Kommentaar

200 years ago – The Battle of Grahamstown and the name change to Makhanda

Rodney Warwick 2019-12-01 Good, thanks for telling me John. I hope the court decision is going to come down on Grahamstown's side ... But as I said above, that name is set into 200 years of maps, historical writings and literature. That cannot be erased, just as what people choose

Daardie tiener se kunswerk

Jan Rap 2019-12-01 Gustaf Ek kloof geen haar nie; ek wys net vir jou 'n ander kant van die saak wat jy dalk uit die oog kon verloor het (en dan ook dat dit 'n mite is dat godsdiens oorloë veroorsaak).

Daardie tiener se kunswerk

F C Boot 2019-12-01 Beste Gustaf Jou kommentaar dui aan dat jy nie begryp wat Jesus in Mat. 10 aan sy volgelinge sê nie. "As ’n mens kies, moet jy daarby bly. 34“Dit is nie altyd lekker en maklik om ’n Christen te wees nie. Daarom moet jy goed weet wat vir jou

200 years ago – The Battle of Grahamstown and the name change to Makhanda

John McConnachie 2019-12-01 Hello Rodney and thank you for your article which I have only just come across. It is strange that in your research on the name issue you never came across any reference to the Keep Grahamstown Grahamstown (KGG) campaign which has vigorously contested the

Sonreis

Laantie le Roux 2019-11-30 Sjoe! Dis asof ek iemand jou woorde hoor sing. Mooi.

Boer soek 'n vrou: Vinnige vrae vir Boer Hentie

Christel 2019-11-30 Ek het saam met Hentie groot geword in Panorama. Het nie eers geweet sy regte naam is Carel nie want almal het hom Hentie genoem. So daar is niks om weg te steek. Het in 1981 met hom uitgegaan vir 'n rukkie, maar hy is jaar jonger as a ek en was in ander

Jonathan Jansen en Protea Boekwinkel: Frederik van Dyk reageer

Spoofascistiese daaroor k Speurder 2019-11-30 Beste Frederick, ek is verbaas om van Prof.Jansen se teen-Afrikaanse politiekgedrewe uitsprake van 1916 te verneem, amper so verbaas as daaroor dat hy nog daar werk. Dis soos Mao se slang te boesem koester. O? jaa ek het vergeet; dit sou reeds sy plekkie

Daardie tiener se kunswerk

Gustaf Claassens 2019-11-30 Jan Rap, daardie geskiedenis is welbekend. Maar genade tog, be(gees)terdes soos jy (en FC) gee hare-kloof nuwe betekenis. Of jy die wrywing tussen die katolieke en protestante in Ierland stry, twis, konflik, geskille, rusie, stryd of 'oorlog' noem is jou

“If you have tears, prepare to shed them now” – toespraak deur Jan Heunis SC, president van die Konvokasie van die US, 2019

Spook Speurder 2019-11-30 Hierdie is nie die laaste loopgraaf nie en Bittereinders klim nie uit nie. Wim en sy oudregter maatjie moet waai. Die wiel draai wereldwyd alreeds teen die politiese korrektes. Kyk na die werk van Professors Jordan van Canada en Ridd van Australia. As di

Jonathan Jansen en Protea Boekwinkel: Frederik van Dyk reageer

Johannes Comestor 2019-11-30 Jonathan Jansen se ma kom van Montagu (Knowledge in the blood, p 91) en sy was 'n NG Kerk-lidmaat (p 137). Afrikaans is ongetwyfeld Jansen se moedertaal. Volgens die aanhaling in Jeanette Ferreira se reaksie ken Jansen nie die verskil tussen "klant" en "k

Reisskets: Biker-biskop in die Afrikabos

Jeannie Beukes 2019-11-30 Jy mag maar, Helena. Jy skryf en ons reis en ervaar saam.

