Kommentaar

Die vlindereffek

Loretta Szikra 2019-10-31 Baie dankie vir die plasing Litnet, ek waardeer dit opreg.

Saartjie Baartman vir die Baardman

Isco 2019-10-31 Baie baie goed, Dalphine! Wees trots en gee vir ons nog sommer vele meer, asb!

Saartjie Baartman vir die Baardman

Isco 2019-10-31 Jy het n gawe oor jou lewe en n ware guns vir skryf, Dalphine. Welgedaan, hou so aan.

Saartjie Baartman vir die Baardman

Elisma 2019-10-30 Genoeg is genoeg! Mens kan eenvoudig nie jou trane keer nie,want die gedig praat met almal! Baie geluk my vriendin!

Saartjie Baartman vir die Baardman

Elisma 2019-10-30 Soooooo trots op my vriendin!! Jou Poësie praat tot diep binne mens se siel!!!

Op soek na Heinz Konsalik

Roselene Swanepoel 2019-10-30 Hi ek is op soek Heinz Konzalik se Liefde in die etensuur groot asseblief

Bybel in Kaaps: Priedeke 3 en 4

Barend van der Merwe 2019-10-30 Die classics bly die classics!

Bybel in Kaaps: Job 7

Barend van der Merwe 2019-10-30 Die persepsie bestaan dat Kaaps deurspek is van Engels, ek dink die bostaande bewys dat dit nie noodwendig die geval is nie. Baie goed gedoen dit sal goed wees as die hele Bybel dalk eendag in Kaaps vertaal kan word.

Vlaamse skrywers kom in Suid-Afrika skryf

Daniel Hugo 2019-10-30 In 2011 het my Afrikaanse vertaling van 'n keuse uit die gedigte van Miriam Van hee (sic) by Protea Boekhuis verskyn: "In plaas van die stilte".

Is sport die barometer van hoe polities gesond ’n nasie is?

Hans Richardt 2019-10-30 Die Bontebokke is geen barometer van enige-iets in SA nie.

Hemelroos

Theunis Burger 2019-10-30 Pragtig gesê!

Elders gesien: Wannie Carstens reageer op die Konstitusionele Hof se beslissing

F C Boot 2019-10-30 Beste Hans Moenie aannames wat jy uit die lug gryp, maak nie.In 1960 het daar volgens statistieke 691 000 mense hul uit voormalige Soviet republieke hul in die Vereenigde State gevestig In 1946 veroordeel dr Malan die regering van die dag dat hul imm

Is sport die barometer van hoe polities gesond ’n nasie is?

Sarie 2019-10-30 Ja daar was ander afrigters ook.

kakkerlakke, vismotte, vlooie, krieke, miere, termiete ...

Shakiera 2019-10-29 Is boorpoeier en borax dieselde en is boorpoeier giftag?

Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

D Burger 2019-10-29 Die skrywe van Cerneels Lourens is klaarblyklik geregverdig, hoewel dit potensieel netelrige kwessies aanraak. Is dit egter te veel gevra dat die volledige tydlyn van al die relevante gebeure, waarna hy verwys, openbaar gemaak word? Onsekerheid daaroor k

Is sport die barometer van hoe polities gesond ’n nasie is?

Barend van der Merwe 2019-10-29 Ek dink meeste redelike ondersteuners besef darem ook dat De Klerk so skop op instruksies. Le Roux gee op die stadium meer grys hare...

Is sport die barometer van hoe polities gesond ’n nasie is?

Barend van der Merwe 2019-10-29 Suid-Afrika is wen obsessief. Dit is die obsessie met wen wat veroorsaak dat die nasionale span daardie vervelige 10-man rugby van hulle speel. Die feit is dat hardlooprugby is 'n risiko. Jy sal altyd een klomp ontevrede stel. So hulle gaan eerste vir wen

Droogte

Hans Richardt 2019-10-29 Angus, sal 'n oorlog 2 biljoen mense minder maak? Droogte dryf mense net na ander plekke, dit was nog nooit geboortebeperking nie. Onthou die Pullitzerprys bekroonde foto van aasvoël wat by seuntjie gesit het?

