Kommentaar

China en Afrika: ’n raaiselagtige mengsel van alles?

Cobus oosthuizen 2019-10-26 Interessante skrywe met n swak gedefinieerde laaste paragraaf.

Notas oor leesonderrig

Heleen Jordaan 2019-10-26 Baie dankie vir die kosbare hulp

Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

Tom McLachlan 2019-10-26 Cobus, jy mag dit dalk 'n onsmaaklike aanval vind, maar vir baie lede van die breë publiek, my inkluis, is iets in hierdie hele sage oënskynlik nie pluis nie. Dink 'n bietjie: In De Villiers is eerste termyn as rektor ken die US aan Cameron 'n eredoktor

Elders gesien: Wannie Carstens reageer op die Konstitusionele Hof se beslissing

Hans Richardt 2019-10-26 Jan Rap, ons is van die punt af. Nou-nou word ek weer in vlamme neergeskiet deur nog 'n professor, wat erns maak van sy opinie. Ek het nog altyd gedink dat dit vreemd is, as jy jou eie publikasies in jou bronnelys aanhaal. Wat is jou opinie oor skrywer

Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

Gesie Basson 2019-10-26 Dit is waarom 'n Skotse Toergids breëbors kon sê dat alles wat in die Britse Museums uitgestal word,gesteel is by ander lande.

Ingrid

Mariska Pienaar 2019-10-26 Dankie Mense, groot waardering.

Vyf vrae aan Nelmari Kemp en Niel le Roux oor die SBA

Niel le Roux 2019-10-26 Ons vier 14 Augustus elke jaar, so het ons vanjaar die hele Vlooi opvoering by Artscape uitgekoop en leerders wat spesiale onderrig ontvang, insluitende leerders gekoppel aan suurstofmasjiene en rolstoele, dowes en siggestremdes, daarheen vervoer. Dit wa

Gelyke Kanse en die Konstitusionele Hof-beslissing: uit 'n US-tolk se perspektief

Anna Weideman 2019-10-26 Die eentaliges doen hulself ‘n groot onreg aan. Dis vir my ‘n groot plesier as ek ‘n ding goed kan sê in Engels! Ek wens egter ek was méértalig en nie net tweetalig nie, soos baie van ons landsburgers. Jan Rap, ek ken baie mense wat so vlot is in

Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

Andries Fourie 2019-10-26 As ek dit reg het, is hierdie niks anders as beslaglegging sonder vergoeding. Stellenbosch is gebou met Afrikaanse geld as teenvoeter teen Engelse UK?

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

spook speurder 2019-10-26 LOL Astra, dit maak twee van ons. Jô Bettina, dis nou vir jou ‘n mondvol! Begin jy jou eie, nuwe hoofstuk van die Anglo-Boereoorlog, of die Bruin-Boereoorlog of die Armbruin-Boereoorlog of wat? Anders as Joseph Stalin (18 December [O.S. 6 December]

Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

Breyten Breytenbach 2019-10-25 Geagte Cerneels Lourens: Wat ook al hierna gaan gebeur - wees verseker dat hierdie besonder moedige daad gebaseer op onweeglegbare regsbeginsels, 'n ewe besonderse en skerp ontleding feitelik gestaaf en weer eens onweerlegbaar, en veral (en dit is die all

Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

Cobus Bester 2019-10-25 Wat 'n onsmaaklike aanslag op iemand wat sy integriteit meer as voldoende oor baie jare bewys het.

Ingrid

Marli 2019-10-25 Mooi

Elders gesien: Wannie Carstens reageer op die Konstitusionele Hof se beslissing

Jan Rap 2019-10-25 Hans, hoekom moet die mat opgerol word. Dink aan daardie kunsmatige oppervlak van die atletiekbane deesdae,

Gelyke Kanse en die Konstitusionele Hof-beslissing: uit 'n US-tolk se perspektief

Jan Rap 2019-10-25 Ria Hugo-Burrows, jammer dat daar nie Engelssprekendes is wat jou pa se voorbeeld gevolg het nie (maw die gesin praat net Afrikaans met aandete).

