Kommentaar

Graad 11, November 2018: Afrikaans Huistaal, vraestelle en memo's

Ina Lourens 2019-11-20 Goeie dag, Vraestel 1 is nie daar nie, Dit is slegs 'n Memo vir Vraestel ! Groete Ina Lourens

Daardie tiener se kunswerk

F C Boot 2019-11-20 Beste Dirk Rigter Nee Dirk jy verstaan verkeerd.Dit is 'n oortreding (sonde)om die voorwaardes van 'n ooreenkoms te verbreek. Want die aard van sonde is om iets te mis. Enige oortreding sonder straf of sanksies is kragteloos.Die mense in die tronk is oo

Stof in die Karoo

Angus 2019-11-20 Hans, kom ons ruil ons karmas om. Dan kry my grasperke bogrond en die bleddie water wat hier val, kan jou grond verder verspoel.

Jedi, Skynet of Projek Maven? En wat van Skybot?

Angus 2019-11-20 Ek klim sowaar nie in daardie ruimtetuig op pad Mars toe met my kleinserige senings en spiere nie; dan maar liewers 'n gevoellose, spierlose robot.

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Angus 2019-11-20 Beste FC Boot, Jou 'logika' is so onlogies soos jou begripsvermoë. Hoe de joos kan enigiets 'n bydrae (nogals) lewer tot sy eie bestaan? Jy praat mos sommer tjol. Selfs jou eie god kon onmoontlik 'n bydrae lewer tot sy eie bestaan. Sy bestaan is afhankl

’n Handvol haikoes uit Italië

Louise 2019-11-20 Een ding op 'n slag... :)

’n Liturgiese praxisteorie vir ’n teologie van versoening en geregtigheid

Barend van der Merwe 2019-11-20 Ek dink daar is baie meer versoening in Suid-Afrika as wat besef word. Die konflik tussen rasse is 'n narratief wat die politici pas en deur hulle lewendig gehou word, soms word daar selfs van PR maatskappye uit die buiteland gebruik om twis en onmin te s

Daardie tiener se kunswerk

Dirk Rigter 2019-11-20 Beste Angus, Ek sien FC Boot stel die verbreking van 'n ooreenkoms (oortreding) gelyk aan sonde. Nou ja toe nou, dan is ons tronke vol van sondaars, nie diewe nie! Byvoorbeeld: Ek leen geld by die bank en verloor my werk en is nie meer in staat om my l

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Barend van der Merwe 2019-11-20 Mensig! Jissie ja ek onthou daar was sulke boek in die Bybel, Bedrieers iets vers iets. Nou toe nou. Goddeloosheid is lekker ja. Ek beveel dit aan. Nou ja groete.

Bokomo-brekfisbrief; 23/10/08: Rugby, Danie Craven en munte

Elize Zietsman 2019-11-20 Ek is opsoek na die waarde van dok Danie Craven borsbeeld asb?

Persvrystelling: Hierdie skrywers word in Toyota US Woordfees Kortverhaalbundel 2020 opgeneem

Ria Sheehan 2019-11-20 Baie geluk aan Santie van der Merwe met die toekenning. Jy verdien dit!!

Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

Tiaan van Dyk 2019-11-20 Geagte Mnr Lourens Jou kommentaar is uitstekend en in die kol. Ek vermoed baie howe, en spesifiek die konstitusionele hof, is vinnig besig om aansien onder baie mense, maar veral Afrikaanssprekendes, te verloor. En dit is net nie net weens die Gelyk

Daardie tiener se kunswerk

F C Boot 2019-11-20 Beste Angus Verpligtinge spruit voort uit 'n ooreenkoms en as jy dit nie nakom nie, dan oortree (sondig) jy teenoor die ander party. Daar is minstens 20 woorde wat die begrip 'sonde' in die Bybelse Hebreeus omskryf. So vra David wat hy in sy verhouding

’n Handvol haikoes uit Italië

Elma Du Toit 2019-11-20 Uitstekend, Louise! Dis tyd vir 'n bundel!

kakkerlakke, vismotte, vlooie, krieke, miere, termiete ...

Carla 2019-11-20 Vir vismotte - Seder saagsels.

Daardie tiener se kunswerk

Angus 2019-11-19 Beste FC Boot, Jy het sekerlik maar swak gevaar op skool wat begripstoetse betref. Gaan lees weer wat ek geskryf het, en dan vra jy ook sommer 'n kundige om jou te help. Ek het beweer dat die woord 'sonde' 'n religieuse begrip is, met ander woorde dit h

Stof in die Karoo

Hans Richardt 2019-11-19 As die buurmanne se plase so oorwaai, wil ek nie hul grond verniet hê nie, die verbandskuld is te groot.

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

F C Boot 2019-11-19 Beste Barend Die Christendom het jou dit nie geleer nie.Jesus verstaan jou, want dit staan in Hebreërs 2. Hy (Christus) het mens geword soos jy. 5Jesus wat ons red, gee vir ons ’n nuwe bestaan in ’n nuwe wêreld. Dit is waaroor ons praat. God het

Lesersindruk: Na verre hawens deur Hennie van Deventer

Chris van Rensburg 2019-11-19 Dis duidelik dat Hennie omtrent 48 jaar aan hierdie boek moes geskryf het. Geen mens kan so baie detail oor reise onthou nie. Elke soort kaas, wyn en ander smulgeregte word by die naam genoem. Elke straatjie, kafeetjie en eiland in watter oseaan word pre

Siya Kolisi – against all odds: an interview with Jeremy Daniel

James 2019-11-19 "To end the confusion: The book published about me with my name on the cover wasn't written by me or produced with my approval or even knowledge." - Siya Kolisi

“If you have tears, prepare to shed them now” – toespraak deur Jan Heunis SC, president van die Konvokasie van die US, 2019

Jan Maritz 2019-11-19 Miskien moet die Afrikaners hul beursies begin toemaak dan sal Wim en sy vrinne begin verstaan!

