Hans Richardt2019-10-24Die fases in ABO was nie konstant nie.
Kitchener het sekerlik met sy COIN /teeninsurgensie taktiek aan einde van 1ste jaar van ABO groot invloed gehad op tipe taktiek aan Boere kommandos se kant.
Ek was hoegenaamd nie sarkasties met Assosiaat prof, do
Hans Richardt2019-10-24Wel, hierdie wending was reeds in 2012 voorsien en Akademia is vir die wat wil Afrikaans bly. Dis nêrens verbied om Suid-Afrikaanse Afrikaner te wees nie.
Leopold Scholtz2019-10-241. Jou effens neerhalende houding teenoor Abel wys jy ken hom nie. Hy is prof. dr. lt.kol. en hoogleraar in militêre strategie aan die Militêre Akademie op Saldanha. Hy is 'n swaargewig en weet waarvan hy praat. Oor my eie kwalifikasies, my agt boeke en
Hans Richardt2019-10-24Kan die skrywer, Leopold Scholtz, van die artikel dalk antwoord op ons kommentaar?
Ek dink dat die ABO beide insurgensie taktiek en teen insurgensie taktiek opgelewer het.
Loopgrawe en bunkers, as oorlogtaktiek in statiese oorlogvoering, is in WO1 ve
Hans Richardt2019-10-24Ek wonder hoeveel navorsing van US lei tot werkskepping vir voordeel van groter gemeenskap?
Sover was byna dekade spandeer teen Afrikaans om US te dekolonialiseer...
Hans Richardt2019-10-24Afrikaans sluit meer in, as wat Bradley beweer. Lord Alfred Milner se berugte rassisme was gebaseer op almal wie nie Engels en Engelse kultuur bemeester het nie.
As jy WIL in Afrikaans studeer, is bv Akademia oop vir jou ook. By Akademia gaan dit tog oo
Hans Richardt2019-10-24Die "Mandela-effek" oor apartheid, dryf sinnelose veldtog teen taal en kultuur van Suid-Afrikaanse Afrikaners.
Die "Mandela-effek" is hoorsê getuienis oor apartheid en verlede. Hoe kan jy vrede kry by jonges wat apartheid verstaan op hoorsê?
Hul he
Hans Richardt2019-10-24Selfbestuur is net vir mense wie daaraan wil deelneem en dis 'n hartsaak.
As jy twyfel en dit bevraagteken, hoef jy nie. Dis tog vrye keuse, dan kan jy deel in trop skape wie wil etnies almalgemeer met staatsubsidies en regspraak.
Hans Richardt2019-10-24Die een ding is dat daar raskwotas vir toelating is, bv medies, tandheelkunde ens.
Tog krimp klasse vir Afrikaans as taal hoofvak en dit bedreig ook die bestaan van taalkunde.
Hans Richardt2019-10-24Selfbestuur is van belang om Afrikaans te behou en te bevorder.
Victoria kollege sou destyds by Cape town university ingelyf word en dan was Kaap net Engels, toe Jan Marais skenking gegee het om dit te red, met klem op Nederlands en ook Afrikaans.
Nou
Gogo Debruin2019-10-24Die olifant in hierdie gesprekskamer is dat daar, soos dit my lyk, geen voor die hand liggende ander leier is wat vir alle belangegroepe swart, bruin, wit, arm, ryk, jonk, elke soort geslag, stedeling, plattelander aanvaarbaar is nie. En dit op 'n stadium
Gogo Debruin2019-10-24Ek vermoed dat Akademia ook in finansiele opsig sin kan maak vir baie mense. Dis alles goed en wel as jou kinders uit jou huis in Stellenbosch kan studeer maar vir die res is dit 'n baie duur prys om te betaal vir daardie voordele, d.w.s. indien jy ooit t
Gogo Debruin2019-10-24Dankie, Bradley, vir jou bydrae tot Mercy se pleidooi want dis die soort argumente waarmee die "burgerlike gemeenskap" van die US sal moet werk om Afrikaans vir ons almal daar lewendig te hou.
En tot troos: dis nie omdat jy bruin is dat jou ouer Afrika
Gustaf Claassens2019-10-23Genade mnr. Slade, waar kom u daaraan dat mense Afrikaans ten koste en tot uitsluiting van Engels of dan ander tale wil gebruik.
Met respek, u dwaal.
spook speurder2019-10-23Kwaai film Mercy.
