Charles2019-10-31Sandra, koester bruin mense ook hul taal soveel soos wit mense, of dien dit merendeels vir bruin mense slegs as kommunikasiemiddel? Wat is die empiriese bevindinge?
Ek verneem graag.
Ns: ek wonder hoe lank gaan dit neem voordat byna al die Wes-Kaapse op
Charles2019-10-31Marthinus, net een vraag: wat word dan van die BCom Finansiële Beplanning-graad - ek sien dit nie op die lys vir die grade wat van 2021 op die tussentydse kampus aangebied gaan word nie, en ek weet dit word tans nog aangebied? Ek verneem graag. Die BCom
Charles2019-10-31Baie dankie Marthinus, dank die Here vir Akademia!
My susterkinders wat nog ou kleintjies en is en vir wie die toekoms nog voorlê, wil eendag in hul pragtige moedertaal Afrikaans studeer soos hul hard verkreë reg is , en deur Akademia gaan dit nou mo
Charles2019-10-31O koud is die windjie
en skraal.
En blink in die dof-lig
en kaal,
so wyd as die Heer se genade,
lê die velde in sterlig en skade
En hoog in die rande,
versprei in die brande,
is die grassaad aan roere
soos winkende hande.
O treurig die wysie
Koos2019-10-31Ek is van menig dat daar te veel afleidings en aannames gemaak word weens die ras kleur van die twee groepe wat genoem is. Vir my sou sit logies sin maak om eenvousig die beste man/vrou vir die pos te kies ongeag kleur. Maimane het n stelling gemaak "die
Sandra Pretorius2019-10-31Uitstekende artikel. 'n Mens sou sweer Afrikaans behoort aan die wit establishment soos hulle te kere gaan. Indien hulle dit nie weet nie: meer bruin mense praat Afrikaans as wit mense.
B Spiff'o'Roffio2019-10-31Gerhard, BuLlll'jant!!! Die clans in Leathers is 'n ander specie. So tussen silwer, goud, die Growwe-Diamante-in-Roes. Jy het die skryf-talent! Kan nie wag vir die volgende verhaal nie. Baboon'Ni'Isie SpiffVrottia.
LitNet2019-10-31LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik
Barend van der Merwe2019-10-30Die persepsie bestaan dat Kaaps deurspek is van Engels, ek dink die bostaande bewys dat dit nie noodwendig die geval is nie. Baie goed gedoen dit sal goed wees as die hele Bybel dalk eendag in Kaaps vertaal kan word.
Daniel Hugo2019-10-30In 2011 het my Afrikaanse vertaling van 'n keuse uit die gedigte van Miriam Van hee (sic) by Protea Boekhuis verskyn: "In plaas van die stilte".
F C Boot2019-10-30Beste Hans
Moenie aannames wat jy uit die lug gryp, maak nie.In 1960 het daar volgens statistieke 691 000 mense hul uit voormalige Soviet republieke hul in die Vereenigde State gevestig
In 1946 veroordeel dr Malan die regering van die dag dat hul imm
D Burger2019-10-29Die skrywe van Cerneels Lourens is klaarblyklik geregverdig, hoewel dit potensieel netelrige kwessies aanraak.
Is dit egter te veel gevra dat die volledige tydlyn van al die relevante gebeure, waarna hy verwys, openbaar gemaak word? Onsekerheid daaroor k
Barend van der Merwe2019-10-29Ek dink meeste redelike ondersteuners besef darem ook dat De Klerk so skop op instruksies. Le Roux gee op die stadium meer grys hare...
Barend van der Merwe2019-10-29Suid-Afrika is wen obsessief. Dit is die obsessie met wen wat veroorsaak dat die nasionale span daardie vervelige 10-man rugby van hulle speel. Die feit is dat hardlooprugby is 'n risiko. Jy sal altyd een klomp ontevrede stel. So hulle gaan eerste vir wen
Hans Richardt2019-10-29Angus, sal 'n oorlog 2 biljoen mense minder maak?
Droogte dryf mense net na ander plekke, dit was nog nooit geboortebeperking nie. Onthou die Pullitzerprys bekroonde foto van aasvoël wat by seuntjie gesit het?
LitNet2019-10-29LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik
LitNet2019-10-29LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik