Gustaf Claassens2019-10-29Onlangs lees ek die raak wat iemand geskryf het.
In Lina Spies se gedig "By die dood van NP van Wyk Louw" (uit digby vergenoeg) verwys sy sarkasties na die Afrikaanse koerante se destydse hantering van die dood van NP van Wyk Louw, wat volgens haar "di
F C Boot2019-10-29Hopelik sal daar plaaslik nie 'n verdere behuisingtekort ontstaan soos in Nieu-Seeland want volgens sosiale media het dit daar ontstaan soos die Kiwis terug gekeer het aarde toe, na die nederlaag teen Engeland.Eina
Hans Richardt2019-10-29FC Boot, jy was seker Rapportryer in jou dae? Die Oosblok lande was mos kommuniste en besig met totale aanslag???
Baie wie nou emmigrante geword het, was aanvanklik immigrante, moenie dit vergeet nie.
Waldemar Gouws2019-10-29Geagte mnr. Lourens
Baie dankie vir hierdie belangrike skrywe. Wie sal u kundigheid en deeglike kontekstualisering kan versmaai?
Ek wens Jan Rabie, Adam Small en Karel Schoeman (o.a.) kon saamlees.
Met dankbare agting
W Gouws
LitNet2019-10-29LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik
LitNet2019-10-29LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik
LitNet2019-10-29LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik
Hans Richardt2019-10-29'n Legende was deur Eugene Marais geskep in April 1921 uitgawe van tydskrif Boervrou.
Dit is verder versterk deur AG Visser se Sneeuwitjie van die veld, in sy 1929 uitgawe van versamelde gedigte.
Sou wit Afrikaners aandring daarop dat Racheltjie de Be
Magda de Kloe2019-10-29Klink rerig goed. Ek lees graag Afrikaans, maar op Kindle. (Koolstofvoetspoor, ens.) en raai hoeveel kos hierdie boek op Kindle: $25.30. Teen R14.54 vir die dollar is dit R367.86. Hoe word dit verantwoord? Niemand het die boek gedruk nie, niemand het di
Reney Warrington2019-10-29Etiene, ek hoor jou. Dalk moes ek duideliker gewees het: storie of historie, moenie dat dit jou afsit om die film te kyk nie.
Charles2019-10-29Akademia is bynans die enigste antwoord Koos (en Wikipedia).
Daar word groot gewag gemaak van Engels se kamtige dominante posisie terwyl dit eintlik GLAD NIE die geval is nie.
Ek stem saam oor jou Nederlandse voorstelle, baie dankie vir jou insigte!
Pienaar Spies2019-10-29Natuurlik is jy reg FC.
Dis die vryemark. Sonder daardie beginsel sou geen besigheid enige produkte teen wins verkoop het (Uitgesluit staatsdiens werkers wat "onge-ag" belastingbetalers se brood eet)
Etienne Viviers2019-10-29Ek sien baie daarna uit om hierdie film te sien. Die voorskou is indrukwekkend. Egter: die debat rondom of Racheltjie bestaan het of nie is beslis nie "irrelevant" nie. Dit het te doen met die belangrike verskille tussen "storie" en "historie".
Suretha Visser2019-10-29CHARL DURAND: My navorsing verwys na jou navorsing. Durand word in Frans uitgespreek as Duraan. Omdat die meeste amptenare in die beginjare aan die Kaap, Nederlands was, is die van geskryf soos dit gese is. Baie mense was nog ongeletterd gewees. So d
Charl Durand2019-10-29Baie dankie vir die navorsing! Dis net toevallig dat Lynette 'n Durand en nie 'n Duraan is nie. Ek is Charl Durand, kleinneef van Roger (sy ma is my pa se niggie). 'n Dokument wat ek by die Hugenote Museum in Franschhoek gesien het beweer dat die Duraan f
Hans Richardt2019-10-28Volgens die beweerde Gerasimov doktrine, word die aanslag op 4 vlakke gelyktydig gedoen-
Sosiaal
Ekonomies
Polities
Militêr
Hierdie is volgens NAVO nie-liniêre oorlogvoering gedoop. Die aanslag word konvensioneel/ onkonvensioneel gedoen, maar o
Hans Richardt2019-10-28Selfbestuur beteken alles behalwe "laer trek"! Dit beteken nie afsondering nie of onttrekking nie.
Baie wit migrante het na Weskaap migreer, juis om weg te kom van geforseerde Engelse omgewing in bv Gauteng. Dit is nou duidelik dat die hele "dekolonalis
Pienaar Spies2019-10-28Cerneels Lourens, Baie dankie! Jou ongelooflike knapbewoorde wel ter tale betoog laat my as totale regsleek met twee oorkoepelde indrukke:
1. Jy klim in 'n swaargewig-bokskryt teen 'n formidabele teenstander en vee hom met jou ryklik borduurde taalgebrui
Hans Richardt2019-10-28Wat is daar om laer rondom te trek by Akademia? Meeste studente woon klasse in by hul kampus by, met video 📹 konferensie klasse, landwyd.
Art29 (2) van Handves van menseregte verwys dat elkeen in SA geregtig is om in 1 van. 11 amptelike tale onderwys
LitNet2019-10-28LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik
Pinghanling2019-10-28Is daar 'n middelpunt tussen die slapgatheid by US en die 'laertrek'* by Akademia? Wat is dit?
* Ek is nie seker of Akademia laer trek nie - ek weet nie genoeg van hulle af nie.
Koos2019-10-28Daar is in 2015 deur die bende aan my genoem dat die ideale voorbeeld om van Afrikaans ontslae te raak, is soos Namibië. Sommer net so sonder enige gevegte. Suid Afrika sal n bietjie moeiliker wees.
Die weerstand sal n bietjie stof opskop en dan oorwaa
Gustaf Claassens2019-10-28Agter die skerms is daar vingers op die klawerbord wat agendas dryf. Dis wat jy doen as jy jou sin wil kry. Sommiges in magsposisies het al geleer hoe om die spel te speel waarvan Prof. De Villiers duidelik een blyk te wees. Dis deel van ‘n ononderbroke
Albert du Plessis2019-10-28Cobus het jy enigsins gelees wat Cerneels skryf? Watter deel van die woord "onsmaaklik" vind jy van toepassing op Cerneels se fyn beredeneerde regstegniese analise van die aangeleentheid? Of is die Beatification of the untouchable Jesus Cameron vir jou Pa