Hans Richardt2019-10-04Om die Boere se tegniek op te som in 2 woorde: nie-liniêre oorlogvoering. Dit word in ander doktrine ook byna dieselde verwoord, bv Chinese Art of warfare.
Annatjie2019-10-03Ek en my man gaan nou skei. Ons is 2 jaar getroud. Binne gemeenskap van goed. Hy is egter vanaf Januarie 2019 met pensioen. Sy pensioen / voorsorg was by Momentum inbetaal. Hy het alles onttrek en by Old Mutual bele. Dis in verskeie maatskappye bele. Is e
Herman Meulemans2019-10-03Onlangs trachtte ik de dichtbundel van Pieter Odendaal, bekroond met de Ingrid Jonker Prijs voor Afrikaanse poëzie, te bemachtigen in België maar daar was geen beginnen aan. Wat ik wel kon bemachtigen, is een ander boek waarvan de dichter mede-auteur is
LitNet2019-10-03Beste Vrydenker Wildevark
Jy is welkom om vir ons 'n meninngstuk voor te lê. Volg gerus die volgende skakel: https://www.litnet.co.za/nounet-publiseer-jou-mening-op-litnet/
Groete
Die LitNet-span
Susan Mostert2019-10-03Ek is op soek na al Die Uile boeke vir my kleinkinders. Ek't dit so geniet. Al was ek nie 'n seun nie. Enige Afrikaanse boeke asb. Ek bly in Witbank, Groete, Susan Mostert.
Elsa Jansen2019-10-03Goeiedag! Kan iemand vir my 'n paar aanmerkings stuur oor die gedig: Besoeker? Ons behandel die gedig met graad 9 Tweede taal leerlinge, maar vind geen ekstra inligting daaroor nie. Enige hulp oor die interpretasie sal baie waardeer word. Groete
Hans Richardt2019-10-03Interessant, daar word altyd oor krygstaktiek geskryf, maar nie oor die swak dienslewering voor ABO aan burgers in Vrystaat en ZAR. Baie min of geen mediese dienste, swak skoolopleiding, slegte infra-struktuur bv rioolering en paaie.
Dissipline was sleg
Reusedwerg2019-10-03Ek stem saam met die skrywer. Die regime (onderdrukkende regimes) wat tans in die land die septer probeer swaai se dae is ook reeds getel. Die klok het reeds vir die bende gelui. Die ineenstorting is op hande. Die gevaar is egter sal die bende die nederla
Vrydenker Wildevark2019-10-03Bevat die ANC se National Democratic Revolution vir die daarstelling van hul beoogde sosialisties-kommunisties gebaseerde South African National Democratic Society (NDS) nie alreeds die selfvernietigende DNS van gierigheid en magsvergrype wat alle Suid-Af
Hans Richardt2019-10-02Philip Spies, ek het in Orania afgetree, nie omdat ek dink ek is spesiaal nie, maar ek glo dat selfbeskikking vir Afrikaans en Afrikaners die enigste pad is, om politieke korrektheid teen te werk. Politieke korrektheid van Engels met Amerikaanse inslag. E
LitNet2019-10-02Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is - dit is ingedeel volgens graad en vakgebied: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inho
LitNet2019-10-02Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by en dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Groete, Naomi Meyer, inh
Hans Richardt2019-10-02Al die klimaatsverandering aktiviste weier om dit as gevolg van menslike oorbevolking te beskryf. Niemand van klimaatsverandering aktiviste probeer om geboorte beperking as oplossing aan te bied nie. Meer mense, meer rioolwerke en meer gasse wat klimaatsv
Hans Richardt2019-10-02Barend van der Merwe, ek deel jou opinie. Om een of ander rede is dit rede om te spog en jou manlikheid by pêlle te bewys, hoe jy "polisie" uitoorlê het.
Die dag wat hul gearresteer is, kla die dronkgatte en spoedvrate oor "polisie" wat tyd mors met "
Hanno Visagie2019-10-02Hans Heese het met genealogiese navorsing bewys dat die Afrikaner in die laat 1900's slegs sowat 7% nie-Europese voorsate (gehad) het. 7% is veral op die gebied van rassesuiwerheid 'n summa cum laude-prestasie.
E Swanepoel2019-10-02Ek was 23j getroud met eks en hofbevel se ek moet 50% van sy provident kry intussen is hy oorlede en ni sy provident aangevra nie jan ek nog my deel kry want provident fonds se daars nie geld nir want hy was op aftree ouderdom
Hans Richardt2019-10-02Werklik vreeslik ingewikkelde stuk.