Gaan Godzilla die DA finaal begrawe?

Jan Rap 2019-10-25 Gustav Franzsen, dit is vir my duidelik dat Helen Zille terug is om te red wat te redde is. Die skuif om meer swart stemme te wen het toe geboemerang en aangesien sy aandadig aan die 'innovasie' was, voel sy dis haar morele plig om weer in te gryp. Haar e

Gaan Godzilla die DA finaal begrawe?

Jan Rap 2019-10-25 Ja Vlakvark, sodat sy party die landsregering kan oorneem.

Breyten Breytenbach luidt noodklok voor Afrikaans in Nelson Mandela-lezing in Gent

Wietz Marais 2019-10-25 Hoe sê mens “you’re in denial” op Afrikaans sonder dat dit na ’n anglisisme klink? Enigiemand wat sedert ’94 (en selfs voor dit) gedink het Afrikaans gaan oorleef, is en was al vir ’n lank tyd “in denial”. Dié wat teen die Afrikaner

Stories op die Rooiplein: Veeltalige Maties of gerusstellende leuens?

Barend van der Merwe 2019-10-25 Ek het absoluut geen voorstel nie. Hoekom moet ek een he? Ek is nie 'n taalstryder nie. My punt is eenvoudig dat filosowe bou graag ivoortorings. Hulle het vir alles 'n antwoord maar vir niks 'n oplossing nie. Ons weet alles wat in hierdie artikel staan.

Wie is die “bruin mense” en watter taal praat hulle? Repliek op Mercy Kannemeyer

Leonora Ferreira 2019-10-25 Ek wonder nou: is daar net een Engels? My Ooskaap Engels werk daar goed, kom ek in die Weskaap slaan mense oor na Afrikaans as ek begin Engels praat ( al kan ek hoor hulle moedertaal is nie Afrikaans nie). Dan is daar die Engels van die res van die hele

Gelyke Kanse: Afrikaans, die sondebok

Pieter Haasbroek 2019-10-25 My antwoord op jou eerste vraag, Johann, is dat die US se oorwinning in die konstitusionele hof baie Afrikaners sal help verstaan waar hulle hulp benodig word. Op jou tweede vraag is my antwoord dat die sterkste droom in post-apartheid Suid-Afrika van 'n

Breyten Breytenbach luidt noodklok voor Afrikaans in Nelson Mandela-lezing in Gent

Karien Brits 2019-10-25 Dit is nou 'n artikel wat 'n mens oor en oor kan lees. Daar is soveel inhoud om oor na te dink. Ek dink wat my opgeval het, is dat hy pleit dat ons uit ons gemaksones moet kom en voluit moet leef. Kuns is nie 'n luukse nie - dit is 'n noodsaaklikheid! Bai

Elders gesien: Wannie Carstens reageer op die Konstitusionele Hof se beslissing

Hans Richardt 2019-10-25 Wel, Afrikaans sal oorsee goeie aftrek kry met getalle emmigrante deesdae. Intussen bou ons aan eie instellings vir selfbestuur. Ek dink die prof behoort Afrikaans opreis te vat na doer onder of Amerikas. Een van die dae gaan die Bontebokke teen Afrika

Elders gesien: Wannie Carstens reageer op die Konstitusionele Hof se beslissing

Hans Richardt 2019-10-25 Jan Rap, ek sit en dink aan die park wat nog tussen 2 woonstelkomplekse opgerig moet word. Dalk kan ek so voorstel by argitek laat verbygaan, as ek hom weer sien by kerk. Kuns gras op betonblad? Dit sal beteken die grasmat moet opgerol en gebêre word, an

BookBedonnerd XII: ’n onderhoud met Darryl David

Johannes Comestor 2019-10-25 Soos in die geval van die Universiteit Stellenbosch, kan 'n mens op die ANC staatmaak dat hy Afrikaans sal saboteer wanneer die geleentheid hom ook al voordoen.

