Rusty van Druten2019-09-27The process of social engineering courtesy of Apartheid has been so profound that no matter how much chewing and gnawing is carried out by many unpackers it remains a very vexing subject indeed. In my own experience having lived through the entire period,
At (vir Adriaan)2019-09-27Ek skryf 'n boek. Ek poog om ontslae te raak van alle woorde van Romaanse (Latyn) oorsprong. Dit is 'n nabootsing van Engels wat internasionaal (we^reld-wyd) geword het. Dit vernietig die beginsel en begrip van Moedertaal dink/+/doen of ook dink☯doen. H
Hans Richardt2019-09-27Charles, siende dat jy weet van POTUS, lees jy wyer as gemiddelde "persoon op straat", voor ek ook van "toxic masculinity" beskuldig word.
Wat Demokrate in VSA betref, Joe Biden se "betrokkenheid in Oekraine" is sedert 2014 op internet in media. Dis net
Reusedwerg2019-09-27Baie dankie vir die bydrae. Dit is net soos jy daar skryf. Niemand weet wat jy ervaar nie. Elke geval is uniek. Dit is soos om kanker te hê. Daar is mos maar altyd die allerwyses onder ons. Iemand ken kos altyd iemand wat een of ander traumatiese ervarin
Reusedwerg2019-09-27Mnr Visagie, die stelling laat my ook 'n bietjie verward. Een van hul burgers het hier met drie skepe aangerits gekom en gebly. Ons, die hoeveelste geslag sit nou met die nagevolge daarvan. Plaas dat die Nederlanders meer ingryp is hulle nou net ontnugter
Charles2019-09-26Goed gestel Hans, ek is 'n Afrikaner EN Boer (ek sien die twee terme as uitruilbaar - die Kaapse rebelle [sg. "Kaapse Afrikaners"] het OOK saam met hul broers in die Vrystaat en Transvaal geveg en gesterf) in murg en been!
Daar is soveel ongeregtighede
Esther carstens2019-09-26Jacobus baie dankie vir hierdie waardevolle skrywe......dit spreek boekdele....... my man het in 2010 beroerte gehad.......fisiek redelik herstel maar het totaal antisosiaal geword hy sukkel om te loop kla oor erge rugpyn en dooie gevoel in linkerbeen w
Wietz Marais2019-09-26Hoekom hoor/lees ons net altyd die opinie van bevrydings aktiviste. Sekerlik kan hulle nie die enigste wees met ’n stem of ’n opinie nie. Soos ons dominee altyd gesê het “iets is nie juis nie”.
Post ’94 letterkunde is so eensydig politiek korr
Linda van Mosselbaai2019-09-26Baie dankie jy is die "expert" op jou lewe & dankie dat jy dit deel. Ek is 'n berader meestal vrywillig en jy het so baie info gegee wat verskriklik baie vir ander mense kan help. Al is dit net om die baldadiges bietjie in die bek te ruk om mense wat
Jean Joubert2019-09-26Jacobus,
Baie dankie vir jou baie insiggewende skrywe.
Die puik Afrikaans wat jy gebruik en glashelder skryfstyl toon dat jou verstand steeds vlymskerp is al is ander dele van jou aangetas. Eerder so om as andersom. Ek kon my indink dat so 'n ingrypende
Hanno Visagie2019-09-26"Nederland het noue historiese en kulturele bande met Suid-Afrika en sy gemeenskappe." - Wie is die Suid-Afrikaanse "gemeenskappe"? Is "gemeenskappe" hier 'n polities korrekte woord vir volke of etniese volksgroepe?
Hanno Visagie2019-09-26Staan op die waarheid dat die Afrikanervolk hoofsaaklik van Europese (hoofsaaklik Nederlandse, Duitse en Franse) afkoms is en wil bly, Christene is en Afrikaans as huistaal praat. Hoewel die Afrikanervolk graag met ander etniese volksgroepe aan gemeenskap
Hans Richardt2019-09-26Charles, ek hou van analogie, Radio Sonder Gewete.
Wat van organisasie soos die "AA", "alcholics anonymous", vir al die belydende of biegende politieke korrektes? Hul kan elkeen spreekbeurt kry en opstaan en bv sê: "my naam is X. Ek is jammer my vooro
Paul2019-09-26Beautiful well done and incredibly interesting thanks for the time taken to research
glad you picked up my specific handling of the upper area … the lower area worth a food article … lots of interesting places … I was at school with Kenneth Quina
Johannes Le Roux2019-09-25Ek het Gedeeltelik Bewolk verorber gedurende ‘n lang vlug tussen Kaapstad en Sydney. Die boek vryf nou skouers met ander op die ‘spesiale’ rak in my boekrak; Huxley, Orwell, Mathabane, Coetzee, van Niekerk, ens. Ek was uiteraard van die saak geinter
Pieter Redelinghuys2019-09-25Beste Jacobus,
Ek waardeer jou positiewe respons tot my skrywe en veral vir jou intelligente sin van humor. Jammer dat daar so min daarvan bespeurbaar is by die Afrikaner intelektuele créme de la créme.
