Johannes Comestor2019-10-25Frederik, ek het groot waardering vir jou standpunt en ingeligtheid, vir die moeite wat jy met jou opname gedoen het en vir die trant waarin jy jou lojaliteit jeens Afrikaans bewoord het. Die skuldiges aan die US-Afrikaansmoord is nie net sommige/baie van
Barend van der Merwe2019-10-25Jonker sou ook al 86 gewees het vanjaar. Nie meer so 'jonk' nie ;-)
Wie het geweet sy is gebore in Douglas se wereld - ook dus van ons mooie Noord-Kaap.
André Badenhorst2019-10-25Hierdie briljante skrywe bied ‘n bloudruk vir ekstensiewe nabetragtingstudies oor die enorme skade wat ons brose samelewing aangerig word deur idiote in magsposisies.
Ten spyte daarvan , gee die skrywer gee ook baie hoop. Ons jeug kan behoorlik dink
Hans Richardt2019-10-25Wel, die SA doktrine was dus om met so min lewensverlies en verlies aan uitrusting, in korste tyd moontlik tyd 'n beslissende oorwinning te behaal, om so min moontlik politieke gevolge te hê en ekonomies nie te groot las te word nie. Dit het nie voorsien
Lief Vir SA Vlakvark2019-10-25Op grond waarvan stem ‘n kieser vir ‘n party? Sodat sy party van keuse die landsregering kan oorneem? Onder dwang? Op grond van materiële omkopery? As slaaf van ‘n historiese hierargie en feodalisme? Op grond van leierskap? Om rassistiese redes? Om
Hans Richardt2019-10-24Is doktrine nie die handboek waarvolgens beplanning, opleiding en inoefening van operasies gebeur nie?
Die SAW se doktrine was tog die wat in Westerse weermagte gebruik was, volgens NATO voorskrifte en Geneevse konvensie.
Gevegstaktiek het herinner aa
Jeroen Roffel2019-10-24Dit is een baaie mooi verhaal, geskryf soos met veel mensekennis en talent. Ek het seer baaie geniet en hoop daar veel meer van die skryfster te mag lees.
Ek ben een Nederlander en het getrag dit te verwoor met my beste Afrikaans.
Hans Richardt2019-10-24Leopold Scholtz, ek sien nie Stephen M Miller van Universiteit van Maine, se opinie in jou bibliografie nie. Wonder net of jy kritiek kan hanteer.
Hans Richardt2019-10-24My idee van Tchipa naby Calueque, is die van Piet Cronje by Paardeberg. Die situasie was dmv diplomasie beredder en die SAW het in 1989 onttrek via die korridor.
Hier moet ek toegee aan die skrywer van die artikel, Leopold Scholtz, dat die loopgrawe eer
Abel2019-10-24Hans
1. Daar bestaan nie iets soos liniêre oorlogvoering nie; deur die eeue heen is oorlog nog altyd gekonseptualiseerde binne die konteks van gereelde teenoor ongereelde oorlogvoering. As jy in die besigheid van ‘buzzword descriptions of war’ jou
Gustav Franzsen2019-10-24Ek dink HZ se grootste bydra tot die samelewing was haar regruk van onderwys in die Weskaap. Die impak daarvan is onmeetbaar belangrik en gelukkig ook blywend, want dit leef voort in kinders wat 'n beter opvoeding gekry het.
MAAR sy gaan, ek is nerves,
Hans Richardt2019-10-24De la Rey het loopgrawe eerstemaal by beleg van Mafikeng gebruik teen Baden-Powell. Mafikeng is nader aan Lichtenburg, vanwaar De La Rey se kommando was.
Daarna het De La Rey gepantserde trein by Kraaipan aangeval, wat oppad was na Mafikeng, om dit te o
Hans Richardt2019-10-24My aanname van nie-liniêre oorlogvoering, is dat Unita nie standaard militêre opleiding gebruik het nie. SAW gekombineerd met UNITA teen FAPLA/Kubane, was tiperend van tipe nie-liniêre oorlogvoering, waar die SAW insurgente was en Unita bv dikwels krim
Hans Richardt2019-10-24Leopold Scholtz, ek het geen publikasies nie.