Vyf vrae aan Nelmari Kemp en Niel le Roux oor die SBA

Johannes Comestor 2019-10-25 Die SBA is veronderstel om alle Afrikaanssprekendes te bemagtig. In die praktyk word daar egter min aandag aan blanke Afrikaanssprekendes gegee. Die SBA wil glo respek vir Afrikaans bewerkstellig, maar doen niks om Afrikaans-taalsuiwerheid te bevorder nie

Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse militêre doktrine

Hans Richardt 2019-10-25 Wel, ek was veronderstel om in vlamme neergevel te word deur 2 professore... Ek het my opinie gerig aan wat ek met "amateur tuisonderrig" opgelees het in artikels deur oa - Small wars journal Rand Strategic planning Corp NATO defence college Jane's d

Ingrid

Suzan de Jager 2019-10-25 WOW !!! Dis skitterend! Presies wat ek ervaar wanneer ek haar woorde lees.

Matriekvraestelle: Afrikaans Huistaal (2018)

LitNet 2019-10-25 Hallo Martha LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is:https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakg

Graad 10, Fisiese Wetenskap: Chemie, vraestel en memo – vierde kwartaal

LitNet 2019-10-25 Hallo Jean-Louise LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is:https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en

Matriekvraestelle: Lewenswetenskappe (2018)

LitNet 2019-10-25 Hallo Ludre-Ann LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is:https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en v

Graad 7: SW (Geskiedenis), vraestel en memorandum

LitNet 2019-10-25 Hallo Karlien LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is:https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vak

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

LitNet 2019-10-25 Hallo Nelena. LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is:https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vak

Is Akademia die antwoord?

Hans Richardt 2019-10-25 Charles, is selfbestuur ook vorm van laer trek en ABO van voor veg? As Akademia en SOLTECH selfbestuur is, is dit die pad om te stap, want om deurentyd te kla gaan niks verander aan regspraak oor amptelike beleid nie, wat so goed as wetgewing is.

Stories op die Rooiplein: Veeltalige Maties of gerusstellende leuens?

Hans Richardt 2019-10-25 Ek hoor jou, Barend van der Merwe. Wat stel jy voor as beste praktyk? Selfbestuur?

Is Akademia die antwoord?

Charles 2019-10-25 Uitstekend, baie dankie Gustaf, beter kan dit wragtig nie! Jy het nou mooitjies al die linkses se besprekingspunte met logiese beredeneerde argumente weerlê en op hul kop gedraai! Bravo, bravo! Baie, baie dankie! Akademia, voorwaarts! Ons staan hotom

Stories op die Rooiplein: Veeltalige Maties of gerusstellende leuens?

Barend van der Merwe 2019-10-25 Die saak herinner by uitstek aan die situasie van gaymense en die Bybel. Die Bybel verkondig liefde - he jou naaste lief soos jouself en moenie oordeel nie, maar spoeg terselfdetyd vuur oor hoe weersinswekkend homoseksualiteit vir god is. Die resultaat is

Gelyke Kanse en die Konstitusionele Hof-beslissing: uit 'n US-tolk se perspektief

Ria Hugo-Burrows 2019-10-25 Ek het hierdie artikel met belangstelling en later met waardering gelees. Was self vir 20 jaar senior dosent aan die US, maar met die voordeel van ewe vlot in beide Afrikaans en Engels te wees - en kon sonder om dit regtig agter te kom, 'n vraag in die an

Wie is die “bruin mense” en watter taal praat hulle? Repliek op Mercy Kannemeyer

Johannes Comestor 2019-10-25 Die argument dat Afrikaans as onderrigtaal aan die US ter wille van bruin studente behoue moet bly, irriteer my ook omdat Afrikaanssprekende blankes in dieselfde of groter mate Afrikaans as onderrigmedium begeer. Maar daar is 'n onderliggende dislojalitei
Top