Trump gaan beslis nog president wees na 2020

  • 3

Die brief hieronder weerspieël die mening van die briefskrywer en nie van LitNet se redaksie nie.

Dan skryf Radio Sonder Gewete dat Nancy Palossi sê Demokrate se steun verhoog agv haar saak in kongres teen president Trump?  Radio Sonder Gewete versprei volgens my vals nuus en Trump is vir seker president na 2020.
 
Hans Richardt 
  • 3

Kommentaar

  • Avatar
    Hans Richardt

    Trump is verseker president in 2020! Barisimo skandaal gaan Demokrate meer byt, as vir Trump. Dit bewys net Demokrate dryf vendetta teen Trump, eerder as om broodnodige wetgewing deur senaat te kry inbelang van mense op die grond! Maw, Demokrate saboteur die kiesers van Vsa meer, as om hul belange te bevorder.

  • Hans. Dit is voor die hand liggend. Feit soos 'n koei. Die Republiekyne in die VSA het uiteindelik 'n Trump kaart.

  • Avatar
    Hans Richardt

    Reusedwerg, wat my verdwaas laat, is hoe aanvallend Radio Sonder Gewete teenoor Trump is. Sulke regte liberale lulle op Monitor in oggend. Of is dit SABC kenmerkende vals nuus?

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top