Kommentaar

Jansen se vloermoer oor Afrikaans berus op "halwe waarhede"

Reusedwerg 2019-12-05 Dit gebeur die oomblik wanneer 'n krummeltjie skielik 'n brood word.

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019

Antoinette Theron 2019-12-05 Sakeredding

Skemerkelkies by ’n konvokasie

Hans Richardt 2019-12-05 Lank terug, ook lid van konvokasie gewees. Was net uitgawe. Meeste van hierdie "skemerkelkies" is verlepte vingerhappies en drank.. Klomp nonsens.

Navraag oor dagga

Raed-na-Gael 2019-12-05 Ag moer Hansie... kom tog by!

Hoe word ontvangers van die omstrede Jan Rabie Marjorie Wallace-skrywersbeurs gekies?

Daniel Hugo 2019-12-05 Jason, Brink was wel gesteur deur die kritiek op die toekenning van die beurs aan hom. Lees maar sy roman "Philida" - die projek wat hy voorgelê het - en kyk hoe venynig hy Zelda Jongbloed en Joan Hambidge daarin bykom. Hulle was die mees uitgesproke kri

Drie US-Konvokasie-lede bedank

Henning Janse van Vuuren 2019-12-05 ʼn Stortsanger van Stellenbosch is gisteraand in die geheim deur ʼn oop badkamervenster opgeneem; die boodskap is dubbelsinnig, maar rigtinggewend. https://www.youtube.com/watch?v=RuV2agQPgps

Reisskets: Biker-biskop in die Afrikabos

Michelle Shelby 2019-12-05 Stap elke tree saam op hierdie Afrika reis. Jou woorde 'n belewenis!

Vreugde buite my venster 

Annalene Boonzaier 2019-12-05 Mag jou verse net aanhou "fleur en blom". die wêreld vol rank om só jou gedigte se lieflike geur te bly versprei.

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019

Susan Botha 2019-12-05 Woord 2019 Geloof

Jansen se vloermoer oor Afrikaans berus op "halwe waarhede"

Naòmi Morgan 2019-12-05 Sou Prof Jansen so gereageer het indien die Afrikaanssprekende winkelassistent bruin was en nie wit nie?

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019

Nicholas Jordaan 2019-12-05 "Wereldbeker"

ATR-Kokertoekennings 2019: ’n oorsig

Mizi Kellerman 2019-12-04 Wat 'n pragtige meelewende artikel. Daar is geen taal soos Arikaans met sy pragtige idiomatiese uitdrukkings en humorsin nie. As ek Afrikaans dink, dink ek "O moedertaal o soetste taal jou het ek lief bo alles. Van al die tale wat ek hoor, niks wat my sie

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019

Antoinette Lourens 2019-12-04 staatskaping

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2019

Ansie Brink 2019-12-04 Plaasmoorde

Drie US-Konvokasie-lede bedank

Waldemar Gouws 2019-12-04 Dat die mat so met verdrag onder die Maties se voete uitgetrek is. Wil iemand nou dalk op die Eersterivier se water loop?

Gustaf Pienaar reageer op die voortslepende Gelyke Kanse | Universiteit Stellenbosch-sage – en die Fourie-verslag

david ras 2019-12-04 As dit nie vir die Grondwethof se deurlopende Anti-Afrikaanse uitsprake was nie, sou ons nie nou hierdie debat gevoer het nie. Dat daar 'n geweldige veldtog teen Afrikaans op alle gebiede is, kan nie betwyfel word nie. Ongelukkig het ons nou die situasi

Totsiens, Jan Heunis: ons dag sal kom!

Johannes Comestor 2019-12-04 Die bose het die goeie oorwin.

Gustaf Pienaar reageer op die voortslepende Gelyke Kanse | Universiteit Stellenbosch-sage – en die Fourie-verslag

hennie van deventer 2019-12-04 Die uiters gewigtige implikasies van hul onbehoorlike en onbekookte optredes, gebrekkige insigte en twyfelagtige oordele word hier so klinkklaar gestel dat die here De Villiers, Cameron en Fourie voor 'n gewetenskrisis van die ergste graad te staan behoo

“If you have tears, prepare to shed them now” – toespraak deur Jan Heunis SC, president van die Konvokasie van die US, 2019

Ian 2019-12-04 Die fondamente waarop ons geliefde universiteit gebou is, is deur die Afrikaans verraaiers/haters uitgeruk. Dankie, Jan Heunis, dat jy ten minste ons verteenwoordig in jou verset. Ons waardeer dit en ondersteun jou

Liggaamlike en morele onreinheid in Levitikus: ’n geïntegreerde reinigingsisteem

Robert van Staden 2019-12-04 Nou watse klomp tjol is dit hierdie? Ou Testament is so irrelevant was wat kan kom.

