Hans Richardt2019-11-26Ek weet darem nie oor analogie met Grondwethof se obsessie wat ongesond is of nie. Ek kry die gevoel die Grondwethof het 'n politieke agenda met regte in Grondwet.
Dink aan 11 tale wat erken word in Grondwet as gelyk, maar Engels as uitverkorene taal va
Shôn2019-11-26Jou Afrikaaps is gorgeous.
Die aa'tickle kielie aalie regte plekke en lees soes 'n literêre litanie van 'n mens se fywerit skooljuffrou op 'n Vrydag tweedelaaste periode.
Jou werk is 'n Woolworths cardigan op mense bruin vel innie win'te.
Dala
Johan2019-11-26Ons kan Afrika en sy mense net 'n bietjie beter probeer verstaan as ons meer deur hul oge daarna probeer kyk. Veral as jy die stede agterlaat en in die bosse op, uit ons oogpunt, brandarm maar plesierige kinders teekom. Dan kyk jy na binne toe en herbesin
Wietz Marais2019-11-26Liewe Broeder Barend.
Nog nooit het die Bybel by my verwarring gesaai nie. Dis ’n gerieflike verskoning ja, maar nie ’n doeltreffende een nie. O ja en “Ek vind die kerk se obsessie met die Bybel ongesond”, is soos om te sê die Grondwethof se o
Gustaf Claassens2019-11-26Hierdie tipe gesprek lewer selde bevredigende resultate. Christene soos FC Boot is geanker in sy siening. Soos hy, kry jy sy eweknieë in al die ander geloofsgroeperinge. Terloops, daar is rofweg sowat 4 200 religieuse groeperinge. FC Boot sal sê 4 199 v
Michael Smith2019-11-26Jan a film review is a opinion piece, It doesn't matter if the reader has seen the film or not, it is actually aimed at those who have not seen it. If you dont know how it works let me give you a breakdown. The Critic/reviewer watches a film then gives th
Dirk Rigter2019-11-26Ma' my sonne Angus, sil jy nou ophou stry met FC Boot. Als wat hy sê staan mos in die bybel! FC Boot verduidelik dit só mooi hierbo dat ek dit vir jou (en myself) hieronder weer aanhaal:
"Moet nou net nie deurmekaar raak met die begrippe goed en kwaa
Hans Richardt2019-11-26Reusedwerg, weet jy waar die bel sit as klok lui? Jy gebruik Google seker daagliks op 'n slimfoon? Twee voorbeelde van kunsmatige intellegensie met robotika in jou hand. Verder, ry jy in kar wat deur robotte aanmekaar gesit was op aanleglyn.
Robotika, 3
Nicolaas2019-11-26Lyk my die oud-regter beskou homself as verhewe bo kommentaar. Of hy het rerig niks ter regverdiging van sy optrede te se nie ...? Of dink hy deur bloot stil te bly die modder waarmee hy homself beklad het, self mettertyd sal afval ...? Kom nou oud-regte
Hennie Malan2019-11-26Baie dankie vir n lekker agter-oorsit-en-lees oor die middagetensuur. Ek moet bieg: ek was ook eens van daai wat nie kon wag om my nuutgevonde renons in geloof en kerk in almal se keel af te druk nie. Ek het darem tussenin bietjie kalmer daaroor geraak,
Jan Retief2019-11-25Haha. Philanie and Michael. You obviously haven't seen the film. Reney doesn't crit the film. She basically lambasts 2min in the movie that is totally out of context what the film is actually about. That is my point. She probably didn't watch further than
Hans Richardt2019-11-25Ek dink nie dat mens dinge gekompliseerd moet maak nie, maar dis nou NG kerk se storie van Groot Trek se dae, altyd polities korrek. Destyds het Trekkers hul eie kerk gestig, vry van die Kaapse bande, nl Die Nederduitse Hervormde kerk, die volkskerk. Intu
Hans Richardt2019-11-25Louwrens, op ons ouderdom wil ons nie meer oor seks praat nie...
Vra die dominee gister na nagmaal oor rolbal. Toe antwoord hy, hy weet nie so mooi nie, maar mortaliteit is hoër by rolbalspelers as by golfspelers se 19de putjie...
Hans Richardt2019-11-25Reusedwerg, dinge gebeur. Fedor, die Russiese ruimterobot het na Internasionale ruimtestasie gevlieg en terug.
Ek dink dat as hul in 1920 vir Henry Ford se se mense wat karre gebou het, gesê het dat hul vervang sou word deur robotte, sou hul soos jy ge
F C Boot2019-11-25Dit it wat 'n mens normaalweg sou aanvaar,dit is egter nie altyd die geval nie.
You’d think dictators would avoid elections. Here’s why they don’t.https://www.washingtonpost.com/news/monkey-cage/wp/2017/03/14/youd-think-dictators-would-avoid-electi
Louwrens2019-11-25Ek dink die gedig vertel sy eie storie oor hierdie onderwerp.
Om “COOL” te wees
Soos ek nou hier anderkant van sestig al is, het ek tot die slotsom gekom dat ek half oor die muur is.
Ek het ook agtergekom dat die wêreld baie vinnig verander.
Ek
Michael Smith2019-11-25Liewe ou Jan, I doubt if I can take your comment seriously and the only name here thats taken a shot of any sort is yours my friend. Firstly it is really in poor style replying to critique with a rant. Secondly if anybody seems to have a biased or slanted
Reusedwerg2019-11-25Dit het so gegaan met die einde van die vorige milinieum ook. Moerse ophef daarvan gemaak maar vet mooi nokkol van gekom. Dit is die geval van hoor die klok lui maar weet nie waar die bel hang nie. Tragies man tragies.
Gustaf Claassens2019-11-25"Ek weier om deel te wees van ’n georkestreerde poging om ’n hele groep mense minder te maak. ’n Groep waarvan ek deel is." Hiermee breek Bettina 'n lansie vir bruinmense. Mense wat as individue en as groep gelykwaardig naas ander staan. Om jou te
Angus2019-11-25Beste Jan,
In 'n diktatorskap het niemand stemreg nie. Demokrasie in SA misluk o.a. weens die verskille in lewenstandaarde. Ongeletterdes word ingestem in sleutelposisies. Onbevoegdes word juis nie uitgestem nie.
F C Boot2019-11-25Dag Barend
Dit is waarom Christus sy verskyning gemaak het om dit makliker te maak en die godsdienstige leiers van sy tyd te ontmasker met “Ellende wag vir julle skrifgeleerdes, Fariseërs, huigelaars ” (Mat 23 NAV).teenoor “Geseënd is die wat
F C Boot2019-11-25Beste Angus
Jy spartel te veel en raak deurmekaar net soos "whiskey en Coke".Dit kan nie 'n sonde wees nie want dit het met smaak te doen. Jy verstaan nie dat die Egiptenare 42 wette op "skrif" gestel het wat die hele spektrum gedek het nie van wieg to