Ek veronderstel Wim de Villiers beskou die Universiteit Stellenbosch as nog 'n Universiteit van Suid-Afrika, of is dit Eskom, 'n ander Nasionale Bate. Ons almal weet waar dit op pad heen is. Opwek van minder krag is vergelykbaar met stu
spook speurder2019-10-23Met in ag neming van ander kommentators se replieke, Lia, die amaXhosa het oor die afgelope eeu naastens vertiendubbel tot hoeveel sprekers nou? 17% van die bevolking nagenoeg. Laat hulle dus hul eie universiteite bou. Na die afgelope kwarteeu se verwikke
F C Boot2019-10-23"Daar is ’n ryk aar aan konserwatiewe wit kiesers wat eintlik maar met heimwee terugverlang na die dae toe wit mag die norm was. Hulle het daai aar raakgeboor."
Nog 'n stukkie veralgemening. Na baie jare se werk in swart woongebiede is daar een gemee
spook speurder2019-10-23Wat Marius as: ".. nie vryheid nie maar 'n vreemde soort slawerny en onderworpenheid aan wat skynbaar universeel is. Sodoende word 'n universiteit fondamentloos en juis nie vry of selfstandig nie." beskryf kan gerus ordentlik selfs duideliker die lig in g
Hans Richardt2019-10-23Johannes Commestor, ek is wit Afrikaner, van Boere afkoms en nie skaam daaroor nie.
Ek was verdraagsaam, maar aan geduld kom ook einde.
Ek luister na jonger mans wat praat oor "oorlog" en lag in my mou. Die dae van jaggeweer en sakkie biltong vat vir k
Gustaf Claassens2019-10-23Bettina opper goeie en geldige punte en die keer stem ek grootliks saam.
Helen Zille is (steeds) die mees bekwame leier van almal. Sy het dit oor en oor bewys. Dit bly egter 'n ope vraag of haar TERUGKEER die uittog van kiesers uit die DA sal stuit. M
Hans Richardt2019-10-23Charles, dis nou wel nie Tradisionele klasse soos bv in 1970's nie, maar soos "Facebook messenger" klas. Dis tog deel in die nuwe industriële rewolusie, 1 dosent vir die hele land se Filosofie in Afrikaans? Nogals standaardisering.
Daar was altyd probl
Barend van der Merwe2019-10-23Die begrip Afrikaner se nie veel nie. Afrikaners kan nie eens onder mekaar saamstem oor of 'n Afrikaner 'n Christen moet wees of nie...of watter denominasie die ware Christene is nie...
Gerhard Scheepers2019-10-23Lieb Swiegers jou ou doring, mag jou boompie wortels diep torring, doringtakke hoog en wyd swaai gaan lawaai waar anti-Afrikaners kom krap-krap kraai oor hul verrottende mishoop van buit!
Luan Staphorst stap vooruit!
Gustaf Claassens2019-10-23Die trant van die inleiding gee reeds te kenne wat die skrywer se gevoel is oor 'n Universiteit vir Afrikaanses en dit word bevestig met hierdie gedeelte: "Ek is ten eerste ’n Suid-Afrikaner in hierdie land. Ek is wit en ek is Afrikaans. Maar ek is nie
Hans Richardt2019-10-23Reusedwerg, ek maak wel opmerkings, maar soos ons geleer was in rugby, speel die bal nie die man nie. Elke skrywer het hul eie styl, vir my lyk dit of sy die man speel.
Ek het per geleentheid, my koper stookpot ingewy deur soet papsak te stook. Dit het
Hans Richardt2019-10-23Ek boikot al lank Media 24 koerante en tydskrifte. Nie agv swak skryfstyl in Afrikaans nie, maar agv politieke korrektheid.
Deesdae het redakteurs en omroepers nie meer die gewig in die samelewing, wat hul hulself nog toe-eien nie.
Hans Richardt2019-10-23Barend van der Merwe, ek het destyds die hele affêre gevolg en gelees oor Gaum en sy pa se erkenning by Algemene Sinode.
Ek het eergisteraand met manne uit Upington gesels, wie nou liewer na Ned Hervormde kerk is.
Die NG kerk is histories polities ko
Hans Richardt2019-10-23Naomi, ja. Al gehoor van jy eet 'n olifant happie vir happie?
Akademia doen behoefte analise, bv hul aansoek vir akkreditasie van 'n BCur lê vir goedkeuring en alle universiteite en kolleges wat dieselfde graad aanbied, wag ook vir regering se nuwe reg
Johannes Comestor2019-10-23My uitgangspunt is dat ek 'n Afrikaner en Afrikaans is. Daarna kan al die ander dinge (bv kennisname van multikulturaliteit en meertaligheid) bygevoeg word.