Kommentaar

Oor kritiek

Ren'e 2019-10-12 Selfs 'n Beeld koerantsub kan nie soveel skade aanrig dat die trant of essensie van 'n resensie verlore gaan nie. Nie sommer nie en nie gereeld nie. Indien spasie 'n probleem is word die volle vollengte weergawe in elk geval op die webtuiste geplaas. I

Crito reageer op Bettina Wyngaard

Trisa Hugo 2019-10-12 Interessant dat Crito se blog van die lug af verdwyn het. Nou. Dalk wil Crito ons inlig waarom dit nodig is om mense juis nou die geleentheid te ontneem om self ingeligte gevolgtrekkings te maak?

Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse militêre doktrine

Hans Richardt 2019-10-12 Reusedwerg, met al die Vsa se ruimte tegnologie, kon hul nog steeds nie nie-liniêre oorlog teen bv Taliban op donkie en perde se ruêns of te voet, deurslaggewend afhandel na byna 2 dekades, met huursoldate van bv Blackwater op die grond. Kleintaktiek

Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse militêre doktrine

Reusedwerg 2019-10-12 Baie interresante bydrae. Volgens my is die "konvensionele oorlogvoering" vir altyd verby. Dit was op 'n stadium die aangewese manier en het seker uit die "oertye" ontstaan toe daar met jou soldate opgeruk is en julle man tot man geveg het. As ek dit reg

Graad 7-sertifikaat?

Reusedwerg 2019-10-12 Hans ja, ek het ook houtwerk op skool gehad. Het dit nogal geniet. Kon so veel spyker en saag soos ek wou. Lyk my daar is manne wat die houtwerk nie laat staan het nie en 'n hele kabinet gebou.

Lyfstraf: ouerlike reg of aanranding?

Chris Marnewick SC 2019-10-12 Ek het skool met 'n passie gehaat, veral Hoȅrskool Piet Potgieter. Die onderwysers - met enkele uitsonderings - was boelies en het ook die senior seuns se geboelie goedgekeur onder die vaandel van tradisie. Dat 'n onderwyser kon dink dat mens met vrees e

Crito reageer op Bettina Wyngaard

Zandra Bezuidenhout 2019-10-11 U verweer met betrekking tot die aard en inhoud daarvan was voorspelbaar, liewe Crito, en u stukkie retoriek verklap u onbevoegdheid om orakel te speel. Boonop klink dit of u sakke vol appeltjies met sekere resensente te skil het, en lukraak gegryp het na

Soekmekaar deur Dana Snyman: 'n lesersindruk

Linda Zaaiman 2019-10-11 Stem saam, Soekmekaar is n besondere leesbare boek. Maar ek wonder of Barend en ek dieselfde boek gelees het. Hy skryf oor n hoofstuk oor Karel Schoeman. In watter hoofstuk? Wel n hoofstuk oor Ntate Schoeman - allermins Karel S.

Oor kritiek

Marie Luyt 2019-10-11 Die vraag is egter: hoe gemaak met kritiek op 'n resensie wat deur die koerantsub so drasties gesnoei is dat jy kwalik jou oorspronklike resensie herken? Is die kritiek op jou resensie dan steeds geldig?

Week van de Afrikaanse Roman 2019: video met Riana Scheepers en Karin Brynard

Petra Taljaard 2019-10-11 Lekker. Afrikaans leef! Elke tiener, elke huisvrou, elke professionele persoon wat ontvlugting soek, lees Afrikaans, want Afrikaans leef. 😘😍

Konstitusionele Hof dien Afrikaans ’n gevoelige slag toe: Danie van Wyk reageer op US taalbeleid-hofbeslissing

Jan Odendaal 2019-10-11 Danie van Wyk as ervare opvoeder met eerstehandse kennis van die vorige sowel as die huidige onderwysbestel slaan die spyker op sy kop.Uitstekende uiteensetting van die werklike gebeure op grondvlak. Die US en ander universiteite se besture wat gekapital

Voorburg/Bridgewater, verlede en hede (deel 1)

Handre Brand 2019-10-11 Ek stem heelhartig saam met jou Gert. In Deel 11 van hierdie artikel beklemtoon ek juis hierdie aspek, en vra die vraag wanneer die hersonering van landbougrond in hierdie omgewing 'n onomkeerbare kritiese grens gaan oorsteek.

US-taalbeleid en die Konstitusionele Hof se beslissing: Afrikaans? Afrikatale? Stellenbosch?

