Kommentaar

Op reis vir Afrikaans – Europa bied oneindige moontlikhede

Hans Richardt 2019-10-01 Philip Spies, ek het Nederlandse FB vriend en ons skryf Afrikaans. Selfs Rus wat goeie Afrikaanse vertaler gebruik. Is jy nou nuwe eienaar kampvegter vir 'n taal wat volksbesit is? Jou bydrae is net druppel in oseaan, want elke moedertaal spreker in Afr

"Afrikaans: Kom saam | Come along"-simposium by Sol Plaatje-universiteit: ’n onderhoud

Charles 2019-10-01 LOLS - Afrikaans Come Along (maar die ANC is mos lief vir onse Taal, en Afrikaans is mos GROOT by die cANCer en Sol Plaatje) at a state university where everyone is forced to speaka die Englisj very deliciously, abandon their Afrikaans roots, and have the

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 2

Mariana Gouws 2019-10-01 Goeie dag is daar eninge Gr 10 rekeningkunde Nov vraestelle beskikbaar asb.

Westerse ontnugtering en die Nederlandse parlementsbesluit

Reusedwerg 2019-10-01 Steur my in elk geval nie baie aan die stamland se mannewales nie. Hulle is in elk geval vir my 'n klomp katte.

“Navigating your way in a world filled with untruths”: Frederik van Zyl Slabbert lecture 2019

Hein Mielmann 2019-10-01 That is a very eloquent insult you have prepared for us there Rusty. Of course, to deter a person from taking a certain position on a matter you need to do more than insult them, you would also have to present them with facts which would render their posi

Westerse ontnugtering en die Nederlandse parlementsbesluit

F C Boot 2019-10-01 Beste Hans https://blogs.transparent.com/dutch/schoon-vlaams-dutch-vs-flemish/ sal jy meer oor die verwantskap tussen Vlaams en Hollands kry.

Op reis vir Afrikaans – Europa bied oneindige moontlikhede

Sarie 2019-10-01 Miskien moet jy dit aan Lesufi noem. Hy sal onmiddelik die student deporteer!

Westerse ontnugtering en die Nederlandse parlementsbesluit

Mattijn Heijne 2019-10-01 Helaas voor Zuid-Afrika heeft de Nederlandse media geen interesse in de plaasmoorden. Op social media wordt onder “rechtse” NLers wel veel nieuws verspreid over de moeilijke tijden die de Afrikaners doormaken. Maar de (linkse) media in NL wil niet dat

Resensie: Koningin Lear deur Tom Lanoye

Johann 2019-09-30 Ek stem saam dat die vloekery totaal onnodig was en afbreuk doen aan die stuk. Nogal elite en ryk mense wat so kan vloek!

Westerse ontnugtering en die Nederlandse parlementsbesluit

Heinrich Matthee 2019-09-30 In die Nederlandse politiek is die domineegesang digby die koopmansbelang. Maar naas die Nederlandse wysvinger is daar deesdae ook ’n groot Amerikaanse wysvinger na die ANC, ook diskreter Duitse en Britse besware. Selfs die Chinese ambassadeur klink

Kuberkelder: Graad 9-vraestel vir Afrikaans HT

LitNet 2019-09-30 Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat ons op LitNet beskikbaar het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied en mens kan

Op reis vir Afrikaans – Europa bied oneindige moontlikhede

Hans Richardt 2019-09-30 Phillip Spies, "rooi gevaar" is nog ingegrein weens Russe?

Homoseksualiteit en die beskawing

F C Boot 2019-09-30 Astra Die American Society of Colon and Rectal surgeons (ASCRS) lys die volgende risiko faktore vir die spesifieke kanker. "RISK FACTORS A risk factor increases your chance of getting a disease. The most common risk factor for anal cancer is being

Op reis vir Afrikaans – Europa bied oneindige moontlikhede

Philip Spies 2019-09-30 Nou dat ons op hierdie onderwerp is, verlede week by my boekbespreking by Aardklop het `n jong student van Croatië, genaamd Reneè, die bespreking bygewoon, daarna my boek gekoop en `n lang gesprek met my in vlot Afrikaans gevoer. Ek was verbaas oor sy i

Nuusberig as lykdig (by die dood van Suna Venter)

Uli 2019-09-30 Somige mense kan situasies beskryf in gedagte, soos Clinton. Ingrypende gedagtes, gevoelens, emosies...