Daardie tiener se kunswerk

F C Boot 2019-11-30 Beste Wietz Marais As dit net 'n Bybel was wat verskeur is so dit nie soveel ophef gemaak het nie,want Christene reageer gewoonlik nie soos Muslemgelowiges so heftig nie. 'n Mens moet die verspinnering sien in die konteks van die hele uitstalling en

Daardie tiener se kunswerk

Jan Rap 2019-11-30 Wietz, dis nie so ingewikkeld nie. Deur die bybel te versnipper, net soos om byvoorbeeld 'n vlag te verbrand, tree die tiener uitdagend op en ronduit taktloos. As daar nie 'n christelike gemeenskap, selfs ouers dalk, was nie, was daar niemand in hierdie v

Rooi is die kleur van die politici

Jan Rap 2019-11-30 Hans ja-nee rolbal is nie vir sissies nie; die 22ste kop is baie erger as gholf se 19de putjie. En ja, hier is nie sprake van 'n demokrasie nie.

Daardie tiener se kunswerk

Jan Rap 2019-11-30 Gustaf, u verstaan blykgaar nie die verskil tussen oorlog en konflik nie. Éire is hoofsaaklik katoliek en Noord-Ierland, wat nog aan Engeland behoort, is hoofsaaklik protestants. Die rede vir die onafhanklikheidstryd was nie geloof nie maar bloot net om

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

F C Boot 2019-11-30 Beste Barend Die onderwerp is eintlik:'Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping? Indien wel, wat nou?[1]"As 'n mens na al die kommentare kyk dan is dit maklik om te sien dat mense gou van die onderwerp afdwaal en besef dan dat dit juis mi een van die

Daardie tiener se kunswerk

Gustaf Claassens 2019-11-29 Jan Rap, u verstaan duidelik nie die konteks waar dit ter sprake gekom het nie. Boonop sit u die pot geheel en al mis. In Ierland word nou nog hard gewerk dat die Protestante en Katolieke nie weer aanmekaar spring nie. En dit nogal tussen 2 Christen groep

Sonreis

Andries Fourie 2019-11-29 Dankie Anze!

Jonathan Jansen en Protea Boekwinkel: Frederik van Dyk reageer

Jeanette Ferreira 2019-11-29 Wanneer Prof. Jansen oor taal skryf, redeneer hy Afrikaans gaan eintlik oor baasskap (Vrye Weekblad 18 Okt 19). Wanneer hy oor taal 'n assistent afjak en op Twitter daaroor spog, skryf hy op Facebook dit gaan eintlik oor swak bediening: "As ek jou as ’n

Rooi is die kleur van die politici

Hans Richardt 2019-11-29 Jan Rap, ons dominee sê hy hou by negentiende putjie, liewer as rolbal. Hy sê mortaliteit is te hoog by rolbalspelers... In my lewe nog nooit gehoor van liberale outokratiese demokrasie nie soos in SA nie, waar Grondwethof uitsprake tot benadeling van

Britse politikus meen mense is na die konsentrasiekampe gestuur vir "eie beskerming"

Wietz Marais 2019-11-29 Wel ek meen die britse politikus meen verkeerd.

Daardie tiener se kunswerk

Wietz Marais 2019-11-29 Eerstens moet die ouens wat so op hol raak met die ou versnipperde Bybeltjie kalmte kry. Die Bybel is nie God nie. Die Bybel is ’n boek met pampier. Moenie ’n afgod daarvan maak nie. Ek dink ook die kunswerk is walglik (sien F C Boot se kommentaar

Reisskets: Gekamoefleer teen die lewe

Johan 2019-11-29 Ek herbeleef die reis met nuwe oe.

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Barend van der Merwe 2019-11-29 Die ooms moet altyd vergader om te besluit wat die Here in Sy boek beveel. Lyk vir m heel complicated. En dan stry hulle en stig af. Daar is deesdae 40 000 sektes. Elkeen met 'n ander pad na die saligheid. Lyk tog vir my asof Bybel die mensdom verwar.

Rooi is die kleur van die politici

Henning Janse van Vuuren 2019-11-29 Hei, Jan Jy sal my nie glo nie, maar hierdie wasmasjien van my maak nou-nou sulke pompgeluide, soos ʼn stoomtrein wat die stasie verlaat, en ek sê: “Is als reg, Bosch?” Hy gooi my somme’ : “Fuck you, man! I’m djiedjy Brown Coffee. Don’t sp

Sonreis

Anze Bezuidenhout 2019-11-29 Ongelooflik mooi gedoen!

