Robert Barrie2019-10-20Die groot jammer is dat die verkeerd voor 1994 aan die deur van Afrikaans gelê. Na 1994 word die aksies teen die taal gefokus op die feit dat Afrikaans steeds gesien word as die voortsetting van Apartheid. Indien die’ siening nek omgedraai word nie bly
Heleen Murray2019-10-20Ek kyk nou na die program Klankbord met Corlea Botha as gaskunstenaar. Dit was so goed om Corlea te hoor en sy bietjie vertel van haarself. ‘n Wenk aan Ilse. Ons het nou reeds alles van jou gehoor en weet jy is oulik.
Konsentreer nou asb meer op jou
Michel Boer2019-10-20Almal wil Engels wees, daar is net 2% van die wit bevolking wat van Engelse afkoms is. Vir wat wil jy Engels wees? Met een Suid-Afrkaanse paspoort kom jy Engeland nie eens in sonder visa net soos al die ander Engelstalige lande. Afrikaans en tweede Xhosa
Deon Mostert2019-10-20Ek kon dit nie beter stel nie, dankie. Ek ken mense en het vriende wat hul kinders na Engelse skole stuur sodat hul eendag 'gereed' vir universiteit kan wees. Hoe lank dink Slim Wim gaan dit neem voordat Afrikaans ’n vreemde taal word? Skrik wakker jul
Jacobus Swart2019-10-20Prof. Goosen gee hier ’n lieflike begronding van Akademia en sy werksaamhede.
Mag dit ’n ruimte wees waar die wysheid gevind sal word, maar ook waar mense
mekaar sal vind.
Hans Richardt2019-10-19Jan Rap, kuns gras op betonblad?
Grimmige ou man se albasters rol. Eintlik doen baie enige-iets om te drink na die tyd.
Ek het in my diensplig jare opdrag gekry om El Debbo se "speelmaat" teen 'n generaal se spannetjie te wees, met opdrag om sy spel t
Hans Richardt2019-10-19Ek wonder of die hofuitspraak oor "Boere se baasskap" gaan, soos Johnathan Jansen in Vrye weekblad beweer het en soos dit hier gesuggereer word?
Al gedink daaraan, dat taal en kultuur saak van erns vir ons "wit verregses"? Eintlik wil ons net op ons eie
Herman Meulemans2019-10-19Prachtig artikel en verbluffende, verhelderende videoclip van Mercy Kannemeyer. Voor haar zijn - in het taaldebat dat meer de vorm aanneemt van een taaloorlog - sociale werkelijkheden veel belangrijker dan ideologische uitgangspunten. Wat een scherpe blik
F C Boot2019-10-19Die skeppingsverhale is geskryf deur Joodse bannelinge wat net soos vandag ingesprek was met die Babiloniers oor hul skeppingsverhale.Die eerste een is geskryf so tussen 586-539 vC.
Die 2de kom in 'n landelike gemeenskap voor die ballingskap ,dus die tyd
Susan Maré2019-10-19Neil Nachtrein, baie trots op jou. Baie geluk met jou nuwe album. Jy het hard gewerk om tot hier te kom - digter, musikant, nederige mens, rolmodel, Fouriesburger . . . welgedaan!
Gogo Debruin2019-10-18En hoekom is jou boeke nie na Engels vertaal nie? As ek jou reg verstaan mis jy mos nou uit op n groot, groeiende mark. Boonop lei ek af dat jy sommer self die vertaling kan doen en dan daarvandaan die opvolgverhale in Engels skryf.
Charles2019-10-18Sjoe, ek's beïndruk, mag Akademia van krag tot krag gaan, en die uitgestote en uitgeslote Afrikaanse studente van Stellenbosch opraap!
'n Nuwe era lê voor die deur ouens; 'n nuwe era vir Afrikaanssprekende studente wat begerig is om te leer!
SO TR
Hans Richardt2019-10-18Barend van der Merwe, boikot teen bv NG kerk het begin. Glo my, as liberale chaos verkies, sal ons bydra tot hul verkose chaos.
Ons sal nie-liniêre oorlogvoering taktiek gebruik.
Hans Richardt2019-10-18Leopold Scholtz, sy is net so erg soos Blade 🔪 Nzimande, wat Afrikaans wil "red" van verregse moedertaalsprekers, wie selfbeskikking en selfbestuur doen, deur hul eie geld te gebruik om Afrikaanse instellings te bou. Anders as wat Wyngaard glo, is dit
Braam de Vries2019-10-18Baie dankie, Mercy. Sjoe, dis 'n uitstekende video. Hoeveel julle jong Afrikaanse studente is, jy en jou kollegas, weet ek nie maar dat julle van die beste ( en eerlikste!) is, lyk my seker. Doe zo voort!
Jan Rap2019-10-18Ons dom regses het in die vroeë 80's al gesê Afrikaans gaan verdwyn as dinge aangaan soos dit toe aangegaan het. Ons is wel kwaad maar nie ontgogel nie.
Johannes Comestor2019-10-18Daar word geredeneer dat Afrikaans ten bate van bruin studente 'n onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch (US) moet wees. Dit is 'n argument wat dikwels gehoor word. Maar waarom dit nie ook onomwonde stel dat Afrikaanssprekende blanke studente soda
Leopold Scholtz2019-10-18Al weer dieselfde ou holrug geryde argument: As jy vir Afrikaans is, is jy vir apartheid, uitsluiting en rassisme. Bettina, hoekom bodder jy nog om in die afskuwelike taal vir sy rassistiese sprekers te skryf? Skryf voortaan in Engels, mens!
Jeanette Ferreira2019-10-18Kommentaar soos professor Jonathan Jansen s'n vandag in Vrye Weekblad en doktor Blade Nzimande se wyd gerapporteerde s'n verlede week, steek sleg af teen 'n magisterstudent soos Mercy Kannemeyer se logiese en deurdagte argument. En Kannemeyer het nie mag
Hans Richardt2019-10-18Vir my gaan dit bloot daaroor dat die reg tot vryheid van godsdiens goedsmoeds opgegee word. Die hofuitspraak is voorskriftelik en vryheid word iets relatief.
As 'n vlieënier van seker postuur moet wees, omdat hy in vliegtuig se kajuit moet inpas, waar
Hans Richardt2019-10-18Barend van der Merwe, wil jy nou beweer Sodom en Gomorra was verbeeldingsvlug?
Lot se soutpilaar staan dan nog. Wonder darem wat jy dan die "para"dys sal noem...die tuin van Adam?
Hans Richardt2019-10-18Jan Rap, hier kan jy rolbal kom aanvoor, maar jy kan dalk opposisie kry van jukskei..
In Hopetown maak hul die putjies op gholfbaan van sand, gemeng met olie.
Dalk so iets doen vir rolbalbaan?
Philip Spies2019-10-18Mooi gestel Mercy. Presies en op die punt af!
Teeoor dit staan Jonathan Jansen se aweregse beskouing wat plek en tyd dienstig is (ja aweregs omdat die rekolonialisering van US onder beheer van die nuwe Effendis wat min vir gewone mense omgee): https://ww
Melvin Plaatjies2019-10-18Dit was nou regtig n opvoedkundige leesstuk. Dit wat ek ook al van selfsprekend begin aanvaar het dat khoisan afstammelinge (kleurlinge) nie kultuur het nie; het jy lig gebring. Meer van sulke onderwerpe en inligting sal die trots weer terug bring dankie