Die verlede in die hede: Kan ons anders onthou?

Barend van der Merwe 2019-09-30 So gepraat van Moesie Maimane, ek hoor hy ry 'n lekker sportnutsvoertuig. Hopelik gee hulle eendag vir my ook so voertuig.

NouNet-mening: Drink en bestuur – "Mamma wag nie vir my nie"

Barend van der Merwe 2019-09-30 Dronkenskap is iets waaroor ons mense graag spog. En nie net dronkenskap nie. Spoed. Hoe vinniger daar gejaag word, hoe beter. En meng die tweetjies, dronk en spoed, en dan het jy die perfekte resep vir chaos. En dit is eintlik nie so moeilik om uit die m

Westerse ontnugtering en die Nederlandse parlementsbesluit

Hans Richardt 2019-09-30 Abel, my kommentaar was juis, dat daar in bv Nederland nie regtig meer van "inheemse kultuur" gepraat kan word nie en ook nie regtig in res van Europa nie. Daar kan na bv Katolieke, Calvinistiese, Menomietiese of Ortodokse geloof kultuur verwys word, maar

Op reis vir Afrikaans – Europa bied oneindige moontlikhede

Hans Richardt 2019-09-30 Die Russe se Moskou Staatsuniversiteit het Afrikaanse department, met uutgebreide argief vanaf ABO era. Tsar Nicholas en Russe was aan Boere kant gedurende ABO. Tog bly die "groot rooi gevaar" vassteek onder SA akademici en bevorder hul die idee. Die AN

Westerse ontnugtering en die Nederlandse parlementsbesluit

i rautenbach 2019-09-30 Sniff, sniff. Dalk moet die Suid-Afrikaanse Parlement nou maar 'n besluit aanneem om te kerm omdat Amsterdam die dwelmhoofstad van Europa is. Natuurlik moet daar nie onteiening sonder vergoeding in Suid-Afrika kom nie, maar vir die Nederlandse wysvingertj

Kuberkelder: Graad 9-vraestel vir Afrikaans HT

Marelize 2019-09-30 Goeiedag, het julle asb 2018 vraestelle met memos? Hierdie Afrikaanse vraestel is vir 2014. baie dankie.

Op reis vir Afrikaans – Europa bied oneindige moontlikhede

Charles 2019-09-30 Nêrens word daar melding gemaak oor die reuse entoesiasme vir Afrikaans via die Afrikaanse Wikipedia nie. Daar kan gerus eersdaags iets daaroor geskryf word; daar is bv. tot Finne, wie se liefde en belangstelling in Afrikaans sommige Afrikaners en Afr

Trump gaan beslis nog president wees na 2020

Reusedwerg 2019-09-30 Hans. Dit is voor die hand liggend. Feit soos 'n koei. Die Republiekyne in die VSA het uiteindelik 'n Trump kaart.

Graad 12, Afrikaans Huistaal: begripstoetse

Christabel 2019-09-30 Dankie vir hulp aan ouers en onderwysers.

Trump gaan beslis nog president wees na 2020

Hans Richardt 2019-09-30 Trump is verseker president in 2020! Barisimo skandaal gaan Demokrate meer byt, as vir Trump. Dit bewys net Demokrate dryf vendetta teen Trump, eerder as om broodnodige wetgewing deur senaat te kry inbelang van mense op die grond! Maw, Demokrate saboteur

Westerse ontnugtering en die Nederlandse parlementsbesluit

Abel 2019-09-30 @ William Burger & Hans Richardt Die Afrika pessimisme onder Afrikaners is vir my 'n interessante fenomeen. Afrikaners is al amper 400 jaar in Afrika. En steeds het hulle nog nie vrede gemaak met die aard van Afrika nie; steeds bedreig Afrika hulle.

