geen toe
Hans Richardt2019-11-28Jedi is Pentagon se militêre strategiese internetwolk beplanning, nie die karakters in Starwars film nie, alhoewel Vsa Starwars militêre program het.
Die Russiese eweknie is Skynet.
Ek weet dat Google bloot flieks wys as jy bv net Skynet of Jedi int
Johannes Comestor2019-11-28Kolonialisme het plaaslik in 1910 tot 'n einde gekom. Volgens die ANC/SAKP het ons 'n spesiale soort kolonialisme van 1910 tot 1994 gehad. Die vraag is of Suid-Afrika tydens kolonialisme nie veel beter (bv voorspoediger, veiliger) daaraan toe was as in di
Hans Richardt2019-11-27Angus, as hier in my geweste dronkbestuur padblokkades gehou was, was tronk vol en kerke en skole leeg.
Skynbaar wil jul manne jul nie inlaat in Vierde industriële rewolusie tegnologie nie?
Wel, laser snyers is al deel van die industriële staalbedry
F C Boot2019-11-27Beste Gustaf
Dit gaan mos nou van wie wat gedoen het nie.Jy kan netsowel die nie volgelinge
van Jesus ook lys.Die sal kry onder https://historydaily.org/murderous-regimes-world.
Genghis Khan was na beraming verantwoordelik vir die dood van 40 miljoen
Daniel Hugo2019-11-27Hans, beskou jy die standaardvorm van tale (wat altyd deur 'n elite geskep word) vanselfsprekend as onaanvaarbaar / polities inkorrek? In alle ontwikkelde tale bestaan daar 'n onderskeid tussen omgangstaal en die standaard (wat uiteraard ook nie staties i
Wietz Marais2019-11-27“Pas-bekeerdes en pas-geswaaides” soos P.G. Du Plessis na hulle verwys het.
Vind dit altyd fassinerend as mense verwys na “Calvinistiese opvoeding”. Ek verstaan wat jy insinueer as jy die term gebruik so moet seblief nie vir my kwaad word nie. Ek
Henning Janse van Vuuren2019-11-27Partykeer is dit mos of die Sameloop ʼn mens goedsmoeds wil treiter. Hier in die binnekamers van my harsings heers erge onmin tussen die torre. Gister kyk ek Boereverneukers en hoor (weereens) Paul Kruger was maar soos al die ander politieke maaiers op ʼn
Almarie Pelser2019-11-27Wat 'n genotvolle ervaring om hierdie reisskets te belewe saam met iemand wat die gawe het om woordprente te skep wat my meevoer.
Gustaf Claassens2019-11-27In my vorige inskrywing het ek het begin deur te sê gesprekke soos die lewer selde bevredigende resultate. FC Boot se stuk hierbo dien basies as bewys hiervan en hopelik sal ek my nie weer laat 'verlei' om oor die onderwerp te skryf nie. Dit kan vir ewig
Hans Pienaar2019-11-27Ek stem in bree trekke saam met Hein, maar wonder ook oor die TvL. Dit sou n goeie platform gewees het teen Steyn en Kie. So ook sou n Afrikaanse Maties met n bietjie staatshulp kon gehelp het om Afrikaans te transformeer tot iets nader aan die omgangstaa
Wietz Marais2019-11-27Aan Hans Richardt.
Stem saam oor die grondwet ding. BEE, of is dit nou BBEEE of is dit nou BBBBBEEBEBEBEBEE of wat ook al, is sonder skaamte ’n rasgebaseerde beginsel en proses. Hel, hulle is nie eens diskreet daaroor nie. Teen die manifes van mensereg
Angus2019-11-27Jy moet my "kar" kom kyk as jy nou eersterangse tegnologie wil sien. As ek die aand by die klub oordadig feesgevier het, klim ek net in en sê "Home James!" Binne 'n jap-trap is ek by die huis. Selfs vir pypieblaas skrik ek nie. Tegnologie doen die blaasw
F C Boot2019-11-27Beste Dirk
As ‘n mens spot moet jy dit net nie uit onkunde doen nie.
Sover dit Gustaf Claassens aangaan is hy amper reg maar tog ver verkeerd want:
“Net soos in ’n biblioteek kry ’n mens ’n verskeidenheid van boeke, prosa, digkuns,liedere,