Week van de Afrikaanse Roman 2019: video met Riana Scheepers en Karin Brynard

  • 2

Die Week van de Afrikaanse Roman 2019 het van 20 tot 29 September 2019 plaasgevind. Philip du Plessis was daar met sy kamera. Hier praat die skrywers Riana Scheepers en Karin Brynard oor hul ervarings van die boekefees.

  • 2

Kommentaar

  • Dit moes baie interessant gewees het om na die bekendes te luister, hul oortuigings oor die voorbestaan van Afrikaans en dalk ook n stukkie geskiedenis van Afrikaans. Ek het van my jong dae af Riana Scheepers se boeke gelees en geniet.

  • Avatar
    Petra Taljaard

    Lekker. Afrikaans leef! Elke tiener, elke huisvrou, elke professionele persoon wat ontvlugting soek, lees Afrikaans, want Afrikaans leef. 😘😍

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top