Eunice Basson2019-11-02Helaas, tog baie jammer dat hierdie monument omhein moes word. Kan u asseblief die beeldhouer van hierdie beeldegroep identifiseer.
Marina Pretorius2019-11-01Om Helen Zillle n kolonialis te noem is tog seker n growwe veralgemening. Die feit dat sy dit gewaag het om n tweet oor die 'voordele' van kolonialisme te stuur en haar bydrae tot politieke verandering te negeer is aspris (mischievous). Die skrywer wil te
Breytie2019-11-01In 1964 het ek my onderwyserloopbaan begin by 'n laerskool. Een van die dinge wat ek so duidelik onthou, is hoe ons muntleggings/sentleggings gereël het en hoe die ouers - wat nie van 'n gegoede buurt was nie - getrou elke keer 'n munt of twee aan die pr
Nico M Ferreira2019-11-01'n Heel interessante resensie.
Ek is soo bly dat aangedui word dat koesisters en koeksisters NIE dieselfde ding is nie. My 5de uitgawe 2013 van die HAT dui aan dat dit dieselfde is.
Ek verwys na die "internasionale" koesisterdag wat onlangs in die Kaap
LitNet2019-11-01Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Ek hoop dit help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Johannes Comestor2019-11-01Willemse probeer om die geskiedenis van Afrikaans volgens sy wense te herskryf. Dit is onomstootlik waar dat Afrikanernasionalisme 'n groot rol in die uitbouing en erkenning van Afrikaans gespeel het; ook dat feitlik uitsluitlik wit mans dit vermag het. D
Margaret Bennett2019-11-01Hallo Johann
As jy registreer en jy kies jou area, dan gee dit net die verskillende SA areas - daar is nie 'n opsie vir Namibië nie - dus aanvaar ek Namibiërs kan nie deelneem nie?
Johannes Comestor2019-11-01Ek het die hoogste waardering vir studente soos Tian Alberts wat op grond van eerstehandse ervaring die aandag vestig op die druk wat doelbewus uitgeoefen word om die US al hoe meer te verengels. Wat eienaardig is, is dat daar skynbaar nie 'n enkele US-do
Johannes Comestor2019-11-01Volgens die een kant van die uithangbord en die plakkaat waarin erkenning aan Phoebe Gerwel gegee word, lyk dit nie asof voorkeur aan Afrikaans bo Engels gegee word nie.
Gustaf Claassens2019-11-01Dankie hiervoor. Dit gee perspektief en onderstreep die werklike toedrag van sake. Mens wil nie eers meer die moeite te doen om jou oor hierdie rektor en van sy meelopers uit te spreek nie. Dit was van meet af 'n geval van kruipende anneksasie en nou is S
Gustaf Claassens2019-11-01Alle rugby ondersteuners het hul eie mening en die waarheid is dit wat JY glo. 'n Debat oor 'n onderwerp soos die sal dit bevestig. Ongeag menings is dit 'n feit dat Siya Kolisi hom nie self kies nie. Nie as speler nie en ook nie as kaptein nie.
Wat w
spook speurder2019-11-01Humor is die beste medisyne vir watse kwale? Die lewe?
Blykbaar het Nero viool gespeel terwyl Rome brand, hier lag ons sommer almal saam, dis makliker en vry meer mees bevrydend as die drama bv. van ‘n sopie.
Ma jy’s reg, dankie v d link. Ek sien da
Hein van Zyl2019-10-31Ek het Charles Jacobie in 1957-58 in Oudtshoorn gehoor toe ek 3-4 jaar oud was en was so bevange gewees deur sy musiek dat ek sy naam tot vandag toe onthou. Dit het in my onderbewussyn ingekruip en laas nag toe ek rustig in die bed was het ek dit weer ont
Heinrich Matthee2019-10-31Baie geluk met die prestasies, en dankie vir julle werk, bousteen vir bousteen. Dit kan nie aldag maklik wees nie.
Die sosiale netwerke en ervarings wat Akademia se studente opbou gaan egter die lewens van sy studente dieper raak as by die markgerigte
Koos Reyneke2019-10-31Agt geslagte lank het Laborie (Laborie et Picardi) as die Louws of ander familie behoort. Naby, by Wellington, het Andrew Murray, (seun van Andrew Murray van Graaff-Reinet) ''n pleidooi aan die Britse regering geskryf om asseblief nie as magtig te land in
Elza Lorenz2019-10-31Helaas. Nog 'n beskrywing van hoe die US se taalbeleid sy gat gesien het. Die ongelyke kanse waarmee hy nou daagliks opfoeter en deur sy Afrikaanssprekende academici blindelings met hierdie of daardie foefie gepaai word, laat mens wonder
hoe die pot so
Charles2019-10-31Sandra, koester bruin mense ook hul taal soveel soos wit mense, of dien dit merendeels vir bruin mense slegs as kommunikasiemiddel? Wat is die empiriese bevindinge?
Ek verneem graag.
Ns: ek wonder hoe lank gaan dit neem voordat byna al die Wes-Kaapse op