Jan Odendaal 2019-10-11 Interessante ideaal en iets vir opvoedkundiges om aan te kou en wat selfs op Stellenbosch wat voorgee dat hulle veeltaligheid voorstaan, ontwikkel en ondersoek kan word. Dit is mos een van die redes van 'n "wereldklas universiteit?" Die viering van Diver

Spade Reën Sending (Blourokke)

Beryl Laing 2019-10-11 One cannot read the books of Galatians, Colossians or Ephesians and remain in the legalism and bondage of Latter Rain. Besides the apostle Paul clearly taught that women were not to be in leadership or take authority over men, so having Ouma Frazer and Sa

Die Bybel in Kaaps: Job 4

Barend van der Merwe 2019-10-11 Dankie hievoor. Dit is goed dat daar in Kaaps geskyf word.

Op reis vir Afrikaans – Europa bied oneindige moontlikhede

Hans Richardt 2019-10-11 Ek wonder dikwels hoeveel in gehore was in Wannie Carstens se lesings? Een vreemdeling wat in Afrikaans belangstel, soos by Philip Spies se boekbekendstelling? Waarom die Afrikaners en Afrikaans plaaslik marginaliseer vir belangstelling in vreemde lande

Die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse militêre doktrine

Hans Richardt 2019-10-11 Om terug te kom na die 4 vlakke van nie-liniêre oorlogvoering - Sosiaal - krygsgevangenes en konsentrasiekampe het sosiale orde van Boere vernietig. Ekonomies - Scorched earth het boerderye vernietig en myne was ook buite produksie. Polities - net Pr

Pophuise en pampoenkoekies vir die onthou

Karen Hart 2019-10-11 Ja, Ansie, dis darem die wonderlikste wêreld daardie. Die lug is mos soet daar. En die see is so oneindig mooi.

LitNet: ’n Gevoelige slag

Hans Richardt 2019-10-11 Gelyke kanse, solank dit in ENGELS volgens kwotas vir studente is?

Konstitusionele Hof dien Afrikaans ’n gevoelige slag toe: Danie van Wyk reageer op US taalbeleid-hofbeslissing

Barend van der Merwe 2019-10-11 Die reenboog is rooi ja. Mugabe is 'n held onder ons eie politici.

Afrikaans en Vlaams

Hans Richardt 2019-10-11 Met die nuwe taalbeleid by US, is die Taalmonument in die Paarl, 'n oksimoroon monument. Of soos die destydse dominee se vrou gesê het in Sondagkoerant, dit herinner haar aan 'n penis teen Paarlberg. Al gewonder hoekom Pappegaai-berg troon oor Stellenb

Liberale

Hans Richardt 2019-10-11 Ongeag van, as jy voortdurend die grense toets en verander gaan jy tog net eindig waar jy begin het, in die wiel van die lewe. Ek is nie konserwatief nie, maar dink dat liberale by US, Engels omarm om hul eie belange te beskerm. Of dalk sukkel hul om ja

US-taalbeleid en Gelyke Kanse: Konstitusionele Hof se volledige uitspraak

Theodorus du Plessis 2019-10-11 Nie as 'n verassing gekom nie. Die taalgety het lankal reeds geswaai en ek twyfel of jy in Suid-Afrika 'n hoër hof sal vind wat nog bereid sal wees om partikuliere uitsprake oor taal te maak. Maar Gelyke Kanse moes vir ons hierdie vasstelling kry sodat o

Vir onderwysers en skoolkinders, ter verryking: gedagtes oor priemgetalle

Skrywer 2019-10-11 In die artikel oor priemgetalle het in die drukproses op onverklaarbare wyse 'n belangrike stukkie verlore geraak, in " " aangedui: Hierdie waardes van s is van die komplekse vorm " a+bi " met a = 0.5.

Konstitusionele Hof dien Afrikaans ’n gevoelige slag toe: Danie van Wyk reageer op US taalbeleid-hofbeslissing

AB Cilliers 2019-10-11 Op die betrokke datum waarop hierdie uitspraak gelewer is, was regter Edwin Cameron reeds verkies as die Kanselier van die Universiteit van Stellenbosch (met ingang Januarie 2020). Hy is dus deel van die Universiteit se establishment - die titulêre hoof

US-taalbeleid en die Konstitusionele Hof se beslissing: Afrikaans? Afrikatale? Stellenbosch?

