Gustaf Claassens2019-11-10FC Boot, u het duidelik moeite gemaak om dit waarin u glo, te probeer artikuleer. Ek het nie fout te vind met iemand wat minstens oor die onderwerp gaan dink het nie al is daar heelwat voorveronderstellings in u argument wat as feite aangebied word.
U
LitNet2019-11-10Hallo! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Jy kan deurblaai om te sien of daar is waarna jy op soek is. Ons voeg so gereeld

Daniel Hugo2019-11-10C Hattingh, ek hunker beslis nie terug na die verlede nie, maar maak beswaar teen die herskrywing van die geskiedenis van die standardiseringsproses, soos wat Hein Willemse klaarblyklik van Jaap Steyn verwag. Ek ontken nie die aandeel van bruin sprekers i
Mias Vollgraaff2019-11-09Elkeen se keuse waarvan hy hou. Ek het die boek gelees en geniet. Pieter Dirk Uys het vir Karen Zoid gesê, op 'n vraag oor Steve Hofmeyer, elkeen het sy eie waarheid. Mag ons mense mekaar respekteer en begrip probeer toon vir mekaar se waarhede.
Gustaf Pienaar2019-11-09Lekkerlees-essay! Ek dink as ons net die volkslied se woorde korrek kan uitspreek (en als verstaan) én dit sonder 'n papiertjie voor jou kan sing, het ons al ver, ver gevorder....
Gustaf Claassens2019-11-09Vir eers is die Springbok as embleem weer veilig vir 'n ruk. Dis gewoonlik so wanneer jy wen. Die mens torring nie aan iets as hy op 'n wenbus na 'n partytjie saam met ander is nie. Om meer tale as jou eie aan te leer is uiteraard 'n prysenswaardige gebaa
C Hattingh2019-11-09Comestor en Hugo se reaksie op Willemse se gebruik van standaard Afrikaans, het my laat dink aan Karel Schoeman se opmerking in Na die Geliefde Land (1972) bladsy 63: "Die droom het voorgeduur, onverminder in sy glans, en hulle bestaan is 'n gedurige pogi
Pierre le Roux2019-11-08Hoe later, hoe kwater!! Ek het die boek baie geniet. Enigeen wat in reis belangstel, sal Hennie se goeie vertelling in keurige taal geniet. Ons wonder wat volgende uit sy spreekwoordelike pen gebore sal word.
Johannes Comestor2019-11-08Ter ondersteuning van Daniel Hugo: Hein Willemse se uitgesproke ideaal is dat geradbraakte Afrikaans, oftewel Kaaps, nie-anglisistiese of Standaardafrikaans moet vervang. Willemse het geskryf: "Ons moet onthou dat die bruisende toekoms van Afrikaans nie i
Raymond van Diemel2019-11-08"The die is cast" ... This is little doubt that 'disruption' often drives renewal and innovation (Theory of Disruption). Keep all the stakeholders (industry, educators, politicians and civil society) together to devour this beast.
Gerhard Bergh2019-11-08Ek het lekker gelees van Gerhard Beukes. Hy was my ouma se broer.My oorlede vader is ook op Biesiepoort gebore. Ek is op Kakamas gebore en was as Jong seun tweekeer op Biesiepoort saam met my pa. Dis nie baie ver vandaar. Groete. Gerhardus Johannes Bergh.
F C Boot2019-11-08Soms vra ek myself die vraag af is dit enigsinds die moeite werd om met mense wat ooglopend hemelsbreed van jou verskil te antwoord.
Laat ek begin by Dirk se opmerking van:
“Dankietog ons is van hierdie dogma van "Ons weet wat goed en rein en edel is
Daniel Hugo2019-11-08Prof. Willemse aanvaar nie die bestaansreg of ten minste die etiese basis van Standaardafrikaans nie, weens die wyse waarop dit tot stand gekom het. En tog gebruik hy dit. Dit is teenstrydig en ironies.
Sunell2019-11-08Baie dankie vir die vraestelle en veral die memo's. Daar is nie dalk n LV toets ook nie? Ek weet nooit hoe om LV vir my kind te vra nie.
Dankie
Sunell
spook speurder2019-11-08Lees gerus op oor die fisikus en onlangs afgedankte professor dr. Peter Ridd eens van die James Cook University se Townsville kampus in Australië.
Die verskillende posisies deur die regter, die JCU en P Ridd geneem is interressant, veral gegewe die kwal
Philip2019-11-08Ag nee! Soveel persoonlike voor- en afkeure in hierdie resensie. Die lewe, veral in SA, is vol kontraste en op-en-affe! Terwyl ek in die kerk die Here loof, word my kar buite gesteel. Met ‘n lied in my hart vloek ek die kardief.
Dis wonderlik om oo
Marlaine2019-11-08Hallo ek soek graad 6 afr eerste add taal vraestel en memo asb. Asook die volgende - van ons onnies het bedank - en het hulp nodig in die volgend vakke maths grade 4-7 Ems grade 7 Ns grade 7 and Tech grade 7. Ons eksamen begin 18 November2019.
David Kronenburg2019-11-08I wonder how this debate is affecting schools? Are we teaching the correct subjects? Is the CAPS curriculum adequate for developing our children's skills for the fourth industrial revolution? It seems IT thinking and skills being prioritised. Is the aut
Mattie Brink2019-11-08Die 3 vrae oor tegnologie, werk en die rol van onderwys wat die skrywer stel is uittdagend en senutergend. Ons moet indringend hieroor besin. Ons staar ‘n onbekende toekoms in die gesig en word nou uitgedaag om ons menswees anders te laat geld.
Joos de Wet2019-11-07Professor Willemse mag sy bydraes te lewer in die taal van sy keuse. Niemand kan aan hom voorskryf in watter taal (gestandardiseerd of ongestandardiseerd) hy sy bydrae "moes ... gelewer het" nie. Sou Daniel Hugo slegs tevrede wees met 'n resensie in gesta