Huis, woning, tuiste: Leë huis revisited

  • 8

Leë huis revisited

Aalwynsoldate strek swaarde wat vlam:
Militêre eerbewys

Die kis is vandag
Sonder vlag
Dis ’n rooidak leë plaashuis

Die gesneuwelde gaan rus.

Sonder perde wat pronk
Of laaste taptoe:

In asse wat dool bo ’n swart houtvloer;
Bankbeendere gesaai oor die stoep.

Maar rondom, stil eerbiedig wag
Swartgroen sipresse vir die nag


 

Klik hier vir volledige inligting oor die kompetisie.
Klik hier om ander inskrywings te lees.

huis1_650

  • 8

Kommentaar

    • Michele Meyer

      Thank you so much, dear Claire. I so appreciate your kindness and the time you took to read it.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top