Eintlik is die ontwikkeling van landelike bevolking makliker as dit.
Bv ek het besef dat groente plant in karoo moeilik is. Van afval hout plantkaste gemaak. Goedkoop skadunet struktuur opgesit van 6x 4m met pale gema
Johannes Comestor2019-10-02Ek neem dankbaar kennis van Philip se opmerkings. Dit bevestig die waardering wat ek vir hom, sy skryfwerk en sy bedrywighede ten bate van Afrikaans het. Soos ek elders geskryf het: Hoe kleiner die ego, hoe groter die gees.
Philip Spies2019-10-02Beste Hans, ek verstaan nie jou opmerking nie, maar miskien hou dit verband met my reaksie op Johannnes/Leon se kommentaar op Wannie se plasing hierbo..
Eers wil ek hom om verskoning vra vir my "maklik om te kritiseer"-opmerking - dit was onvanpas en i
Hans Richardt2019-10-02Ek glo erfenis het ook genetiese geheue wat nageslag erf.
Geloof, familie en opvoeding vorm jou waardestelsel.
Familie fotos is ook belangrik. In my geval, was beide my oumas tieners in ABO. Hul het tog permanente indruk gelaat, wat weer oorgedra word
Hans Richardt2019-10-02Hanno Visagie, Willem en Adriaan van der Stel is 2 gevalle uit VOC geskiedenis van Hollanders aan die Kaap, wie gemengde afkoms uit Java gehad het.
Hans Richardt2019-10-02Hanno Visagie, vele Nederlanders sal in jou gesig sê dat ek en jy verbaster is.
Tog het hul van voor 1652 met vroue uit Java geneties vermeng. Die Britte het ook erg neus vir ons wit Afrikaners opgetrek en toe wys navorsing dat hul goeie streep genetie
LitNet2019-10-02Hallo Leslee, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, i
Helena2019-10-01Dit moes baie interessant gewees het om na die bekendes te luister, hul oortuigings oor die voorbestaan van Afrikaans en dalk ook n stukkie geskiedenis van Afrikaans. Ek het van my jong dae af Riana Scheepers se boeke gelees en geniet.
Johannes Comestor2019-10-01Die gebrek aan onderrig deur die medium van Afrikaans is sekerlik 'n ernstige tekortkoming aan die SPU wat aangespreek moet word, maar dit lyk asof hierdie kernsaak doelbewus vermy gaan word. Afrikaans is die ideale medium om die Noord-Kaap se inwoners te
Hans Richardt2019-10-01Charles, ry ek vroeg oggend uit platteland van Noordkaap na ons stad Kimberley. Vra by Dischem vir melk Kefir en veroorsaak amper rasse herrie in apteek. Die wit man wie my help verdwyn agter in kantoor om te gaan "uitvind"! Tog was die goed op rak as spe
Hans Richardt2019-10-01Om te dink dat Breyten mede-outeur was saam met Van Zyl Slabbert vir wit Afrikaners selfbeskikking Akkoord met ANC op 23 April 1994, 4 dae voor 27 April 1994. Deesdae noem Radio Sonder Gewete ons wie strewe vir selfbeskikking oor taal en kultuur, as verr
Hans Richardt2019-10-01Reusedwerg, wat my verdwaas laat, is hoe aanvallend Radio Sonder Gewete teenoor Trump is. Sulke regte liberale lulle op Monitor in oggend. Of is dit SABC kenmerkende vals nuus?
Hans Richardt2019-10-01Reusedwerg, klomp lulle wat sê: de lekker gaan de stank te bowe?
Ons het meer steun by Vlaamsbelang, as by liberale Nederlanders van onsekere sosialistiese afkoms.
Hans Richardt2019-10-01Heinrich Mathee, helaas bevorder Trump ook Afrikaans in sy administrasie, met eerste SA gebore vroue Ambassadeur na SA.
Die Nederlanders se ware houding word deur bostaande kommentator beskryf. Vir die liberale lulle is ons as wit Afrikaners wat vir sel
Hans Richardt2019-10-01Interresant FC Boot. Die idee van Hitler se suiwer etnisiteit strewe, het met wettiging van Pervitin gepaard gegaan. Google asb Pervitin en die bydrae in die lewe en strewe van Nazi Duitsers. Met Turke al dekades deel van Wes-Duitsland, is diè Duitsers u