Nicolaas2019-10-14Nou ja, ons almal weet mos dis 'n ideologiese uitspraak. En die koste is 'n verskoning om ideologie in almal se kele af te druk. Plekname en straatname word left, right en centre verander oor die land heen met geen haan wat ooit kraai oor die kostes daara
Hans Richardt2019-10-14Gelyke kanse in Engels, as jy bereid is om te soen om te versoen.
Vryheid van keuse en uitdrukking is nou aangewese op individu en selfbestuur in kollektiewe groep. Die idee van oop samelewing bestaan nie meer nie!
Krotoa X2019-10-14Die Grondwetlike Hof het bevestig dat die druip van Nguni sprekers ok is. Net solank Afrikaans sprekers gestraf word. Afrikaans 'n minderheidstaal in 'n provinsie waar die meerderheid Afrikaans praat? Sal die ander 22 universiteite ook voorsiening maak vi
LitNet2019-10-14Hallo Nico, hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Bl
LitNet2019-10-14Hallo Charlotte, hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud b
LitNet2019-10-14Hallo Bets, ons kan kyk wat ons in die hande kan kry. Hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons v
LitNet2019-10-14Hallo Linda, hier is 'n indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. B
Hans Richardt2019-10-14Reusedwerg, wat van oujongnooi of "bachelor"/ vrygesel?
Daar was net man of vrou, nie geslagtelikheid nie.
Die kerkraad het nog swart pakke gedra, met strikdasse en soos pikkewyne op 'n ry ingeloop en in voorste gestoeltes gesit.
Oom Kootjie Emmer w
Andre2019-10-13Ek dank die Here vir die lering in Spade Reen, maar alhoewel ek nie altyd met alles saamgestem het nie (wat maar min is), het ek baie geleer en gaan nerens heen. Ek is nie gepla oor die foute van mense nie, want alke kerke en mense het foute. Maar ek het
Reusedwerg2019-10-13Dankie Abel. Die oorlogsvoering metodes kom daarop neer dat jy die mees gevorderde tegnolgie kan besit maar nie 'n oorlog wen nie. Dit is dieselfde met intelligensie invordering. Jy kan wat se tegnologie tot jou beskikking hê, maar jy sal nooit weet wat
Evan is nie 'n Nagedagte van die Here nie.2019-10-13Die artikel deur Izak de Vries, dieselfde onderwerp sê baie beter wat ek bedoel het in my kommentaar. Lees dit asseblief.
Philippus Janse van Rensburg.2019-10-13Hierdie(amper) jongerige man het my net elke keer verras met sy ongewone aanslag op reis! Van destydse joernalis by "Weg" tot op kykNET het hy my geboei met sy ongewoon/gewone manier om jou oë oop te maak!
F C Boot2019-10-13Nee jy is verkeerd, dit gaan nie oor geteem nie, maar wel om die belangrikheid van moedertaalonderrig. Jy het tog Engels aangeleer dmv Afrikaans, of hoe?
As jy 'n taal as onderrigtaal doodmaak kan dit nie groei nie, want dit lewer dan nie meer 'n bydra
Wilhelm Fourie2019-10-13Evan, jy verdraai die skrywer se woorde en kom tot belaglike gevolgtrekkings. Die beroemdste Britste tydskrif, "The Economist" (wat sekerlik nie as anti-Engels beskou kan word nie), het op 23 Februarie 'n artikel gehad oor onderrig in Engels aan nie-moede
Evan is nie 'n Nagedagte van die Here nie.2019-10-13Engels is die algemene taal wat almal nodig het om oor die weg te kom in die wêreld. Die Afrikaners ook. Al die ander inheemse tale in die land, Afrikaans ook, moet die beste doen om hulle taal lewend te hou. Dit te praat, te skryf, te lees. Om Afrikaans
LitNet2019-10-13Hallo Marina,
Dankie dat jy dit vir ons uitwys. Laat weet watter stukke jy wil aflaai, dan help ons daarmee. Intussen maak ons al die foutiewe skakels reg.
Pedro Jooste.2019-10-13Ja maar wat van die Afrika taalverbruikers se eie bydrae. Hulle het nie hul eie skrif ontwikkek nie. As hulle self nie wil bydra aan hul eie taalgebruik nie hoekom moet ander? Ons mense het self finansieel bygedra en ons eie taal ontwikkel. Ons voorvader
Annemarie Econnomon2019-10-13Ek is baie dankbaar vir Bettina Wyngaard se openhartigheid en die feit dat sy nie bang is om te praat nie!
Ek is self ’n traumatiese gebeuetenis deur en ja, tot vandag toe nog weier my werkgewer om te aanvaar dat dit wel gebeur het!
Ek, as ’n vr
Abel2019-10-12Hans Richardt - ek glo nie aan 'conspiracy' nie en baie van jou argumente reflekteer ’n misplaaste begrip van militêre strategie "as the dialectic of two opposing wills using force to resolve their dispute". Sien my antwoord rakende die voorkoms van '
Abel2019-10-12Reusedwerg - "As ek dit reg het, het die "mobiele oorlogvoering" tydens die ABO ontstaan." Ek is nie seker wat jy bedoel met mobiele oorlog nie. As dit verwys na onkonvensionele oorlog moet jy iewers die moeite doen om oor die geskiedenis en oorsprong va
Abel2019-10-12OK - so let me make a couple of points about the usefulness of contemporary conventional power. Please read prof. John Ferris in this regard. Conventional power is a great but limited tool of state. It once was a spear for the strong against the strong; n
Abel2019-10-12Reusedwerg - "Volgens my is die 'konvensionele oorlogvoering' vir altyd verby." Die antwoord is "nee". Kom ek haal Prof Colin Gray aan wat die huidige voorkoms van konvensionele oorlog betref - "it is down but not out". En hy gee vyf redes daarvoor. Gaan
Barend van der Merwe2019-10-12Dankie Linda. Vir jou kommentaar. Oor Schoeman - dit is een en dieselfde Karel Schoeman. Onthou dat die woord "ntate" nie 'n eienaam is nie maar 'n titel in Sesotho. Wat onder meer vertaal kan word met "meneer". Lees weer die inleiding van die stuk mooi
Marina Brewis2019-10-12Hoe laai ek teks af, ek bly die foutboodskap kry van
The page must be viewed over a secure channel
The page you are trying to access is secured with Secure Sockets Layer (SSL).
Please try the following:
Type https:// at the beginning of the addre
Jacobus Uys2019-10-12Beste Louisa, Baie dankie vir die raad re lumosity.com. Ek het daarop ingegaan en sal dit in die toekoms gereeld doen. 'n Baie waardevolle wenk. Baie dankie weereens. Jou opmerkings oor slaap is baie waar. Na 'n kuiersessie is ek soms doodmoeg en raak n