Persverklaring, ATKV-Tjokkertoneel: “Hierdie is baanbrekerswerk”

Johan Venter 2019-09-30 Wel wel water onvergeetlike ervaring was dit nie vir die kinders van Laerskool Bastion in Brakckenfell gewees nie, om Saterdag 28 September 2019 by die Adam Small teater in Stellenbosch te kon optree. Dit was ongelooflik. Baie dankie vir die geleendheid

Westerse ontnugtering en die Nederlandse parlementsbesluit

Hans Richardt 2019-09-30 Hanno Visagie, moderne Nederland het in 1838 ontstaan. Voorheen was dit Holland. Met deel van Vlaandere ingelyf by Holland, was dit Nederland. Jammer sg Nederlanders verstaan nie Afrikaans nie, waar Vlame wel. Google Nederland regering se skakel.

Op reis vir Afrikaans – Europa bied oneindige moontlikhede

Hans Richardt 2019-09-30 Die vrees vir Rusland bly ingegrein...

Politieke korrektheid

Hans Richardt 2019-09-30 Charles, die "fluitjieblaser" was in Withuis Sekuriteit. Politieke korrektheid is net so erg as apartheid, want individuele en kollektiewe fundamentele regte word ontken, deur die Snowflake liberale. Ek is seker dat Graad 9 sertifikaat onopgeleides gaan

Baie wonings

Hans Richardt 2019-09-30 Tiens, jy praat met bekeerdes. Ek dink nie die massas wat plaasmoorde doen of ander onrus, tirannie van demokrasie, lees hier nie. Jy klink soos sendelinge aan Oos-grens destyds....

Westerse ontnugtering en die Nederlandse parlementsbesluit

Ja swaer 2019-09-30 @ Hanno Visagie. Ek kan vir jou 'n paar "links" stuur as jy graag wil oplees oor die onstaan van Suid Afrika sedert 1652. Die Nederlandse taal en Nederlandse setlaars aan die Kaap was die oorsprong van Afrikaans, die SA regstelsel, beskawing en infrastruk

Homoseksualiteit en die beskawing

Ja swaer 2019-09-30 Omtrent soos die "intellektueel" wat die meningstuk geskryf het. Skoenmaker, hou jou by jou lees, sê hierdie intellektueel ...

Skrywersonderhoud: Willem S van der Merwe oor Nuwe vrese

Anne-Ghrett Erasmus 2019-09-29 Dankie Willem en ook vir jou besoek in Wellington, by die Tuin van Digters. Was goed om jou weer te sien na al die jare. Sien uit na die volgende bundel! Veels geluk met die een.

Vrouedag-skryfkompetisie – Clinton V du Plessis is die wenner!

G en M Terblanche Uitenhage 2019-09-29 Geweldig trots op jou. Gedig 'n ware wenner. Jou ma verdien die eer.

Resensie: Wit Wolf deur Stefaans Coetzee & Alita Steenkamp

Floresca Suresh Adams 2019-09-29 Ek het Stefaan ontmoet. 'n Mens met 'n hart van goud ... Hy is 'n goeie voorbeeld van Christenskap. En ons almal as Christene kan baie leer by hom. Twee dinge: eerste om ander mense te help ongeag hulle kleur en nasionaliteit. Tweedens om ander mense te d

Homoseksualiteit en die beskawing

Pieter Redelinghuys 2019-09-29 Beste Gustaf, Wat jy sê klink so redelik en logies maar wanneer dit kom by geloof, godsdiens, die kerk, en teoloë is niks redelik of logies nie: Realiteit deur 'n lens onsigbaar en duister.

Homoseksualiteit en die beskawing

Gustaf Claassens 2019-09-29 Jirre tog, laat mense toe om te wees wat hulle wil wees of is!

Homoseksualiteit en die beskawing

Astra 2019-09-29 Gaywees is natuurlik en kom onder soveel mense voor. Nou al hoe meer. Lesbiese liefde. Gayliefde. Dit word steeds onderdruk en bespot en vandaar Pieter se skrywe. Die LGBTQIA-plus spektrum van mense sal aanhou skryf en praat en ek vir een is altyd dankbaa

Gedagtes van ’n beroerte-oorlewende

Louisa Mc Donald 2019-09-29 Ek het op 46 ’n betoerte gehad en het baie goed herstel. Na rehab kon ek bykans alles doen. Was ook aan my linkerkant verlam en het bykans geen gevoel van kop tot voet aan die linkerkant nie. Ek kry dieselfde simptome as jy. Die koue, pyn in die been â€
Top