Hans Richardt2019-10-16Barend van der Merwe, jy raak irriterend.
Jan Rap, die wit Afrikaners is reeds besig met selfbestuur in onderwys. Die Afrikaners wat gaan lê het, lê by vrye keuse...
Hans Richardt2019-10-16Dit gaan oor hernude imperialistiese houding en glad nie of ABO oorgeveg word nie.
Afrikaans was nie amptelike taal tydens ABO nie, Afrikaans het eers na ABO as taal beslag gekry en is nog nie 100 jaar oud as amptelike erkende taal nie.
Jammer Bettina,
Hans Richardt2019-10-16Liberale by Beeld veroorsaak storm in teekoppie. Siende ek nie Media 24 koop of lees nie, maak dit nie werklik saak nie of daar iets gebeur wat verkeerd is of nie. Wie gee nog om?
Pieter Kruger2019-10-16Middag n spinnekop het my seun gebyt en het al 2 operasies gehad maar dit bly sweer.
Wie kan my help met n spesialis DR wat hom moontlik kan behandel?
Hulp sal waardeer word.
Gustaf Claassens2019-10-16Stellenbosch was die enigste nie-Europese en nie-Asiatiese universiteit ter wêreld wat sy bestaansreg in sy eie taal gehad het. In die sogenaamde "Nuwe" SA , en in nabetragting, het die snoere vir Afrikaans intussen erg verkeerd geval. Dis 'n besef wat h
Andre2019-10-16Jy sal vir die perd na die water toe lei... Jy sal die kleindoop verduidelik, dis verkeerd, as mense nie wil iets glo, sal hy sterf vir dit. Al wanneer iemand Glo, is wanneer hy waarlik Jesus aanneem, dus spaar maar die woorde, krag en asem vir siele. Gro
F C Boot2019-10-16Hierdie rubriek laat 'n mens wonder waarom sy Afrikaans gebruik het om 'Troos vir die gebrokenes' 'Vuilspel' en 'Slaafs' in Afrikaans te skryf.
Cheney2019-10-16Goeie dag,
Hoe lank neem dit om n aansoek van kontak tussen biologiese pa en kind te vore te bring? En hoe lank voor dit vas gestel word vir die proses om te begin?
Dankie,
F C Boot2019-10-16Beste Beryl Laing
Moet ons nie Paulus se boodskap verstaan binne die paternalistiese sisteem waarin geskryf is en dat 'n mens daarom nie 'n teks gaan kry waarin vroue aangemoedig word om as leiers op te tree nie.
Paulus keer dus nie die bestaande o
Johann Basson2019-10-16Geagte Bettina,
Ek lees op die Internet dat u in 1971 gebore is en beskik oor ‘n LL.B.-graad.
Ek is ‘n 71 jarige volbloed kreool Afrikaner. Angela van Bengale en Krotoa was van my stammoeders.
My vrae aan u:
* Wat is die verskille tussen
Jan van der Merwe2019-10-16Die twee faktore wat mense se besluit beinvloed is :
(1) Jongmense vra na goeie betroubare skole vir hulle kinders
(2) Ouermense versoek 'n goeie dokter (+ apteek) en 'n hospitaal.
Sterkte met jou navorsing
Hans Richardt2019-10-16Barend van der Merwe, bring dan jou inset wat gevegte nuut en opwindend maak. Blykbaar het jy nie redelike bydra nie.
Elke hofuitspraak teen iets, of dit nou vertaal by US is of hofuitspraak ten gunste van gays op preekstoele, dit is terugslae.
Ons ver
Johannes Comestor2019-10-16Dit is eienaardig dat die taal van die grootste koloniale en imperiale moondheid vir Wyngaard heeltemal aanvaarbaar is terwyl Afrikaans om politieke redes as verwerplik geag word. Die regering is glo nie teen Afrikaans nie. In die praktyk blyk telkens die
Barend van der Merwe2019-10-16Al dieselfde vervelige ou fights hier. Same old, same old. Maar ja, ek is ook maar skepties oor of Europa se hart nou juis so vermurwe teenoor Afrikaans. Maar dit doen sekerlik ook nie skade al hierdie dinge nie. Die lesings meen ek nou.
