Selfbestuur

  • 3

As Robertson se gemeenskap dit mag doen, met 40% staatsubsidie, waarom mag Solidariteit dit ook nie doen nie, om eie Soltech of Akademia te bou nie? Selfbeskikking en selfbestuur. 

Hans Richardt 
  • 3

Kommentaar

  • Avatar
    Hans Richardt

    Die een verskil is dat SOLTECH met geen staatsubsidies opgerig was en uitgebrei word nou.

  • Avatar
    Hans Richardt

    Selfbestuur is net vir mense wie daaraan wil deelneem en dis 'n hartsaak.
    As jy twyfel en dit bevraagteken, hoef jy nie. Dis tog vrye keuse, dan kan jy deel in trop skape wie wil etnies almalgemeer met staatsubsidies en regspraak.

  • Avatar
    Hans Richardt

    Selfbestuur beteken alles behalwe "laer trek"! Dit beteken nie afsondering nie of onttrekking nie.
    Baie wit migrante het na Weskaap migreer, juis om weg te kom van geforseerde Engelse omgewing in bv Gauteng. Dit is nou duidelik dat die hele "dekolonalisering" by bv US, juis tot herkolonialisering gelei het, met Engels as enigste doseertaal. Dit blyk dus dat die aksie vir Open Society Foundation gedoen was en plek vir Afrika studente moes maak.
    Afrikaans is tog geen koloniale taal van oorsee en dit bring vraag, oor Engels wat gebruik moet word om te dekolonaliseer, om te Veramerikaans, terwyl Vsa eintlik besig is met sanksies teen SA mbv Agoa ooreenkoms, waarvan voorwaardes oor kopiereg van tegnologie verander is om SA uit te sluit. As Vsa SA gaan uitsluit van tegnologie kennis oordrag, gaan ander lande in sg Weste ook.
    SA sal nie meer draadsitter in diplomasie kan speel nie, want in Weste is daar nog weerstand en uitsluiting teen bv Russiese Federasie en China.
    Die uitsluiting gaan ook universiteite se kennisoordrag raak.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top