Chris Jooste2019-09-24Ek het al die kontak inligting wat ek gehad het van Carina verloor. Kan u asseblief minstens vir my haar e-pos adres stuur? Nie seker of die een op die blad korrek is nie. Dankie
Koos2019-09-24Lia Snyman sê:
"Ek praat van meer as net 'kanalla' deelmaak van die AWS (Afrikaanse woordelys en spelreëls); ek praat van ’n herstrukturering van ons taal. Daar is drie groepe van Afrikaans: Oranjerivierafrikaans, Kaaps en Oosgrensafrikaans (ook be
Pieter Loots2019-09-24ons voortbestaan is verseker
as Moeder Natuur die septer swaai
waar teenoorgestelde pole saamsmelt
en ware liefde die norm voer
om gedragsgrense te skep
waar vrede
voorspoed
en ons voortbestaan floreer
maar waak
teen eenderse pole wat wegstoot
Jan Rap2019-09-23Ja Hans, dit is so maar ek sê godsdiens is nie die rede nie; godsdiens is maar die banier, die vlag, die heraldiese wapen. Die oorsaak is verowering/verdediging van goed (water, grondstowwe, grondgebied, strategiese ligging ens).
Hans Richardt2019-09-23Reusedwerg, die SWAPO lede wat na onafhanklikheid in Namibië geïntegreer was in NAMPOL, het dikwels hul kampkoerante gewys, waarin vals berigte van "massa verkragtings" van PB swart vroue deur wit troepe, "gedokumenteer" was. Met vuurplan wat vanaf 18h0
Waldemar Gouws2019-09-23Geagte dr. Galloway, baie dankie vir hierdie BBP-volume. U akute deursettings- asook navorsingsvermoë is meetbaar in daardie gewigseenheid wat vir edelgesteentes geld.
Dirk Vercuil2019-09-23Ons het o.a. 'n 1947 Kos en kookuns 6de hersiene en verbeterde druk en, 1957 Nageregte en lekkers van Kotie van der Spuy en Kos en kookuns Eerste gemetriseerde uitgawe, asook ad hoc publikasies wat waarskynlik nie volop sal wees nie. Ons wil nie huidiglik
Sarie Louw2019-09-23Well done Terry, dit was lekker om iets uit jou pen te lees. Jys n jong man met baie ambisie. Niks kry jou onder of hou jou terug nie. Elke dag is n uitdaging op sy eie en jy haal die positiewe van elkeen daaruit.
Ek sien uit daarna om nog te siene te k
Hans Richardt2019-09-23Angus, vir 'n Noordkaapenaar uit Diamantveld, tot by PU vir CHO, is jy besonder konserwatief in opvattinge of is dit nou liberaal uit Liberalia?
Dalk is dit Kwazulu Natal se invloed, te veel warm kerrie? Vir 'n man met van Bester, behoort jy die affêre
Elmare Naude2019-09-23Marise, ek moet met ons prysuitdeling met die grondslagfase-ouers gesels oor hoe om speel-speel wiskunde met jou kind te doen. Waar kan ek jou boek "Wiskunde, klein begin, groot gewin" in die hande kry of het jy vir my praktiese wenke wat ek met hulle ka
Hans Richardt2019-09-23Litnet het nie Soros en Ramaphosa se foto in New York gepubliseer saam met my brief nie. Ek dink nie daar is enige probleem om dit te Google nie.
Ja swaer2019-09-23Pieter, jy het nou effe stil geraak na FC Boot se reaksie. As 'n verskynsel statisties gesproke by verre in die minderheid voorkom, is dit 'natuurlik' in jou opinie? Nee kom nou man, die breë skool van logika en rasionaliteit sal mos altyd seëvier. In j
dirk2019-09-22Ek het nou al geleer om niks te glo van 'n liberalis nie. Om Pres. Trump uit te maak as leunaar wys jou mos dit is 'n liberaal. Ek glo my oog hoor!
Corlietha Swart2019-09-22Hannes, ons BSV'ers is trots op jou, want ons volg al jou vordering v jare by elkeen van ons slypskole - nou vir die groot pryse, Swaer...
Corlietha Swart (Voors.: Namens die BSV).
Deborah Steinmair2019-09-22Ek weet ’n mens lewer nooit repliek op ’n repliek nie. Jy bly weg uit die modder en stel jouself nie verder bloot nie. Maar ek voel ’n repliek in my kriewel. En ek gaan my nie bedwing nie.
Almal wat my ken, weet ek het net liefde in my hart. Boek
Reusedwerg2019-09-22Die instelling/afdwing van politieke korrektheid het volgens my 'n groter impak op die menslike ras as wat verwag is. Gelukkig steur ek my nou nie juis daaraan nie. Al wat ek nou geleer het is om my woorde so te verdraai en kies dat ek daarmee wegkom om i
Elzet van Schalkwyk2019-09-22Ek sal bitter graag permanent in Suidooster wil optree. Het dramakursus gedoen - LCA; Werk al meer as 4 jr as ekstra in verskeie adv en film. Neem ook in konserte deel.
Hein Mielmann2019-09-22Goeie artikel, in terme van die idee dat mense inligting moet begin verifieer. Daarteenstrydig is die feit dat sy haar visiere op Trump stel, hom ’n leuenaar noem, maar geen bewyse bied dat hy lieg nie. In die wêreld van regte doen prokureurs dit geree
ruan kemp2019-09-21Baie dankie, Marita. Tesame met Beth Hunt se opregte belangstelling in my boek, is jou reaksie my gunstelling; 'n kompliment deur 'n skrywer wie ek baie hoog ag.
Hans Richardt2019-09-21Ek dink die internasionale agenda van soen om te versoen, is agenda van selfs VN. As dit werklik so goeie beleid was, waarom het ons eeu van BAIE oorloë beleef, waarin etnosentrisme juis onderbou was? Ek hou Bengaalse en Zebra vinkies in hok. Almal is vi
Hans Richardt2019-09-21Jan Rap, ek stem saam met grootste deel van jou siening.
Tog kon Vietnam oorlog deur sg christen Yanks, nie teen bose budhistiese kommuniste gewen word nie. Afghanistan is ook soortgelyke voorbeeld, teen Islam. Tog is dit landelike geloofssoldate, wat d
Chris Marnewick SC2019-09-21Soos dit vir my lyk is die regbank as 'n kollektiewe eenheid net so min verhewe bo kritiek as die parlement en die regering. Hierdie 3 is tog die vertakkings van die Staat en volgens die Grondwet op gelyke voet. Kritiek moet nogtans feitelik verantwoord e
Jana Ma-Sangu Van Heerden2019-09-20Marianne is smoorkwaad. Sy moet 'n bietjie ontspan. Iemand wat so gespanne is gaan niks uitgerig kry nie. Haar idees en argumente is korrek maar haar vyandige houding teenoor die hele wêreld gaan mense skrik maak. En sy het ander mense se hulp nodig as s