Graad 7-sertifikaat?

  • 6

Die briewe wat op SêNet verskyn, is die menings van die briefskrywers en nie noodwendig van die LitNet-redaksie nie.

Is daar genoeg tegniese opleiding in kolleges en skole oor in SA? SA onderwys in meer as net in ’n krisis.
Die onderstaande dien as voorbeeld hoe SA onderwysstandaarde agv die tirannie van demokrasie verwater word!

Graad 9 = matriek

Graad 10 = ’n universiteitsgraad

Graad 11 = honneursgraad

Graad 12 = meestersgraad

Hans Richardt

  • 6

Kommentaar

  • Ek glo daar is tog 'n plek vir die Graad 9 sertifikaat. Dis seker bedoel vir die ouens wat elke jaar druip en jaar na jaar deurgesit word of bly waar hulle is. Nou kan hulle in Graad 9 die skool verlaat en darem wys hulle het 'n kwalifikasie. Daarmee kan hulle darem seker basies lees en skryf en berekeninge op lae vlak doen.

  • Nee Tiens die graad nege sertifikaat is iets soos die ou dae se weermag range. As jy drie strepe gehad het, kon jy lees en skryf. Twee strepe kon jy lees of skryf. Een streep ken jy iemand wat kan lees of skryf. Dieselfde met die graad nege papier. Jy leer kriminaliteit in die huis en op straat aan, jy het nie papiere daarvoor nodig nie.

  • Hans Richardt

    Ons het houtwerk of metaalwerk gehad.. Ek onthou dat daar storm in teekoppie was oor 'n party leier se houtwerk punte...

  • Hans ja, ek het ook houtwerk op skool gehad. Het dit nogal geniet. Kon so veel spyker en saag soos ek wou. Lyk my daar is manne wat die houtwerk nie laat staan het nie en 'n hele kabinet gebou.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top