Ek was ook geensins sarkasties teenoor As prof dok lt kol Abel Esterhuyse nie.
My leke opinie is bloot gebaseer op taktiek van lord Kitchener, uit Small wars: Principle and practise -Col C. E. Callwell 189
Hans Richardt2019-10-24Die fases in ABO was nie konstant nie.
Kitchener het sekerlik met sy COIN /teeninsurgensie taktiek aan einde van 1ste jaar van ABO groot invloed gehad op tipe taktiek aan Boere kommandos se kant.
Ek was hoegenaamd nie sarkasties met Assosiaat prof, do
Hans Richardt2019-10-24Wel, hierdie wending was reeds in 2012 voorsien en Akademia is vir die wat wil Afrikaans bly. Dis nêrens verbied om Suid-Afrikaanse Afrikaner te wees nie.
Leopold Scholtz2019-10-241. Jou effens neerhalende houding teenoor Abel wys jy ken hom nie. Hy is prof. dr. lt.kol. en hoogleraar in militêre strategie aan die Militêre Akademie op Saldanha. Hy is 'n swaargewig en weet waarvan hy praat. Oor my eie kwalifikasies, my agt boeke en
Hans Richardt2019-10-24Kan die skrywer, Leopold Scholtz, van die artikel dalk antwoord op ons kommentaar?
Ek dink dat die ABO beide insurgensie taktiek en teen insurgensie taktiek opgelewer het.
Loopgrawe en bunkers, as oorlogtaktiek in statiese oorlogvoering, is in WO1 ve
Hans Richardt2019-10-24Ek wonder hoeveel navorsing van US lei tot werkskepping vir voordeel van groter gemeenskap?
Sover was byna dekade spandeer teen Afrikaans om US te dekolonialiseer...
Hans Richardt2019-10-24Afrikaans sluit meer in, as wat Bradley beweer. Lord Alfred Milner se berugte rassisme was gebaseer op almal wie nie Engels en Engelse kultuur bemeester het nie.
As jy WIL in Afrikaans studeer, is bv Akademia oop vir jou ook. By Akademia gaan dit tog oo
Hans Richardt2019-10-24Die "Mandela-effek" oor apartheid, dryf sinnelose veldtog teen taal en kultuur van Suid-Afrikaanse Afrikaners.
Die "Mandela-effek" is hoorsê getuienis oor apartheid en verlede. Hoe kan jy vrede kry by jonges wat apartheid verstaan op hoorsê?
Hul he
Hans Richardt2019-10-24Selfbestuur is net vir mense wie daaraan wil deelneem en dis 'n hartsaak.
As jy twyfel en dit bevraagteken, hoef jy nie. Dis tog vrye keuse, dan kan jy deel in trop skape wie wil etnies almalgemeer met staatsubsidies en regspraak.
Hans Richardt2019-10-24Die een ding is dat daar raskwotas vir toelating is, bv medies, tandheelkunde ens.
Tog krimp klasse vir Afrikaans as taal hoofvak en dit bedreig ook die bestaan van taalkunde.
Hans Richardt2019-10-24Selfbestuur is van belang om Afrikaans te behou en te bevorder.
Victoria kollege sou destyds by Cape town university ingelyf word en dan was Kaap net Engels, toe Jan Marais skenking gegee het om dit te red, met klem op Nederlands en ook Afrikaans.
Nou
Gogo Debruin2019-10-24Die olifant in hierdie gesprekskamer is dat daar, soos dit my lyk, geen voor die hand liggende ander leier is wat vir alle belangegroepe swart, bruin, wit, arm, ryk, jonk, elke soort geslag, stedeling, plattelander aanvaarbaar is nie. En dit op 'n stadium