Rooi is die kleur van die politici

Jan Rap 2019-11-29 Spyker op die kop geslaan daar, Hans.

Daardie tiener se kunswerk

Jan Rap 2019-11-29 Gustaf, geen godsdiens of geloof was die rede vir enige oorlog nie; dit was altyd oor bronne - grondgebied, minerale, water, strategiese ligging ens. Godsdiens was wel as 'banier', oproep tot stryd ens gebruik. Om te sê oorloë is in die naam van godsdie

Rooi is die kleur van die politici

Jan Rap 2019-11-29 Aanhaling: "Die voorheen benadeeldes (soos Julias) doen nou presies wat aan hulle gedoen is ‒ die morele hoë grond is in sy moer." Onsin natuurlik.

Jonathan Jansen en Protea Boekwinkel: Frederik van Dyk reageer

Johannes Comestor 2019-11-29 Ek doen presies dieselfde as Louise Swanepoel. As iemand my in die koloniale en ANC-voorkeurtaal aanspreek, antwoord ek in Afrikaans, omdat die onverkwiklike waarheid is dat baie Afrikaanssprekendes deesdae in die openbaar Engels is. Wat nog nie genoem is

Daardie tiener se kunswerk

F C Boot 2019-11-29 Beste Astra Nee skuld -oortreding van wette en verordeninge het duisende jare voor die Bybel geskryf is bestaan. Sonde=skuldig aan oortreding..Afgelei van die Latynse woord 'sons, sont-is' =skuldig. In die Bybelse Hebreeus is daar 20 woorde wat

Daardie tiener se kunswerk

F C Boot 2019-11-29 Gustaf Claassens Ag toe nou. Jy lys : Slawerny was algemene gebruik. Dit is natuurlik waar.Jesus het instelling met Mohammed nooit slawerny bedryf nie. Slawe het onder Muslemgeloof van baie werelddele gekom: So kan lys op die web.Where did the sla

Die vierde industriële rewolusie

F C Boot 2019-11-29 Beste Angus Een ding is seker, vroulief moet baie lief vir jou wees, as jy al strompelend die huis binneval. Ek sou egter, as ek jy is versigtig wees-want, so lyk dit vir my, as Hans sy sin kry bestuur die kar sigself reguit polisiestasie toe, as dit agt

Daardie tiener se kunswerk

Astra 2019-11-29 Sonde is iets wat deur die bende bybelskrywers uitgedink het. Die kunstenaar het die reg om uitdrukking te gee. Ten kritiek. Maar ja, gelukkig gee Christene nie die doodstraf. Hulle gaan net tekere. Sal ook wragtag bang wees om Moslemgeloof te kritiseer.

Daardie tiener se kunswerk

Gustaf Claassens 2019-11-29 Inderdaad het hulle en dit was net so wreed toegepas. My verweer, en waarop ek wou uitbrei, was egter oor FC se insinuasie dat anders as Moslems, " het Jesus nooit die Blye Boodskap met ‘n swaard in sy hand verkondig nie." Trouens ek het verder die

Jonathan Jansen en Protea Boekwinkel: Frederik van Dyk reageer

Daniel Hugo 2019-11-29 Wat prof. Jansen betref: Sy opiniestukke verskyn gereeld in Afrikaanse koerante en sy boeke is ook in Afrikaans beskikbaar. Tog sien hy neer op Afrikaanssprekendes. Opportunisme?

Jonathan Jansen en Protea Boekwinkel: Frederik van Dyk reageer

Daniel Hugo 2019-11-29 Federik, baie dankie vir jou duidelike standpuntinname. Ek moet jou darem net daarop wys dat die staatsdiens wat destyds die apartheidsbeleid uitgevoer het, tweetalig was: Afrikans en Engels ( streng 50/50). Alle apartheidswette is ook in albei tale gepub

Jonathan Jansen en Protea Boekwinkel: Frederik van Dyk reageer

Gustaf Claassens 2019-11-29 Ag jinne nee, wees rustig liewe volksgenote. Wat die heer Jansen gedoen het is eie aan sy aard. Ons Vrystaters ken hom so. Die man het agendas, baie...... en die eerste ding wat uitkom as hy by die voordeur uitstap, is sy vinger. Om vas te stel hoe die wi
Top