Kommentaar

Gaan Godzilla die DA finaal begrawe?

Jan Rap 2019-10-22 Maar dit was mos juis toe Zille leierskap oorgegee het aan Musi dat die storie so agteruitgegaan het of hoe?

Iets is nie lekker by Beeld nie

Alwyn Swanepoel 2019-10-22 Die skrywer kan die woordswaard laat flikker, maar hy kap in die lug rond. Hy's kwaad, suur en sinies. Die liberale tien gebooie lê swaar op sy hart, maar hy moet skynbaar nog leer dat sy aanslag die teendeel bewerk. Egte opponente kan terugkap en aantoo

Gelyke Kanse: Afrikaans, die sondebok

spook speurder 2019-10-22 Watse mooie uiteensetting, dankie Johann Rossouw. Sovêr luiperde, leeuse, jakkalse en hiënasse wil ek graag voorstel dat Afikaans gelukkig tot 'n mag van twee of meer lewendiger as sulkes soos die V.N., die Rooikruis en Amnestie Internasionaal is, seke

FMR-resensie: Kammaland deur Annelie Botes

Sandra Pretorius 2019-10-22 Sjoe, maar mevrou Botes kan darem vir jou melodramaties skryf! Genade ons!

US-taalbeleid en die Konstitusionele Hof se beslissing: Afrikaans? Afrikatale? Stellenbosch?

spook speurder 2019-10-22 Izak jy trek ligkastele uit die donker. Lees Pedro Jooste se kommentaar. Hier was g'n ekosisteme behalwe vir tale by monde van gespreekte woorde nie. Jy is verkeerd om Afrikaans te beskuldig soos: "In Suid-Afrika was Afrikaans se ekosisteem dekades lank

Is Akademia die antwoord?

Barend van der Merwe 2019-10-22 Akademia moet verwelkom en ondersteun word. Daar is te min universiteite in die land en die waarde van moedertaal word deur die owerhede opsy geskuif ten koste van inklusiwiteit. Vir diegene wat ernstig is oor moedertaal is privaatuniversiteite dus 'n goe

ABO en die taalkwessie asook die kerk en gay-gesprek

Barend van der Merwe 2019-10-22 Hans ek stel voor jy neem een Sondag na kerk 'n uurtjie of twee en gaan lees die hofuitspraak. Die volledige uitspraak. Jy kan die uitspraak gaan soek op Kerkbode se blad. Dit is op 8 Maart 2019 aanlyn gepubliseer op Kerkbode se aanlyn blad. Dit is 58 bla

Graad 5, Junie: Afrikaans Huistaal ‒ vraestel en memorandum

Michelle 2019-10-22 Goeie dag. Ek is op soek na Graad 5 afrikaanse en Engelse vraestelle vir die Kwartaal 4 Eksamen asb Michelle

Konstitusionele Hof dien Afrikaans ’n gevoelige slag toe: Danie van Wyk reageer op US taalbeleid-hofbeslissing

spook speurder 2019-10-22 Beste Danie, Jy sê: “Afrikaans kon die voertuig geword het om dit te verwesenlik”. Ek’s mal oor die woorde van jou. Dit vat jou tegelykertyd ver terug en ver die toekoms in. Wat op spel is is niks minder as die mense van die vasteland Afrika se v

Gaan Godzilla die DA finaal begrawe?

Barend van der Merwe 2019-10-22 Die DA sou moontlik beter gevaar het met Mazibuko aan die stuur ja. Toe verloor die party steun. Dit was eintlik voorspelbaar want baie mense is na die DA gelok wat polities eintlik gladnie tuis voel in die DA nie. Dit gaan interessant wees om te sien wat

Is Akademia die antwoord?

Charles 2019-10-22 Meer graad-rigtings is op pad, Akademia het reeds aansoek gedoen om verdere akkreditasie vir 'n verstommende dertig to veertig grade, die inligting is daar vir enigiemand wat belangstel. Onthou, Akademia is maar slegs 7 jare oud! Die letterkunde, argit

Is Akademia die antwoord?