Eddie2019-09-25Hallo daar.
My seun doen wiskunde graa 9 tegnies op Daniel Pienaar. Waar kan ek vraestelle met die andwoorde kry sodat hy daardeur kan werk.
Baie Dankie
Etienne Bloemhof2019-09-25Dankie, Marie, 'n kragtoer is Ruan se roman gewis. Ek wil net graag daarop wys dat NB se redaksielede en medewerkers ook 'n bydraetjie lewer wanneer dit kom by die finale versorging van 'n manuskrip – as dit nie nodig was nie, was uitgewerye deur die ba
Hans Richardt2019-09-25Reusedwerg, ten minste verwoord ek my gevoel. Blinde sambok, ander storie. Leon Wessels het op 'n kol gesê daar word teen wittes gediskrimineer, in 2019. Net laasjaar het hy, Leon Wessels, gesang gesing van versoening op Radio Sonder Mense?
Feit is, s
Charles2019-09-25RSG= Radio Sonder Gewete.
Nee dankie, gee my veel eerder Breitbart, The Gateway Pundit, OANN en Maroela Media, met 'n bietjie Daily Caller vir afkoeling! (Sal ek gekruisig word indien ek Daily Stormer ook noem?)
Riaan2019-09-25Wil weet of daar weer die pretpark (Soos laas jaar ) vir ons kinders is. Watter ander aktiwiteite vir kinders gaan daar Saterdag 28 Sept wees?
Charlton2019-09-25Kan julle asb vir my graad 12 vraestelle met memorandum aanstuur vir Afrikaans huistaal/English tweede taal vir voorbereiding vir 2020 June eksamen.
Reusedwerg2019-09-25Hans jy probeer nou vir die bekeerde te preek. Ek is beslis baie bewus van die stront wat tans aan die gang is. Jy durf nie die waarheid te praat nie, jy word stil gemaak en verkleineer en as ou skool gebrandmerk. Ek sit net rustig en lag in my mou. Onkun
Alet Van Biljon2019-09-25Pragtig Terry ek self het nou lekker gelees deur jou gedig. My kind onthou altyd dat God groot is en Hy wil hê jy moet ook groot dink en droom... En jy doen. Jy gaan dit ver bring. Hou so aan. Baie liefde.
Romano Gorlei2019-09-25Great article on Apocolypse Now and the early wars of the world. Indeed, most of us today are just passengers of war, like in the "Rise of the Valkyries" helicopter scene from the film. The choice is: do we surf or do we kill? Most are just content to go
F C Boot2019-09-25Godsdiens het 'n gerieflike skuilplek geword vir die bevorderinge van eie belange en die kerk 'n wegkruipplek vir mense met bose bedoelinge.
So beroep sg vryheidvegters hulself op die lewe en sterwe van Jesus en gaan dan so ver om hom tot status van vr
Hans Richardt2019-09-25Pieter Loots, daar is darem geen verhouding sonder eie probleme nie.
Ek dink tog dat 'n vrou met goeie lyf, darem meer aantreklik is, as spiertier man.
Soos die manne altyd sê, as die spore so lyk, verbeel jou die stasie..
Hans Richardt2019-09-25Ek luister nou vanoggend nuus oor Trump wat alweer in spervuur is oor sy navraag omtrent Hunter en Joe Biden se betrokkenheid in hidroliese gaseksplorasie van 2014 in Sloviansk in Ukraïne. Ook wapens en militêre steun aan sg oorlog teen "Rusland"! Waarh
Koos2019-09-25Jammer oor die tikfout. Moet wees:
Ek moet met Charles saamstem dat ek nie hou van die praatjies oor herstandisering nie. In Engels is daar ook 'n standaardtaal wat onder andere die wêreld deur as akademiese, finansiële en ingenieurstaal gebruik word
Angus2019-09-25Laat my dink aan De Kleine Johannes se Vredemiere wat ander mierkolonies gaan aanval het, net omdat hulle beweer het hulle is die Vredemiere.
Rusty van Druten2019-09-25Those who choose to admire Trump have bought into the ultimate untruth and are clearly suffering from cognitive dissonance which reflects a malady involving conflicting attitudes, beliefs or behaviours. This produces a feeling of mental discomfort leading
Marie Luyt2019-09-25'n Skrywer WIE ek hoogag?
Wat 'n kragtoer dus, om die destydse Hiemstraïsmes, aldus sommige lesers, so deeglik te kon bemeester het.
F C Boot2019-09-24ra myself af wat is politieke korrektheid nou eintlik?Anton van Niekerk som dit soos volg op: Die begrip “politieke korrektheid” verwys na ’n soort geveinsdheid in spreke en optrede wat daarvan wegskram om vermeende onreg en onbevoegdheid by die naa
Hans Richardt2019-09-24Lees vandag dat politieke korrektes in EU onmiddelik omgesukkeld was, toe nuwe EU president 'n department vir bewaring van inheemse europese kultuur ingestel het. Skielik mag europeërs nie meer hul eie westerse kultuur aanhang nie. Soros se Open Society