Jansen se vloermoer oor Afrikaans berus op "halwe waarhede"

Hans Richardt 2019-12-04 Wonder of Jansen ook so meerderwaardige houding met sy nuwe Khoisan koning gaan inslaan?

Swart Vrydag

Hans Richardt 2019-12-04 Swart Vrydag is groot foefie, met verhoogde pryse op goedkoop spesifieke goedere.

My woestyn

Barend van der Merwe 2019-12-04 Lekker vers van jou.

Resensie: Die man van Quatro deur Calvyn van Niekerk

Barend van der Merwe 2019-12-04 Lyk nogals lekker dankie.

Vreugde buite my venster 

Carma Shaw 2019-12-04 Baie geluk, Zebbie. Dis ’n pragtige werk. 😊

Vreugde buite my venster 

Laantie le Roux 2019-12-04 Mag vreugde aanhou bot. Dis mooi.

Vreugde buite my venster 

Renate Roux 2019-12-04 Hoe sluit ek aan op LitNet

Navraag oor dagga

Hans Richardt 2019-12-04 Raed-na-gael, waar kry jy daardie doktersertifikaat wat jou so gerook laat klink? Ons het juis die uitspraak bevraagteken. Die uitspraak was vir Rastas...om hul "godsdiens" te wettig. Dit was baie swak uitspraak, soos baie ander, oa wat die unievlag en

Drie US-Konvokasie-lede bedank

Henning Janse van Vuuren 2019-12-04 Dankie, Daniel. Ek gaan nie terug salueer nie – só ʼn daad kan moontlik as klandestien interpreteer word. Soos jy weet word die inskrywings anoniem voorgelê vir beoordeling en is dit daarom vir my ʼn groot eer as my naam later die lys van skrywers

Gustaf Pienaar reageer op die voortslepende Gelyke Kanse | Universiteit Stellenbosch-sage – en die Fourie-verslag

Gerhard Nel 2019-12-04 Baie goed gestel Gustav. Ek meen die volgende uittreksel in die Glenister beslissing, komende van die Konstitusionele Hof, is ook van toepassing: "This Court has indicated that ‘the appearance or perception of independence plays an important role’

Want die pad roep sy naam

Riaan Palmer 2019-12-04 Baie dankie vir julle terugvoer! Ek waardeer dit opreg.

Drie US-Konvokasie-lede bedank

Daniel Hugo 2019-12-04 Ek salueer jou, Henning Janse van Vuuren!

Gustaf Pienaar reageer op die voortslepende Gelyke Kanse | Universiteit Stellenbosch-sage – en die Fourie-verslag

Anton Louw 2019-12-04 Goeie navorsing Gustav... Het jou so leer ken. Deeglik!

Drie US-Konvokasie-lede bedank

Gustaf Claassens 2019-12-04 Wat 'n terugslag, nie net vir Afrikaans nie maar ook vir helder denke, eerbaarheid en onkreukbare intregiteit. Daarteenoor drink die Stellenbosch se spoke wyn op hul graf met die Union Jack as kopstuk...

Gustaf Pienaar reageer op die voortslepende Gelyke Kanse | Universiteit Stellenbosch-sage – en die Fourie-verslag

Gustaf Claassens 2019-12-04 Na alles is dit 'n riem onder die hart dat daar nog individue soos Gustaf Pienaar is. Mense wat bereid is om op te staan teen bevindinge wat na hulle oordeel op foutiewe aannames berus; bevindinge wat wys op leemtes in Regter Fourie se verslag. En, nou oo

Gustaf Pienaar reageer op die voortslepende Gelyke Kanse | Universiteit Stellenbosch-sage – en die Fourie-verslag

Nicolaas 2019-12-04 Puik gestel Gustaf. En kom ek wed dat mnre Cameron, De Villiers en Fourie nie 'n woord sal rep nie. Die drie musketiers van Stellenbosch.

My woestyn

Sirk 2019-12-04 Pragtige stuk. Genot in oorgawe.

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

F C Boot 2019-12-04 Beste Barend Jy kry Sy antwoord deur die natuur. 'Moenie 'n dwaas na sy sotheid antwoord nie.

Drie US-Konvokasie-lede bedank

Nicolaas 2019-12-04 En so neuk Wim de Villiers 'n eens gerespekteerde instelling eiehandig op, want wie se brood hy eet die se lied moet hy sing, ne. Vernoem eerder die US na De Villers Cameron Universiteit. US is 'n naam wat eens gerespekteer was, beskerm dit ten minste al
Top