Charles 2019-10-22 Akademia is die antwoord vir Afrikaanse studente, hulle word nou as't ware gedwing om vanaf staatsuniversiteite - wat nie meer aan hul internasionaal-erkende moedertaal vereistes wil voldoen nie (en sodoende ook kwaliteit inboet ter wille van kwantiteit)

Wat en waarheen nou (deel 2)

Hans Richardt 2019-10-22 Reusedwerg, het hy nie tennis elmboog gekry oor sy fantasieë nie...? Dalk tennisballe...?

ABO en die taalkwessie asook die kerk en gay-gesprek

Hans Richardt 2019-10-22 Barend van der Merwe, wys my daardie reëls asb.

US geherkoloniseer

Hans Richardt 2019-10-22 Gustaf Claassens, ek is geen lotus nie en was nog nooit. Vir was 2 oumas in ABO en was ek bevoorreg om beide te ken as kind en jong man. Hul Afrikaans was baie ouer en deurspek met Hoog-hollands. Hulle het geleef vanaf ossewa tot man-op-die-maan eras.

Seen on Facebook: Robert Mugabe

carin brynard nee van rooyen 2019-10-22 SUIDA!!FRiCA IS GOED OPPAD OM 'N 2de ZIMBABWE te raak!!!!!!!!!!!!! Die TYD VIR VERANDERING IS NOU!!!! jIRRE........ONS BID VIR VRYHEID VIR HIERDIE MOOI LAND VAN ONS. Bevry ons NOU!!! D

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

Astra 2019-10-22 Ek voel nou totaal deurmekaar.

Die gay-kwessie as geskilpunt in die kerk

F C Boot 2019-10-22 Tja, 'n mens moet ook 'n bietjie wyer lees voordat jou verbeelding in werking tree. Soos die gebruik is het die vrou agter die man geloop.Die gebied waarin die stede geleë was was onderhewig aan aardbewings en selfs vulkaniese uitbarstings. Sy het he

Die gay-kwessie as geskilpunt in die kerk

Barend van der Merwe 2019-10-22 Tja, mens moet maar 'n sterk verbeelding he as jy glo die storie van Lot het ooit gebeur. Nietemin, ek vermoed jy praat van daardie ou hofsaak wat al 'n wyle gelede gebeur het. Dit is nou al bietjie holrug gery, veral weens die feit dat weinig mense p

ABO en die taalkwessie asook die kerk en gay-gesprek

Barend van der Merwe 2019-10-22 Ek dink nie jy verstaan daardie hofsaak lekker nie. Die kerk is hof toe gesleep deur sy eie lidmate omdat die kerk hulle eie reëls oortree het. Elke instelling mag reels maak waarby almal hulleself moet hou. Die NG kerk het nie by hulle eie reels gehou n

Gelyke Kanse en die Konstitusionele Hof-beslissing: uit 'n US-tolk se perspektief

Andre Badenhorst 2019-10-22 Die skande van Stellenbosch: Verspeelde kanse om op nuwe manier 'n vars toekoms te skep. Mens noem dit, diplomaties gestel, administratiewe en akademiese luiheid, maar in werklikheid was dit domastrantheid. Dalk was my verwagtinge te groot. Dalk was d

Die Kommandokorps se inisiasie tot manlikheid

Hennie Dreyer 2019-10-22 Dit is nie jou Rasbewustheid, wat van jou ń man maak nie, dit is jou karakter. Karakter, Ingerenheid en Nederigheid.

Selfbestuur

Hans Richardt 2019-10-21 Die een verskil is dat SOLTECH met geen staatsubsidies opgerig was en uitgebrei word nou.

Die Katalane

Reusedwerg 2019-10-21 Ek glo nie daar is baie lande wat "happily for ever after" leef nie. Wat nou in Spanje uitborrel is volgens my net die ore van die seekoei. Duidelike bewys dat in een land, onder dieselfde bevolkingsgroepe nie harmonie is nie. Sodra daar 'n gedwonge integ

Wat Afrikaans die voertaal tydens die ABO?

Reusedwerg 2019-10-21 Ek het my voorgeneem om nie weer op een van die persoon wat jy noem se skrywes, my gedagtes op skrif uit te druk nie. Ek weerhou my, maar moeilik, om enigsins weer enige iets wat sy sou kwytraak op te reageer. Dit is ongelukkig baie mense in die land se p

Musiekonderhoud: Neil Nachtrein oor Op plekke waar ons eens was

Marieta Haskins 2019-10-21 Begaafde, nederige sielsmens! So bly dat meer mense aan jou wonderlike talent blootgestel word. Jy het hard gewerk aan jou droom, maar nooit vergeet om mens te bly nie. Baie geluk met jou puik album. Ons luister met plesier!

