Toyota Stellenbosch Woordfeeskortverhaalbundel 2024: ’n onderhoud met Michèle Meyer
2024-09-27"Die lewe is ’n storie. Mens moet net kyk en luister; dis daar. Ek sien en hoor stories wanneer ek in Checkers wag om te betaal, ’n koffie kry in Kauai, ’n papegaai by ’n troetelplaas dieselfde vreemde frase hoor herhaal. Soms is daar ’n enkele kyk op iemand se gesig wat ’n kortverhaal vertel."
Moer: ’n onderhoud met Michèle Meyer
2022-03-31"Toe ek die hoeveelste ma se verhaal van verlies, verlating, verskeuring, vernedering deur ’n eks, of die hof, of familie hoor, het ek geweet Moer moet gebeur."
Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Michèle Meyer
2020-03-03"In 2019 kon ek die Winnie Rust-skryfskool in Stilbaai bywoon."
Huis, woning, tuiste: Leë huis revisited
2017-02-07Lees Michèle Meyer se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.