Barend van der Merwe2019-10-16Moenie tog ook nooit die ou kerk op die hoek vergeet nie - die een wat volgende maand weer 'n seminaar hou oor die onderwerp - Hoe lyk die lewe van 'n Christenman?
Gustaf Claassens2019-10-16Sarkasties en suur. Dis die gevoel wat jy kry met die lees van hierdie artikel. En, dit kom al 'n ruk. Mens sal graag wil weet hoekom. Dis onnodig en die skrywer se aansien nie waardig nie. Dit daar gelaat.
Feitlik gesproke sou mens verwag dat Bettina
Nicolaas2019-10-16Die voorgestelde toepassing van hierdie hele oefening in die slotparagraaf is natuurlik totaal misplaas. Besluite soos wie 'n redakteur/ keurder moet wees of wie opgeneem word in 'n versameling, berus (en behoort te berus) suiwer op bewese ervaring en kwa
Wonder2019-10-16Baie vd twiets is eintlik gerig aan die speurder Bennie, nie die skrywer self nie. Mens wonder hoeveel vd twiets oor die algemeen is 'eenrigting dialoog' met sy karakters.
Janee2019-10-16Onse Bettina. Soos gewoonlik vol stereotipes, oningelig, nydig en afgunstig teenoor Afrikaners en hul taal, en vol versluierde rassisme. Kan haarself nie help nie ...
Reusedwerg2019-10-16Ek is elke keer verstom oor die persoon se bydraes. Dit is gemaklik om "klappe en skoppe" uit te deel, terug te sit, en handjies te vryf en sê, "het julle, kry vir julle". My beskeie mening is dat daar van die skrywer 'n ongesonde afkeur in 'n sekere bev
Hans Richardt2019-10-15Wel, gelukkig is ek nie in NG kerk nie, maar dit het regspresendent geskep, wat alle kerke kwesbaar maak.
Destyds was versetteologie in die mode, gaan ons dit gebruik en hierdie hofuitspraak met stilswyende verset behandel, deur tiendes en offergawes te
Hans Richardt2019-10-15Wel, Blade 🔪 Nzimande is blykbaar op kruisvaart om Afrikaans uit ons kloue van "verregse" moedertaal sprekers te red.
Wonder of hy oorweeg om Afrikaans te nasionaliseer as goeie kommunis?
Hans Richardt2019-10-15Blykbaar is Blade 🔪 Nzimande op kruisvaart om Afrikaans uit ons kloue van "verregse" moedertaal sprekers te red? Seker sy goeie kommunistiese reg om Afrikaans te nasionaliseer?
Hans Richardt2019-10-15Skynbaar is Jan Marais se geld goed gewees, solank dit gelyke geleenthede in Engels bevorder. Volgens skrywer is dit dan voorsetting van ABO...
Vir ons Afrikaanse "verregse" sprekers wat selfbestuur bevorder, voel Blade 🔪 Nzimande blykbaar hy moet Af
Adri du Plessis2019-10-15Ek weet hy is oorlede maar is daar enige van die mense wat betrokke was in daardie fliek beskikbaar wat my kan help. Ek soek so graag die naam van een van die liedjies wat in die fliek speel maar ek weet nie waar om te begin soek nie.
Adri du Plessis2019-10-15Ek wil graag weet die fliek Kiepie en Kandas waarvan Jan Scholtz deel was die musiek wat in die fliek gespeel het se name ken?
Hans Richardt2019-10-15Wel, die NG kerk in Namibië het hul skok uitgespreek oor besluite van NG kerk in SA.
Die liberale veroorsaak chaos en gooi grense wat met bloed van voorgeslagte getoets en in plek gestel was, omver.