Graad 9: Wiskunde, oefenvraestel en memorandum

Tamia 2019-10-21 Can I get the November grade 9 maths paper in English please

Matriekvraestelle: Lewenswetenskappe (2018)

ludre-ann 2019-10-21 Lewenswetenskappe 2018

Repliek op Angus se kommentaar onderaan my brief van 2 deser

Jan Rap 2019-10-21 Beste Angus Jy kan vir die gemiddelde Hollander (of Nederlander as jy nou wil) 'n stuk Afrikaanse teks gee om te lees en hy sal so te sê alles verstaan. Hy sal nie dieselfde met Portugees, Maleis-Portugees, Maleis of Engels kan doen nie so dit is lou

China en Afrika: ’n raaiselagtige mengsel van alles?

Henning Herbsy 2019-10-21 Alles goed en wel, maar daar is altyd n motief vir enige belangstelling in Afrika en laagste op die lys is liefdadigheid.

Elders gesien: Wannie Carstens reageer op die Konstitusionele Hof se beslissing

Jan Rap 2019-10-21 Robert Barrie, daar's apartheid in Europa; Duitsers mag byvoorbeeld nie in Portugal stem nie en Spanjaarde nie in Frankryk nie ens. As jy onder 'apartheid' onderdrukking en uitbuiting verstaan dan het my mense - die Boere of Afrianers as jy dan nou wil -

Elders gesien: Wannie Carstens reageer op die Konstitusionele Hof se beslissing

Jan Rap 2019-10-21 Ja Hans Richardt kunsgras (of iets) op 'n betonblad - sal werk soos 'n bom. Al Debbo onthou ek het vir Weermagklub gespeel; my vrou was ook 'n lid daar; sy was 'n mikrobioloog wat vir die militêre hospitaal gewerk het. Snaaks, ek onthou dat in die

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

Jan Rap 2019-10-21 Gogo de Bruin, aan wie is jou antwoord gerig?

Uitverkiesing en evangeliese spiritualiteit

Willie 2019-10-21 Die sogenaamde "hele aantal lastige vrae" word myns insiens reeds in die Dordtse Leereëls beantwoord!

US geherkoloniseer

Gustaf Claassens 2019-10-21 Soos meermale in Kaaps gesê sal word; "so 'n bek moet jêm kry." Jy verdien 'n ruiker Mercy Kannemeyer. Jou insig identifiseer die trajek van onthulling en roeping. Wat nou by Stellenbosch gebeur is niks ander as "taal-terrorisme" nie. Dit kom op 'n

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

CJF 2019-10-21 'Brannas en coke' ... praat nie net Afrikaans nie.

Graad 10, Fisiese Wetenskap: Chemie, vraestel en memo – vierde kwartaal

Jean-Louise 2019-10-21 ek sukkel om gr 10 notas op jul website te kry ek kort dit dringend en sal dit waardeur as ek gr 10 notas kan aftrek

LitNet-dramaspens

LitNet 2019-10-21 Al die monoloë op hierdie lys se skakels werk: https://www.litnet.co.za/litnet-spens/. Jy kan dit gratis aflaai (in PDF-formaat). Ek hoop jy vind wat jy soek! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Stellenbosse taalbeleid: woed die Anglo-Boereoorlog dan nog steeds?

Hans Richardt 2019-10-21 Breyten Breytenbach, lankal al geleer om nie tyd en energie te mors met chaos wat liberale veroorsaak nie. Ek neem liewer deel aan selfbestuur/selfbeskikking, deur Afrikaanse kollektief te steun. Dit het niks met ABO te make nie, dit gaan daaroor om nie s

Baasskap behou of selfbestuur, Johnathan?

Hans Richardt 2019-10-21 As sg opinievormers herkolonialisering voorstaan, mag ek dit teenstaan, as my grondwetlike plig. Vreedsame verset dmv SELFBESTUUR.
Top