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

Barend van der Merwe 2019-11-19 Jy loop wye draai draai FC, vanaf die Bybel spring jy na nanoplastiek. Ek stem nogals saam met baie van wat jy skryf hoor, dat die aarde nie die mensdom nodig het nie. Hoekom jy dit vir my vertel verstaan ek nie lekker nie. Dit is die godsdienste van die

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 2

Tash 2019-11-19 Goeiedag! Is daar enige graad 10-rekeningkundevraestel 2 + memo van 2018?

Uit die argief: ’n Nuwe, kommerwekkende poging om Suid-Afrikaanse kopiereg te hervorm

Christa Pottie 2019-11-19 Is daai wet toe al deurgevoer wat jou kopieREG skend soos baie regte deesdae deur ANC regeering geskend word?

Toyota US Woordfees 2020: volledige program

Hannes 2019-11-19 Is die gekeurde skrywers vir die bundel reeds beskikbaar?

Toyota US Woordfees 2020: volledige program

Ronel Williams 2019-11-19 Bring musiekstukke soos Coenie de Villiers in.

Toyota US Woordfees 2020: volledige program

Ronel Willia,s 2019-11-19 Kom al vir die 6de jaar Woordfees toe. Dit raak elke jaar net beter.

Daardie tiener se kunswerk

F C Boot 2019-11-19 Beste Angus Jy het sover die 'sondebegrip' aanbetref het jy die klok hoor lui, maar weet nie waar die klepel (bel) hang nie.Kom ek spel dit weer vir jou uit.Daar is ongeveer 20 woorde in die Bybels eHebreeus wat die begrip 'sonde' omskryf.Van die belang

FMR-resensie: Kammaland deur Annelie Botes

Salomé Jansen 2019-11-19 Vir my was “Kammaland” ‘n heerlike saamreis met Annelie en die ou Gryse wat ek helaas nie meer self sal kan onderneem nie.

Jedi, Skynet of Projek Maven? En wat van Skybot?

Hans Richardt 2019-11-18 Meeste van die programme bv Jedi en Skynet, is reeds in werking.

Graad 5, Junie: Afrikaans Huistaal ‒ vraestel en memorandum

LitNet 2019-11-18 Hallo Cornelia, hier is die graad 5-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Ons voeg so gereeld as moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Rooi is die kleur van die politici

Reusedwerg 2019-11-18 Suid-Afrika se politieke en demokratiese bestel wat op die massas los gelaat is, het werklikwaar nie die gewensde uitwerking gehad nie. Jy vra of ons nie bietjie agter die tyd is nie. Jy hoef nie te vra nie. Dit is voor die hand liggend. Ek praat nie eers

Rooi is die kleur van die politici

Hans Richardt 2019-11-18 SA het sover agter geraak sedert die val van die Berlynmuur, dat baie dink hul is voor. Is daar nog hoop met die regstelaksie-agenda van ANC en DA? Iemand wat agter raak, is agv kultuur van hamster-in-wiel armoede, daar is altyd geld vir rook, dra

Oor stories

Anthony Wilson 2019-11-18 Dit is so! Dit was wonderlik om vir, al was dit net 80-minute en beseringstyd, van Zuma, Die Guptas, Staatskaping, die ANC en korrupsie te vergeet. Daai inspuiting is nog steeds nie Uhuru of Nirvana nie - maar ons hoop en weet dat dié High gaan 'n rukkie

Graad 5, Junie: Afrikaans Huistaal ‒ vraestel en memorandum

Cornelia 2019-11-18 Goeiemiddag, ek soek asb 'n vraestel vir graad 5 vir Nov-eksamen, asb.

NALN-tydkapsule 2: Dis nie al nie, Johannes François Elias Cilliers

Leana Lategan 2019-11-18 Baie dankie dat u reageer op die bydrae en 'n regstelling maak, Professor.

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

F C Boot 2019-11-18 Beste Angus Nee, hoe redeneer jy dan nou? die Oorsaak wat gelei het tot die Oerknal gaan mos nie 'poef' weg nie. As dit so was dan is jy mos ook 'poef' weg tesame met alles wat daar was van die begin af...Kom nou jy is tot beter in staat of nie? Ter

Boekresensie: Die Engelsman in my slaai deur Dihanna Taute

LitNet 2019-11-18 Hallo Thariena, ek stel voor jy klop eerste aan by die uitgewer: https://www.nb.co.za/ContactUs. Jy kan ook hoor by 'n winkel soos Protea Boekwinkel, of kyk ook by Bargain Books of Exclusive Books. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder.

Is die NG Kerk ’n slagoffer van kerkkaping?

CORNELIS Potgieter 2019-11-17 NG Kerk beslis gekaap. Drie teologiese fakulteite met UP en US die mees uitdagende Skrifbeskouings en -lerings. Dis onverkwiklik. Humanisme neem totaal oor.

Boekresensie: Die Engelsman in my slaai deur Dihanna Taute

Thariena du Bruyn 2019-11-17 Waar om Dihanna Taute se boeke te koop en kostes?
Top