Die Breytenbachsentrum deel graag die volgende Breytenbach-foto's met LitNet-lesers.

Van links na regs: Kerneels Breytenbach, André P Brink, Breyten Breytenbach, John Miles, Ampie Coetzee, Annari van der Merwe, Jakes Gerwel, Antjie Krog en Vernie February (Foto: verskaf)

Van links na regs: Tjaart en Anna Erasmus, Breyten en Yolande Breytenbach en Ampie Coetzee (Foto: verskaf)
Lees ook



Kommentaar
Dit is baie besonders om hierdie foto's te sien. Almal nog so jonk! Baie dankie.
Om te dink dat Breyten mede-outeur was saam met Van Zyl Slabbert vir wit Afrikaners selfbeskikking Akkoord met ANC op 23 April 1994, 4 dae voor 27 April 1994. Deesdae noem Radio Sonder Gewete ons wie strewe vir selfbeskikking oor taal en kultuur, as verregs?
Hierdie Akkoord was inlyn met AU se handves van menseregte en VN se handves van menseregte. Ons strewes is tog nie buite wetlike raamwerk van SA wetgewing nie.
Behalwe die selfbeskikking in Afrikaans, word dit in samewerking met oa NWU gedoen, vir opleiding van onderwysers. Die tegniese opleiding volgens SETA's se vereistes, net in Afrikaans.
Niks sinister hieraan of dat daar van ons is wat nie wil emmigreer nie. Soos uitdrukking lei: gras is groener aan die anderkant van die draad omdat die mis dikker is daar? Die 1 komieklike deel van emmigreer is, dat voornemende emmigrante vertel hoe baie hul in randwaarde gaan verdien. Ons weet almal hul doen nie aankope in rande daar nie...