Foto's
Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: Fotoblad 2 van skrywers (EasyEquities Skrywersfees)
2024-10-08Die Toyota Stellenbosch Woordfees 2024 se EasyEquities Skrywersfees het vir baie interessante boekgesprekke gesorg. Menán van Heerden het foto’s van ’n paar van die skrywers geneem.
Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: Fotoblad 1 van sprekers (EasyEquities Skrywersfees en diskoersgesprekke)
2024-10-04Skrywers, lede van die media, politici, akademici en regsgeleerdes het by vanjaar se EasyEquities Skrywersfees en diskoersgesprekke (insluitend die Netwerk24-gespreksreeks) by die Toyota Stellenbosch Woordfees 2024 vir aktuele en leersame gesprekke gesorg. Menán van Heerden het foto’s van ’n paar van die sprekers geneem.
Persverklaring: ’n Verskeidenheid kunsuitstallings open by Tuin van Digters, 13–14 September 2024
2024-09-10Tuin van Digters vind plaas in Wellington op 13 en 14 September 2024 by die Breytenbachsentrum in Wellington. ’n Verskeidenheid kunsuitstallings open dié naweek, met onder meer STR[A]Y deur Elizabeth Gunter, Tuinbeelde deur Gerhard van Eck en In die skeppende oomblik, ’n foto-uitstalling van Paul Alberts se skrywersportrette.
Fotogalery: Suidoosterfees 2023-programbekendstelling
2023-01-26Suidoosterfees 2023 se program is op 25 Januarie by die Kaapstad Hotelskool (KPUT) in Grangerbaai bekendgestel. Die 20ste Suidoosterfees vind plaas vanaf 26 April tot 1 Mei 2023 in Kaapstad. Menán van Heerden het foto’s van die geleentheid geneem.
Die elfde Tuin van Digters deur Izak se lens
2022-10-20Tuin van Digters is vanjaar vir die elfde keer by die Breytenbach Sentrum in Wellington gehou.
Toyota US Woordfees 2022: Eerste foto's
2022-10-12Die Toyota US Woordfees 2022 is in volle swang! Menán van Heerden deel ’n paar foto's.
Die Anglo-Boereoorlog in kleur deur Tinus le Roux: Foto’s en nuwe waarheid
2022-06-07"In Tinus le Roux se boek het hulle nie net oorleef nie, maar opgestaan. Le Roux se boek opper opnuut daardie vraag oor die foto se waarheid. Deur gesofistikeerde, voortreflik nagevorste kleurtegnologie het Le Roux die ou letterlik en figuurlik verbleikte foto’s ’n polsslag gegee. In sekere opsigte is dit inderdaad nuwe foto’s, nuwe waarheid."
Fotoblad: Adam Small-fees 2022
2022-03-08Die Adam Small-fees het op 26 Februarie 2022 plaasgevind en uit sy nate gebars. Gary Naidoo het namens LitNet gaan foto's neem.
Die tiende Tuin van Digters, ’n visuele oorsig
2021-10-27"Die wetenskap het digters nodig, aldus ’n wêreldleier in klimatologie. Dit was maar een klein juweeltjie tydens die Tuin van Digters op Wellington. Afrikaanse digkuns en die diversiteit daarvan is gevier in die mooi tuin van die Breytenbach Sentrum."
Tuin van Digters 2020, ’n fotoberig
2020-12-03"Die jaarlikse Tuin van Digters, wat gewoonlik so na as moontlik aan die verjaarsdag van Breyten Breytenbach val, is vanjaar weens COVID-19-regulasies uitgeskuif na 27, 28 en 29 November. Die tema van 2020 was ‘grendels, slotte, sleutels’. NP Van Wyk Louw het in sy eerste reël van Tristia, XIVb geskryf: ‘Slotreëls is altyd sleutels meer as slotte.’"
Oorlewendes van apartheid deur die lens
2020-10-15Johan Myburg lewer verslag oor die Universiteit Stellenbosch se aanlyn foto-uitstalling Through the eyes of survivors of apartheid.
Fotogalery: Stellenbosch-bekendstelling van Etienne van Heerden se roman Die biblioteek aan die einde van die wêreld
2019-11-22Izak de Vries het foto’s geneem by die Stellenbosch-bekendstelling van Etienne van Heerden se Die biblioteek aan die einde van die wêreld. Die bekendstelling het op 19 November 2019 in Stellenbosch Hotel plaasgevind.
Fotogalery: foto's van Breyten uit die ou dae
2019-09-23Kyk hier na foto's van Breytenbach en ander bekende letterkundiges uit die ou dae.
Tuin van Digters 2019 een vir die boeke
2019-09-17"Die grootste hoogtepunt van die fees was beslis Breyten Breytenbach se voorlesing van sy gedigte op maat van Schalk Joubert, se baskitaarnote."
Winterfoto-kompetisie – Johan Kotze is die wenner!
2019-09-11Johan Kotze se foto is aangewys as algehele wenner van LitNet se Winterfoto-kompetisie. Kyk hier hoe lyk sy foto.
Winterfoto-kompetisie: Linda Willers se inskrywing
2019-08-07Kyk hier na Linda Willers se inskrywing vir LitNet se Suid-Afrikaanse winterfoto's-kompetisie.
Fotogalery: kykNET Silwerskermfees-programbekendstelling
2019-08-02Silwerskermfees 2019 se program is op 1 Augustus by die deftige Big Bay Hotel in Kampsbaai bekend gestel. Remona Voges het gaan foto's neem van dié lekker geleentheid.
Kompetisie: Suid-Afrikaanse winterfoto's
2019-07-25Wil jy jou winterfoto's met LitNet deel? Die kompetisie open op 26 Julie en eindig om middernag op 20 Augustus. Jy kan 'n boekpakkie en R1000 wen!