Johannes Comestor 2019-10-11 Ek sou eerder voorspel: As die Zoeloes op Zoeloe, die Xhosas op Xhosa en die Vendas op Venda as universitere onderrigtaal sou aandring, sou die eens Afrikaanse universiteite, met die Universiteit Stellenbosch - soos hy tans daar uitsien - aan die voorpunt

Konstitusionele Hof dien Afrikaans ’n gevoelige slag toe: Danie van Wyk reageer op US taalbeleid-hofbeslissing

Johannes Comestor 2019-10-11 Danie van Wyk verwys na Zimbabwe en Ghana. Kenia kan hierby gevoeg word, met Swahili en Engels as die twee amptelike tale. Swahili word daar baie meer as Engels gebruik. 'n Wydverspreide opvatting by Keniane is dat hulle met Engels as amptelike taal hulle

Crito reageer op Bettina Wyngaard

Crito 2019-10-11 Die saak staan só, mevrou Bezuidenhout: Crito hoef nie alles onder die son te bespreek nie. As resensies vervelend is, ignoreer ek hulle. As ’n boek my nie interesseer nie, lees ek langtand aan die resensie daarvan, en soms wip my aandag vinniger as a

Liberale

Reusedwerg 2019-10-11 Ek dink Winston Churchill het gesê " when you have a heart at twenty you vote labour (liberal). When you have a brain at forty you vote torie (conservative)" of iets in dier voege. Die libtard soos die Amerikaners hulle noem krap waar dit nie jeuk nie en

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 1

Shain 2019-10-11 Vraestelle is baie helpvol. Baie dankie.

Skrywersonderhoud: Carla van der Spuy oor Liefde agter tralies

Peter Groenewald 2019-10-11 Briljante artikel. Ek was self n bewaarder wat 'n senior pos in Korrektiewe Dienste beklee het met 20 jaar diens ondervinding. Die artikel is korrek saamgestel en die feite puik beredeneerd. Het self ook met Pastoor Clayton en sy vrou nou saamgewerk. Ek k

Die verlede in die hede: Kan ons anders onthou?

F C Boot 2019-10-11 Nou toe nou. Rassisme is 'n wit ding en apartheid 'n drogbeeld van 'afsonderlike ontwikkeling' wat net wil doodgaan nie. Skrywer besef nie nie dat rassisme nie tussen wit en swart voorkom nie, maar ook tussen swart en swart. So moes ek agterkom nadat e

Politieke korrektheid

Hans Richardt 2019-10-11 Anton van Niekerk was nog sedert 1994 anti-Afrikaans, ter wille van sy eie status en sak by US. De Patriot het kortstondige lewe gehad in Boland, sodat daar nou op Kaapse vaders van Afrikaans geroem word as Genootskap van regte Afrikaners... Die Volkstem

Gelyke Kanse: Afrikaans, die sondebok

Hans Richardt 2019-10-11 Jan Rap, die sondebok in hierdie hele saga is, Geforseerde Etniese Almalgamasie wat nou amptelike regeringsbeleid is en afgeforseer word, dmv wetgewing en regspraak, teen taal en simbole, bv 1928 vlag wat nie eens in privaatheid van jou woning vertoon mag

Gelyke Kanse-persverklaring: Konstitusionele Hof-toetssaak oor taal

Hans Richardt 2019-10-11 Vir my dui die regspraak teen Afrikanerssimbole en as taal, op geforseerde etniese almalgamasie wat nou amptelike regeringsbeleid is.

Afskeid van ’n volk deur Philip Spies: ’n onderhoud

Hans Richardt 2019-10-11 Afrikaans = verregs= apartheid? Politieke korrektheid viktimiseer Afrikaans en op onbillike gronde.

Onderhoud met Wouter Gildenhuys oor Grondwoorde 2018

Philippus Janse van Rensburg. 2019-10-10 Vandag het ek met 'n jongman van Tswana afkoms gepraat en weer verstaan hoe anders jongmense ons wêreld sien. Wat u doen, is onvergelyklik!

Pophuise en pampoenkoekies vir die onthou

Ansie 2019-10-10 Ai Karen, hoe verlang ek nou na my ouma se huis op George en ons jaarlikse ‘aftrek’ see toe in Desember vakansie waar ons net nie uitgespeel kon raak nie. Victoriabaai het ook die lekkerste herinneringe. 🤗

Persverklaring: Konstitusionele Hof lewer uitspraak ten gunste van die Universiteit Stellenbosch se Taalbeleid

Johannes Comestor 2019-10-10 Die taalbeleid is glo nie daarop uit om Afrikaans "op enige [!] manier te elimineer nie." Dit is gewoon nie die waarheid nie. Tans is Afrikaans in talle gevalle afwesig waar dit voorheen floreer het. Kom ons kyk hoe lank dit na dese neem voor die Universi

Graad 7-sertifikaat?

Hans Richardt 2019-10-10 Ons het houtwerk of metaalwerk gehad.. Ek onthou dat daar storm in teekoppie was oor 'n party leier se houtwerk punte...
Top