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

LitNet 2019-10-29 LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

Christa Terblanche 2019-10-29 Kan ek asseblief November vraestelle graad 5 aflaai, vir al die vakke. Ek soek eerste na Wiskunde. Baie dankie

Taaltoets: Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

LitNet 2019-10-29 LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik

Is sport die barometer van hoe polities gesond ’n nasie is?

Gustaf Claassens 2019-10-29 Onlangs lees ek die raak wat iemand geskryf het. In Lina Spies se gedig "By die dood van NP van Wyk Louw" (uit digby vergenoeg) verwys sy sarkasties na die Afrikaanse koerante se destydse hantering van die dood van NP van Wyk Louw, wat volgens haar "di

Taaltoets: Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Gerda Gaffney 2019-10-29 Stuur asseblief vir my enige afrikaanse vraestelle vir graad 8 tweede taal.

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika

Jou naam 2019-10-29 Fiksie twv indoktrinasie. Die Waarheid kom (Hand 17:31).

Is sport die barometer van hoe polities gesond ’n nasie is?

F C Boot 2019-10-29 Hopelik sal daar plaaslik nie 'n verdere behuisingtekort ontstaan soos in Nieu-Seeland want volgens sosiale media het dit daar ontstaan soos die Kiwis terug gekeer het aarde toe, na die nederlaag teen Engeland.Eina

Elders gesien: Wannie Carstens reageer op die Konstitusionele Hof se beslissing

Hans Richardt 2019-10-29 FC Boot, jy was seker Rapportryer in jou dae? Die Oosblok lande was mos kommuniste en besig met totale aanslag??? Baie wie nou emmigrante geword het, was aanvanklik immigrante, moenie dit vergeet nie.

Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

Waldemar Gouws 2019-10-29 Geagte mnr. Lourens Baie dankie vir hierdie belangrike skrywe. Wie sal u kundigheid en deeglike kontekstualisering kan versmaai? Ek wens Jan Rabie, Adam Small en Karel Schoeman (o.a.) kon saamlees. Met dankbare agting W Gouws

Droogte

Angus 2019-10-29 Bevolkingsbeheer? Is droogte en oorlog nie maar die oplossing nie?

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

LitNet 2019-10-29 LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

LitNet 2019-10-29 LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik

Graad 3, 2016: Vraestelle en memoranda (beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho en Wiskunde)

Annatjie 2019-10-29 My dogter gaan nou na graad 3 2020. Sy sukkel met wiskunde veral getal begrip. Is daar dalk oefen werkies wat sy kan doen

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

kele 2019-10-29 Hallo! kan ek hulp kry na afrikaans en engels vraestelle en memos vir graad asb as julle my kan help sal waardeer word

Filmresensie: Racheltjie de Beer

Hans Richardt 2019-10-29 'n Legende was deur Eugene Marais geskep in April 1921 uitgawe van tydskrif Boervrou. Dit is verder versterk deur AG Visser se Sneeuwitjie van die veld, in sy 1929 uitgawe van versamelde gedigte. Sou wit Afrikaners aandring daarop dat Racheltjie de Be

Boekresensie: Drieklawerblaar deur Christine Barkhuizen-le Roux

Magda de Kloe 2019-10-29 Klink rerig goed. Ek lees graag Afrikaans, maar op Kindle. (Koolstofvoetspoor, ens.) en raai hoeveel kos hierdie boek op Kindle: $25.30. Teen R14.54 vir die dollar is dit R367.86. Hoe word dit verantwoord? Niemand het die boek gedruk nie, niemand het di

Filmresensie: Racheltjie de Beer

Reney Warrington 2019-10-29 Etiene, ek hoor jou. Dalk moes ek duideliker gewees het: storie of historie, moenie dat dit jou afsit om die film te kyk nie.

Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

Charles 2019-10-29 Akademia is bynans die enigste antwoord Koos (en Wikipedia). Daar word groot gewag gemaak van Engels se kamtige dominante posisie terwyl dit eintlik GLAD NIE die geval is nie. Ek stem saam oor jou Nederlandse voorstelle, baie dankie vir jou insigte!
Top